Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wel ek het baie goeie terugvoering gekry van die klank, hy werk soos n..........
Ek stel net voor as julle nog beter resultate wil he dan moet jy gebruik maak van myna decoy..........
Last edited by Michiel(MCR) on Sun Feb 10, 2013 10:52 am, edited 2 times in total.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
stuur my jou e-mail ad en ek mail dit vir jou mater.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Nee ek moet met PR saamstem. Die lawaai maak nie eers dat die kerrie kraaie hulle koppe optel nie.
Het hom vandag uitgesit langs 'n Myna wat ek vro?er die dag geskiet het. So rukkie gewag en begin speel.
Daar was so 5 ander op die sokker/speelveld gewees en hulle het minder as 30m v?r rustig loop en kos soek, nie eers in die caller se rigting gekyk nie
Die bure het wel later kom kyk wat gaan aan en dis al.
Die roep het ook nie by my die gewensde uitwerking gehad nie. 'n Maat van my het 'n mak Mynah gehad wat hy so paar woorde geleer het, amper soos 'n pappegaai of kokketiel. Nou wonder ek, as die voels so slim is dat hulle kan "praat" moet daar seker baie geluide wees vir verskillende situasies. Miskien is die roep wat ons gespeel het 'n uitk@k of so iets en nie die regte "distress, kom help my" roep nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Wel ek het baie goeie terugvoering gekry van die klank, hy werk soos n..........
Ek stel net voor as julle nog beter resultate wil he dan moet jy gebruik maak van myna decoy..........
MCR/Gerhard kan jy vir my aanstuur dat ek kan toets. Ek het nou nou net een aangekeer gekry deur hom mooi deur die een vlerk te klits. Bogger het al skreeuend deur die muur na die buurman gevlug, voor ek hom kon bykom. Nou sit daar omtrent tien van hulle en koggel my uit die bure se werf. Maak my die @#$%^% in. As ek daai klein wetter kon inhaal het ek vandag skoonskip gemaak.
Ek hoop jou klank kan help, die goed is vervuil hier.
vdmerwejm by gmail.com
Dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Marc wrote:MCR/Gerhard kan jy vir my aanstuur dat ek kan toets. Ek het nou nou net een aangekeer gekry deur hom mooi deur die een vlerk te klits. Bogger het al skreeuend deur die muur na die buurman gevlug, voor ek hom kon bykom. Nou sit daar omtrent tien van hulle en koggel my uit die bure se werf. Maak my die @#$%^% in. As ek daai klein wetter kon inhaal het ek vandag skoonskip gemaak.
Ek hoop jou klank kan help, die goed is vervuil hier.
vdmerwejm by gmail.com
Dankie
Hi Mac,
Werk die link nie ? maak net seker en laat weet my, ek het hom getoets en hy werk.
roer hulle
Ek skiet die naweek n jong mynah hier byi huis. Maar kwes hom net so dat hy nie kan vlieg nie. Ewe skielik gaan daai jong mynah aan die skree. Die volgende oomblik lyk dit soos n bende mynahs wat opdaag. Skiet toe nog 2 toe is die die res bietjie meer skrikkerig. As ek daai klank kon opneem sou ons hulle lekker kon inroep. Dalk maar weer ene kwes en n opnemer naby he
Ek het ook al die klank probeer maar vind dat die call baie goeie reaksie het op die geel vinke.Nou en dan sal jy n Myna kry wat net sy nek strek en luister maar dan dadelik weg vlieg.