Air Rifle Hunting

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

Is ek die enigste een wat vertroue in my Daystate Air Ranger het? Die jakalsie wat ek so twee weke terug plat gemaak het het grond toe gegan vinniger as sommige van die clips wat al verskyn het. daar was geen saprtel,oe of aa nie. Nou wil mense my aanvat oor diere wat lei weens die tiepe van pest control. Ek meen...daar was n kans om meer as een sak te kry maar jou menslike inisaitief se mos vir jou wanneer jy dit gaan maak of nie. Dis die kans vatters wat die air rifles n slegte naam gee. Ek is in welkom en sukkel om by boere my punt te maak. Jag met die geweer word eenvoudig van die hand gewys. Dit sal goed wees as iemand 'die wat kan' n kans sal gee en net bietjie die diepte in te sien van die kalieber. Kan dit so erg wees? Is dit so erg om aan te pas by nuwe tegnologie?
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Air Rifle Hunting

Post by mariusr »

Glo jou ! Moet ou lisensie kry vir die mannetjie party se ja ander se nee?

Groete

Marius
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by G-force »

mariusr wrote: Glo jou ! Moet ou lisensie kry vir die mannetjie party se ja ander se nee?

Groete

Marius
.177 Nee 4,5mm
.20 Nee 5mm
.22 Nee(dis uintelik 5,56mm so die gewere wat is gewoonlik 5,5mm gemerk so 5,5mm is wettig)
.25 Ja
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Air Rifle Hunting

Post by DWB »

Ongelukkig sê die vuurwapen wet jy mag nie met 'n wind aangedrewe geweer jag nie......

Maar ja, met goeie skootplasing kan mens baie goed laat val, maar die margin for error is net soveel kleiner.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

G-Force is reg. 5.56 verlang n liksensie wat in my oe onnodig is vir die moeite waardeeur jy moet gaan en dit vir n speelding wat nie veel meer as jou normale .20 en .22 kan verrig nie.

Nee gaan doen huiswerk in die ordonansie. Die 28 bladsye het heelwat inligting in. Almal sal van meening verskil maar jy kan nie n hakker n heel agter se werk laat doen nie. Daar is beslis beperkings rondom PCP en die verstaan ons bitter goed. Dit wat jy saai sal jy maai.
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by Beer (Christo) »

Klink amper soos die 'eland met 243' debat.

Soek dit maar op die forum......
Zack Benade

Re: Air Rifle Hunting

Post by Zack Benade »

Gee bietjie pryse van die .20 deur
Last edited by Zack Benade on Thu Jan 31, 2013 8:53 pm, edited 1 time in total.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Air Rifle Hunting

Post by mariusr »

Sien daar is nou 'n ou wat .20 PCP verkoop vir R4000 met alles kyk junkmail onder guns en rifles!

Groete
Last edited by mariusr on Thu Jan 31, 2013 9:04 pm, edited 1 time in total.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by G-force »

Zack Benade wrote: Gee bietjie pryse van die .20 deur
Zack,daai is soos o te vra gee die prys deur van n .243.

Klomp opsies beskikbaar.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

Die pryse wissel maar van bekostigbaar tot huilend. Ja jy kry jou PCP's wat in die omgewing van R5000.00 tot R12/14000 is wat dar geen fout mee is nie. Moet netnie na n BMW toe gaan en die verkoopsman R100 000 in die hand prop en se jy soek sy beste op die vloer nie. Dit is n persoonloke keuse en met die wete wat jy wil doen met hom.

Die Daystate Air Ranger en sy groot boetie die Air Wolf wat n .22/5.5 is wissel dan natuurlik van R 25 000 tot en met R 35 000. Daar is ook dan verseie make. Ek noem noumaar net Daystate omdat dit my keuse was. Ek se nie dis die beste op die mark nie maar het volle vertoue in hom. Dan kom ons by die regmaak en diens van die gewere. Weereens het ek my mense in die Kaap wat aan myne werk ween goeie dienslewering en kennis wat hul dra van n PCP.

Alle windbuks eienaars daar buite moet verstaan dat hulle nie die gewere gemaak het vir verwoesting saai nie maar eerder as om dit aan te wend met n goeie doel. ;)
As daar naevra is oor n spesifieke PCP of sy rondtes of enige ander naevra gee my n skreeu. As ek nie weet nie vind ek vir jou uit.

Groete
Hendrik
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
Zack Benade

Re: Air Rifle Hunting

Post by Zack Benade »

Hallo Hendrik

Toe ek my MPR gekoop het wou ek iets akkuraat hê.  Dit was nogal duur met al die bybehore.

Ek sal graag na die .20 wil kyk vir die ekstra slaankrag en afstand wat hy akkuraat kan skiet. 
Ek wil graag waarde vir geld hê maar die ding moet Akkuraat wees.  Dis punt nommer een.
Na wtter make kan ek ky as Akkuraatheid en prys 'n vaktor is?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by G-force »

Zack kyk na Evanix.
Vir sy prys is hy goed.Ek het n Steyr in .20 wat besonders akkuraat is  en maak 24fpe (So R20K) en dan het ek n Daystate Airranger in 5,5mm wat 42fpe maak (Ook so R20K).
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by Francois Marais »

Zack

Ek het die Daystate Airwolf 20 cal, was R30000 met scope an al die invoere en transport tot hier.....hy skiet een gat 10 skoot groepe op 35-40m, baie meer akkuraat as wat ek kan skiet....

Mooi loop
Francois

NS As jy wattsupp het, kontak my dan kan ek vi jou fotos van groepies aanstuur, Wors het hom nou die dag gebruik om paar erdmanne, wat die boogbaan se gras plunder, af te haal.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

Zack die Evanix is n biiter goeie "compettator"in die prysklas van rondom R10 000 as jy gelukkig is. Ek het ook die Evanix Blizzard S10 .20 en hy en my Air ranger het nie baie groot verskil nie. Doen presies dieselfde werk maar as jy begin kyk na fyner punte kan dit rof raak. As jy ernstig is oos die .20 praat want ek wil ontslae raak van myne. Rede: ek het die Daystate en is bitter gelukkig met hom.
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
User avatar
Craig44
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Jul 18, 2012 10:01 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by Craig44 »

His manne,

Moenie die Theobens vergeet nie.
Baie akkuraat en betroubaar.
Hoyt Alphaburner 80#
Remington 700 XCR LH 30-06
260 AI Build
Theoben Rapid .22 LH
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Air Rifle Hunting

Post by Roger »

Ek het my eerste pcp in 2009 gekry, n S400 5.5mm.

Jy kan dit wil justify soveel jy wil, jag met n windbuks is onwettig..

Gaan loer my profile op airrifle forum, ekt al windbukse gehad. Onderandere n. 20 Airranger, die beste een in SA..

Koop n centerfire en kry kla!

Hou jou pcp vir peste, duiwe, tarentale, ens.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
DEE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am

Re: Air Rifle Hunting

Post by DEE »

Ek het tans die Theoben Rapid S in 5mm met 'n Falcon 4-14x44 FFP teleskoop.

Die Theobens is gebou soos tenke.
Baie akkuraat met JSB 13,73 gr pellets.
Geweer doen 868 fps baie konstant omdat hy 'n "regulator" in het.

Image

Hier is 'n 5 skoot groep op 35m (zero afstand).
Dit is oor n Bipod geskiet.
13mm plakker.

Image
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

Dankie vir jou insette ROGER. Dit word wardeer. Kan jou vra om nie meer by Spur te gaan eet nie maar liewer by wimpie. Julle weet..my ouers het ook so vas geklou aan hoe hulle groot geword het en dit is hmiskien hoekom ek n bitter goeie lewe het vandag. Aan die ander kant is daar n groot agterstand in my kennis van vandag se tegnologie omdat die wat my moes leer nie in alle rigtings beweeg het nie. Ek weet nie presies of dit die vuurwapen wet is of net pleinweg hardkppoigheid of self jaloesie omdat daar n nuwe mootlikheid is om probleemdiere onder beheer te hou nie.

ALLE komentaar welkom ;)
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: Air Rifle Hunting

Post by .20 Air Ranger »

Jy het n staat maker daar beet DEE. +1
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
Post Reply