Watter GPS?
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Watter GPS?
Manne
Ek wil ook 'n GPS he...maar wat moet ek koop? Enige voorstelle wat die beste sal werk vir ons behoeftes: nagwerk, om posisies te plot, roettes te wys, afstande uit te werk ens ens
Laat weet my asb wat julle uit ervaring geleer het.
220 Swift

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter GPS?
Ek gebruik 'n Garmin 60CSx
werk lekke vir my.
werk lekke vir my.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Watter GPS?
220
GARMIN IS MAAR VAN DIE BESTE
THEO
GARMIN IS MAAR VAN DIE BESTE
THEO
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Watter GPS?
+1 by Gerhard
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter GPS?
220
Search so bietjie op die ouer topics. Daar was 'n lang bespreking oor GPS'e. Ek gebruik 'n Etrex Vista (CSX ?) en alhoewel hy van die ouer reekse is kry jy hom nog vandag en is hy lekker klein en met 'n hele klomp ander funksies ook by.
Daar is nie meer GPS'e op die mark maar bly net by Garmin en jy sal nie fout maak.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Watter GPS?
Ek oorweeg tans die Garmin Oregon 550T.
Enige ervaring/opinies van die model?
Enige ervaring/opinies van die model?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter GPS?
As ek reg onthou het daar vd produk verslae probleme ondervind met die Oregon.
Ek sien te veel probleme met touch screen gadgets so sal nie sommer GPS trust met een nie.
Maar dit is maar my opinie.
Garmin maak goeie produkte.
Ek sien te veel probleme met touch screen gadgets so sal nie sommer GPS trust met een nie.
Maar dit is maar my opinie.
Garmin maak goeie produkte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Watter GPS?
220 Ek gebruik nou al geruime tyd garmin (word nie betaal vir add nie) en moet met jou eerlik wees ek sal nie gou verander nie. Ek het 'n garmap 76s gehad dit was een van die ou modelle baie leker gewerk en als maar soos dit maar gaan met ons toys word die goed mos net beter en duurder. Ek het toe later 'n Geggo gehad dit is egter net 'n basiese gps geen kaarte nie. Ek is toe voorgestel aan Garmin Legend Hcx ek het nou al n paar van hulle gehad. Moet nie skruk as ek se paar nie. Elke keer kry ek vir my een dan moet ek afstand doen asgevolg van pelle wat hom soek. Wat vir my baie lekker werk is die kaart reeks op die stel. Dit is 'n handstel, met topgraf. kaarte en gewone kaart. Ek gebruik die gps ook in my motor as ek ry. Die stel is baie gebruikers vriendelik. En dan seker een van die groot redes die min van fin sien nie die skade op bank belans nie. Al die genoemde gps was garmins gewees maar laasgenoemde werk vir my en 'n klomp van my pelle
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Watter GPS?
Baie dankie vir die terugvoer Manne
Sommer 'n klomp vrae op een slag beantwoord.
Die Garmin reeks is duidelik "the way to go"
Ek het weer gaan kyk na Oregon reviews en dit lyk nie vir my ek gaan waarde vir geld daar kry nie.
Ek hou van wat ek hoor van die Garmin Legend en gaan verder daarop ingaan. As jakkalsjagters se dit werk vir hulle op pad en bos - dan's dit goed genoeg vir my
Groette
.220

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter GPS?
Ek het n Garmen 60 CSX wat ek baie tevrede mee is. Ek het n topografiese kaart, Trac's of Africa, streetmaps, sowel as die Atlantic blue chart op het vir die visvang op die see.
Ek kan hom hoog aanbeveel, as jy n "handheld" wil h? wat alles kan doen, maar hy is so bietjie duur.
Ek kan hom hoog aanbeveel, as jy n "handheld" wil h? wat alles kan doen, maar hy is so bietjie duur.
-
TenTwenty
Re: Watter GPS?
Garmin 60CSX is 'n moet vir die veld. 
Groot genoeg geheue om meer as een kaart te kan laai en kan maklik lees met 'n batery wat lank kan hou.
Groot genoeg geheue om meer as een kaart te kan laai en kan maklik lees met 'n batery wat lank kan hou.