hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post by junglejulian »

middag aan almal!
ek soek asb hulp/n beginpunt met die herlaai van n haelgeweer.ek het n lee shell loader en wil weet watse grootte bushings om te gebruik.daar is n groot klomp verskillendes en ek weet nie waar om te begin nie.ek beplan om die die volgende ladings te gebruik- 32g nommer 4 hael vir makkoue en kolganse en dan 28g nommer 7 vir duiwe en patryse.watter lengte wads koop ek vir die 70mm doppe en hoeveel kruit is nodig vir die hael? ek het ms/mp 200 asook s121 moet ek n felt proppie opsit vir n goeie krimp.enige hulp word wardeer.
groette!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post by Beretta »

Ms 200 en s121 is die manier vir die kruit. Bushings is maar meet en pas vra vir Peet hy laai op so n masjien. Wads is somtyds n probleem asook primers. Wees maar versigtig met die primers van USA af hulle val uit die doope uit.
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post by Beretta »

Voor ek vergeet Remington is ook n expert met die soort laai
Beretta
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 721
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post by obasch »

Met huidige ammo pryse is dit nie die moeite werd om self te laai nie, tensy jy loodhael self giet.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: hoe gemaak met haelgeweer laai.

Post by junglejulian »

lood(hael) is nie probleem nie.dit giet ek self.help ook om self te laai as die winkels nie altyd voorraad het nie of ek raak uit patrone uit halfpad deur die jag..
Post Reply