Permitte
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Permitte
Laas Sondag by `n braai gehoor dat `n jagter voortaan in die Oos-Kaap ook moet permitte en jaglisensies he. Ek kon nog nie vir Tim de Jongh self op die foon kry nie, maar sal sodra ek hom kry die nodige info kry en op die forum plaas. Neem solank kennis.
Izak
Izak
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Permitte
Ja, maar die graad van toepassing kry nou bleikbaar spesiale aandag.
Izak
Izak
-
tafjak
Re: Permitte
Izak
Ek sal maar permitte bekom die dag wanneer jakkalse permitte moet h? om te vang.
Ek sal maar permitte bekom die dag wanneer jakkalse permitte moet h? om te vang.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Permitte
Oom Johan
Ek dink hierdie permitte is slegs van toepassing op jakkalsjag en veral omdat dit in die aand met 'n spotlight gedoen word. Mens moet mos maar soos nog altyd die jaglisensie he vir wild wat mens wil jag.
Is ek reg oom Taffie?

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Permitte
Sit nou reeds en soek die nuutste is oor die ding.... Tot onlangs het ek n reeling gehad met Natuurbewaring. So ek gaan jakies skiet laat weet ek hulle net per epos, as ek klaar is gee ek die uitslag ook aan hulle. So moes ek ook die plaaslike SAP (waar plaas gele is) verwittig. Het egter gehoor dit is verander. Maar kry niks verder nie. Sal ook laat weet as ek nuwe inligting het.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Permitte
Oom Theedge
Ons het die afgelope twee jaar aansoek gedoen vir 'n lisensie om tydens jagtyd met 'n spotlight springbokke by ons op die plaas en 'n buurplaas te skiet. Dit is trekbokke en mens kom nie naby hulle anders as met 'n lig in die nag nie. Ons het die situasie aan Natuurbewaring voorgele en die permit is toegeken. Ons moet ook elke aand wat ons uitgaan die plaaslike SAPD in kennis stel en ook aan Natuurbewaring terugvoering gee oor wat ons geskiet het.
Groete
Ponkie
Ons het die afgelope twee jaar aansoek gedoen vir 'n lisensie om tydens jagtyd met 'n spotlight springbokke by ons op die plaas en 'n buurplaas te skiet. Dit is trekbokke en mens kom nie naby hulle anders as met 'n lig in die nag nie. Ons het die situasie aan Natuurbewaring voorgele en die permit is toegeken. Ons moet ook elke aand wat ons uitgaan die plaaslike SAPD in kennis stel en ook aan Natuurbewaring terugvoering gee oor wat ons geskiet het.
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Permitte
Dag almal
Was nounet by natuursake en het die proses uitgevind. Die permit is geldig vir `n jaar en kos niks. Die jag permit/lisensie kos R 20.00 en moet eers gekry word voor die nagjag permit.
Gaan more kyk of dit so maklik is.

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Permitte
Jopie
Het so paar weke terug my permit by T dejongh gekry. Vul maar alles volledig in lyk my dan sukkel jy minder. Het van paar ouens gehoor wat bietjie gesukkel het.
freddie
Is jy van Qtn.
Het so paar weke terug my permit by T dejongh gekry. Vul maar alles volledig in lyk my dan sukkel jy minder. Het van paar ouens gehoor wat bietjie gesukkel het.
freddie
Is jy van Qtn.
yol bolsun
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Permitte
Ek weier om 'n permit te kry. Dis net weer 'n rond f...kkery. 'n Paar jaar gelede het hulle dieselfde nonsens gehad en getroue burger wat ek was / is het ek ook 'n permit bekom. Ek moes spesiaal Graaff Reinet toe ry daarvoor en het alles ingesluit seker 'n halwe dag van my tyd in beslag geneem. Ek het die register getrou op datum gehou en gemaak soos wat hulle vereis het. Toe ek weer hoor is alles van die baan en ek het dus verniet deur die oefening gegaan. Hulle moet my maar vang, ek gaan nie weer al die moeite doen terwyl hulle na willekeur dit nodig en weer onnodig kan ag om 'n permit te moet he nie. Sorry.
Winners never quit - Quitters never win.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Permitte
Is daar mense,wat besig was met jakals jag, gestop en gevra vir jag lisensie of iets? Wonder maar net, ek was nog nie.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Permitte
Naand manne,
Ek het my vorm ingevul, met die ander nodige papiere by, die Woensdag deur gefaks en Vrydag my permit ontvang, geldig tot 31 Desember.
Izak
Ek het my vorm ingevul, met die ander nodige papiere by, die Woensdag deur gefaks en Vrydag my permit ontvang, geldig tot 31 Desember.
Izak
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Permitte
Oom Freddie
Sal die raad volg. Ja ek werk in Qtn maar ons boer naby Molteno. Hoe het oom geraai?
Sal die raad volg. Ja ek werk in Qtn maar ons boer naby Molteno. Hoe het oom geraai?
Last edited by JopieFourie on Mon Jun 28, 2010 11:07 pm, edited 1 time in total.
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Permitte
Naand almal
Wil maar net laat weet dat ek toe aansoek gedoen het vir die permit. Het die oggend ingegaan en dit die middag gekry. Sommer vir my gefaks.
Het net die jaglisensie gesoek (R 20.00 en kry dit dadelik), afskrif van my ID. Motivering (sommer afskrifte van my motiverings briewe vir my wapen lisensie aansoek) en informasie soos wat is die voertuig se registrasie, kaliber ens.
Die feit dat dit so maklik was laat my wonder of "hulle" nie dalk net informasie insamel om ons later te Piet Retief nie.
...dit maar daar gelaat...
Groete
JopieF
Wil maar net laat weet dat ek toe aansoek gedoen het vir die permit. Het die oggend ingegaan en dit die middag gekry. Sommer vir my gefaks.
Het net die jaglisensie gesoek (R 20.00 en kry dit dadelik), afskrif van my ID. Motivering (sommer afskrifte van my motiverings briewe vir my wapen lisensie aansoek) en informasie soos wat is die voertuig se registrasie, kaliber ens.
Die feit dat dit so maklik was laat my wonder of "hulle" nie dalk net informasie insamel om ons later te Piet Retief nie.
...dit maar daar gelaat...
Groete
JopieF
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Permitte
Kruger
Ja ek voel ook eintlik soos jy oor die permitte. Het lankal daarvan geweet, maar nou eers besluit om aansoek te doen. Eintlik moes ons almal saam besluit het om dit nie te doen nie.
Jopie. Nee sien maar net jy het in Qtn aansoek gedoen.
Freddie

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Permitte
HALLO
Klink my julle is vinnig met die permit storie. Iemand het op die forum geskryf hy sal n permit uitneem as die jakkals n permit het om sy skaap te vang..........Ek dink ons moet as boer n lewenslange permit uitgeryk word om probleemdiere te kan jag. Oom DAAN van HELSDINGEN het gese.......LUISTER BOET DAAR IS NET TWEE DINGE WAT EK MOET DOEN EN DIT IS: EK MOET EN EK MOET DOODGAAN OOR DIE RES BESLUIT EK WANNER EK DIT WIL DOEN
BIKER

Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Permitte
Weet iemand of die 'rumors' dat daar sommige aande n chopper in die lug is om nag jagters vas te trek waar is?
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Permitte
Sover ek weet is daar in Q`town `n spesiale task-force vir poaching & veediefstal, maar ek weet nie presies wat is hulle modis-operandi nie. Hulle het na wat verneem word `n helikopter, ens.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Permitte
Hallo Almal
Ons boer in die Willowmore/Rietbron distrik en die laaste keer wat die helikopter snags sy rondtes hier gedoen het was laat in Mei, vroeg Junie. Die helikopeter is laat kom op beroep van boere in die distrik wat net heeltemal keelvol is vir hulle bure wat die koedoes snags uitroei op en rondom lusernlande. Die helikopter identifiseer 'n plaas waar hulle die spotlight sien en laatweet dan die naaste polisiestasie om uit te gaan en die mense hulle permitte ens. te vra.
Ponkie
Ons boer in die Willowmore/Rietbron distrik en die laaste keer wat die helikopter snags sy rondtes hier gedoen het was laat in Mei, vroeg Junie. Die helikopeter is laat kom op beroep van boere in die distrik wat net heeltemal keelvol is vir hulle bure wat die koedoes snags uitroei op en rondom lusernlande. Die helikopter identifiseer 'n plaas waar hulle die spotlight sien en laatweet dan die naaste polisiestasie om uit te gaan en die mense hulle permitte ens. te vra.
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Permitte
Jong ek wil nou nie spoke loop haal nie. Ek weet van kere wat die Pilatis (vaste vlerk) in die lig was die outjie vlieg hoog gevolglik kan n man nie die ding hoor nie. Sou daar dan iets gemerk word word die choper laat weet. Ek weet nie of dit net vir die omgewing is of was nie. ( Ek skiet ook graag boog en volgens die bewarings wet mag 'n man nie op oop plase met boog skiet nie. Na ABO kurses is ons na natuurbewaaring. Met die opleiding en jagpermit het ons permitte gekry om op oop plase te jag.) Dit is regtig nie soveel werk nie en ja dit kan 'n man n klomp kopseer bespaar.Agentkoos wrote: Weet iemand of die 'rumors' dat daar sommige aande n chopper in die lug is om nag jagters vas te trek waar is?
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Permitte
To all
I have found Tim De Jongh very helpful and quick with the permits, if you have your forms filled in with all your previous kills. the problem is with the new rules, you have to have a seperate permit for each municipal area you hunt in. It is no longer 1 permit serves all areas. It is not too difficult to get your permit and each time you go out you sms Tim and inform him where you will be. You might be hunting near roads and someone reports seeing a light in that area, they will automatically know it is you.

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno