Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

Manne ek is die week op R40-50 vir A1-3 en R30-50 vir C1-3
GROETE
WOLF
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Vleisprysse

Post by Jassie »

Wolf Wolf waar is jy?
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

CALVINIA OU JASSIE
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

Jassie my tel nr is 083 261 9156
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

CALVINIA LANDE SE PRYSE
A1-3 R41-00
C1-3 R30-00
GROETE
WOLF
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

manne die pryse is maar oral vir lam so tussen R39 en R40 en vir c grade R28 tot R30
Wolf julle pryse hoogste tussen de aar, vic wes en Colesberg, hoop julle gaan pas aangee ou swaer
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Vleisprysse

Post by cg rossouw »

Manne ek kan wragtig nie dit glo nie, 18kg lam is R700, dis n paar jaar terug se pryse! Hoor stoorlammer onder 35kg R 18.50, hier kom groot gamors.

Mooi Loop
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vleisprysse

Post by Kalahari »

CG

Julle moet maar terwyl julle kan nog maar die R700 vat en dankie sê. Ek het 3 weke terug al vir daardie klas lam R 613 gekry!
Toe het ek nog laat slag @ R38 p/kg om nie eers te praat van die "af" grade nie.

Soos jy sê, hier is groot akkies aan die kom.
Ek sê weer: als in orde, maar gee net die ou aan die einde van die tou se punt ook die prysverlaging wat ek ondervind, dan sal die pil nie so bitter en droog wees nie.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Vleisprysse

Post by tau »

Kalahari wrote:CG

Julle moet maar terwyl julle kan nog maar die R700 vat en dankie sê. Ek het 3 weke terug al vir daardie klas lam R 613 gekry!
Toe het ek nog laat slag @ R38 p/kg om nie eers te praat van die "af" grade nie.

Soos jy sê, hier is groot akkies aan die kom.
Ek sê weer: als in orde, maar gee net die ou aan die einde van die tou se punt ook die prysverlaging wat ek ondervind, dan sal die pil nie so bitter en droog wees nie.
Presies. Ek braai net hoender en steak. Tjops is uit soos koekies in die weeshuis. As ek nie selfslag of van Suidwes kry by die familie nie is dit net te duur in die slaghuis.

Bygese diesel hier by ons is R12.10 so die vervoer maak almal nou dood en die manne wat voer se voer raak duurder agv hiervan.
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Vleisprysse

Post by cg rossouw »

Was Donderdag by spar en lam het gele vir R79.99. F dit, dit maak mens die hel in, sit met aartappels wat ek nie eers kan uit haal nie, R 18 n sakkie, maak mens de hel in. Jy koop als teen helse pryse aan en verloor op jou goed.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vleisprysse

Post by cassie_calvinia »

cg rossouw wrote:Was Donderdag by spar en lam het gele vir R79.99. F dit, dit maak mens die hel in, sit met aartappels wat ek nie eers kan uit haal nie, R 18 n sakkie, maak mens de hel in. Jy koop als teen helse pryse aan en verloor op jou goed.
cg
ek voel magteloos.
op 500 lammers verloor 'n mens R100 000 die jaar. arbeid, diesel?
hel, hoe maak 'n mens? waar sny jy?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vleisprysse

Post by Chevvy SS »

Die middelman, wat geen risiko dra nie, maak ons almal dood.

Ongelukkig kan ons nie saamstaan nie. As alle skaapboere en voerkrale hul lam/skaap vir 'n maand weerhou, sal die boere se pryse klim. Nadeel is, dan k.k die verbruiker weer af.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vleisprysse

Post by cassie_calvinia »

Chevvy SS wrote:Die middelman, wat geen risiko dra nie, maak ons almal dood.

Ongelukkig kan ons nie saamstaan nie. As alle skaapboere en voerkrale hul lam/skaap vir 'n maand weerhou, sal die boere se pryse klim. Nadeel is, dan k.k die verbruiker weer af.
ons kan dit seker terug hou, maar dan stort die mark weer van die skaap, en ons is terug by die begin.
die groot fout is, niemand het meer geld nie, en lam raak 'n luuksheid.
die raag raak net te min.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Vleisprysse

Post by Christo »

cassie_calvinia wrote: die groot fout is, niemand het meer geld nie, en lam raak 'n luuksheid.
die raag raak net te min.

Dit is die waarheid. Ons ondervind dit met alle boerdery gewasse.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

CALVINIA LANDE SE PRYSE
A1-3 R41-00
C1-3 R30-00
STOORLAMMERS:
DORPERS 25-30KG R19-00
WOL 25-30KG R20-00
GROETE
WOLF
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

HALLO WOLF

hou hom daar, jy klop pryse hier met R2 op al jou grade, ek hou manne op hulle tone hier
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

Re: Vleisprysse

Post by bokkoors »

hel dis eintlik n skande, my vriend jorrie daar tussen cradock en middelburg se^ dit voel amper of die prys met n rand val per week !! en dan bly die reen ook nog weg.
ek werk tans in mozambiek so ek kan nie van ondervinding praat nie, maar ek kan vir cg rossouw se^ dat daai selfde sakkie artappels van R18 waarmee hy sit, hier verkoop word teen $40 !!! nie eers te praat van vleis nie en dit kom alles van SA af. en met die wisselkoers is dit by die R360 verskil en hoeveel van daai sien die boere ?
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Vleisprysse

Post by mariusr »

Ek wil net noem dat vleis pryse vir die verbruiker hier in Gauteng so die hoogte in geskiet het behalwe vir vark vleis en hoender dat dit nou goedkoper is om prawns en calamari te eet ! En dis feit!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Vleisprysse

Post by Freddie101 »

Ja Marius en Bokkoors

Het die week noodgedwonge osse verkoop. Veld raak skaars en winter le voor en reen bly weg.

Ongeveer R2000 per os minder as laasjaar die tyd. (konserwatief bereken) :'(
R20.5/kg

Dan praat julle van duurder vleis. Onverklaarbaar.!!! Rooivleis boere het probleme. Lyk my dit is wyd droog. En n lae prys is beter as om n vel te verkoop.

Marius, miskien moet ons prawns en vleis ruil.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vleisprysse

Post by cassie_calvinia »

Freddie101 wrote:Ja Marius en Bokkoors

Het die week noodgedwonge osse verkoop. Veld raak skaars en winter le voor en reen bly weg.

Ongeveer R2000 per os minder as laasjaar die tyd. (konserwatief bereken) :'(
R20.5/kg

Dan praat julle van duurder vleis. Onverklaarbaar.!!! Rooivleis boere het probleme. Lyk my dit is wyd droog. En n lae prys is beter as om n vel te verkoop.

Marius, miskien moet ons prawns en vleis ruil.
Freddie
hier le swaarkry vir die vleisboere voor! swaarkry!
ek maar 'n klein boer, maar ek moet die jaar met R200 000 minder regkom. dit is wat ek verloor agv vleispryse.
ek meen, waar verhaal jy daai klas geld.
dan is dit nog arbeid, diesel, droogte?
ek sien lig in die tonnel, maar dit 'n vragtrein wat ons kom plat ry.
HOU HOM DAAI DIKTE
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Vleisprysse

Post by mariusr »

Iemand in die ketting skep lekker! R100 kilo vir skaap tjops en R95 kilo vir kruisskyf!Party plekke nog duurder! As jy hele skaap koop kan jy kry vir R60 kilo! Bees agter kwart heel koop R40 kilo!
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Vleisprysse

Post by WOLF »

CALVINIA LANDE PRYSE WEEK 25-28 MAART 2013
A1-3 R41-00
C1-3 R28-00
STOORLAMMERS
DORPER R19-00 25-30KG
WOL R20-00 25-35KG
GROETE
WOLF
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

lam R40 tot R41
C123 tussen R 28 en R 29,50

sien dit is waar meeste slagpale pryse is
lekker week
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Vleisprysse

Post by johnny »

Manne ek voel vir die boer , maar iets moet gedoen word sodat die verbruiker nie oor die R110 kg vir lam betaal nie, julle pryse is af , wie maak die geld, slagpale, slaghuis of ketting winkel , sal graag van die slagpale en kettingwinkel wil hoor?

groetnis

Johnny
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Vleisprysse

Post by savage(P Coetzer) »

Ketting winkels vat die grootste hap.
Abbatoirs verloor bestellings as hulle net 5 sent duurder as die teenstander inkom.
Daar is GEEN lojaliteit in die vleisbedryf nie.
Post Reply