2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Smirre »

More
"n maat van my is na bg opsoek die winter

Laat weet maar
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Jakkalsgat »

Andre

Is dit vir George en Abre? Gemsbokke is skaars in Noordkaap die jaar, ek is besig met klomp maar probeer vir CF ek weet hy laat elke jaar Gemsbokke skiet.

Redelik beskikbaar daar na Ashkam se kant toe.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Smirre »

Nee en JA
Dis George en sy 2 seuns
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Jean Marais »

Is BritsTown Noordkaap genoeg?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Smirre »

Altyd gedog Britstown is die Hoofstad van die Noord Kaap

PM my jou Detail asb
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Herman Venter »

Praat biki hardop dat ons Noord kaap manne ook kan sien? :P
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Jean Marais »

Herman

Dis net 'n kontak waarvan ek weet in die Britstown Rooipoort omgewing. Het nog nie self daar gejag nie. Oorweeg om die jaar daar 'n paar springbokke te gaan jag.

Ek het sy details op die BASA webblad raakgelees, en sy pryse die jaar is dieselde as laasjaar s'n.

Hier is die link: http://www.bigbore.org/index.php?option ... 7&Itemid=0
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Herman Venter »

Ai dit is vir my so sleg dat die mense min 6 jagters soek ! Baie plekke verwag dit en dit maak dat ek hulle nie kan gebruik nie! Waar moet ek nou nog 5 ander jagters kry?

Die man se pryse lyk rerig nie sleg nie! Sal dit darm geniet!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Eugene »

Herman, praat eers met die man. Ek sien deesdae elke advertensie het dit in en ek bel maar altyd en sê ons kan 6 jagters kom wat elkeen 'n rooibokooi skiet of ons is net twee en ons skiet groot. Nog nooit iemand gehad wat nee sê nie. Die boere is maar net altyd bang daar kom twee manne wat elkeen 'n springbok skiet en dan die res van die week vakansie hou....
Aim small, miss small
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: 2 gemsbokke en 2 kudu's gesoek in die Noord kaap

Post by Herman Venter »

Want ek kan 2 van ons kry wat 'n pakket sal skiet maar moet maar die oom bel en vra.

Dankie
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Post Reply