HIERDIE IS VIR DIE MANNE WAT VAARDIG IS MET HULLE HANDE EN GELD
WIL SPAAR.
BESTEL JOU SKIETSTOEL IN DELE VIR R3000.00 EN SIT DIT SELF AANMEKAAR.
SWEIS- EN BOORMASJIEN IS AL WAT JY BENODIG.
DIE PARTE IS GENOMMER OM DIE AANMEKAARSIT TE VERGEMAKLIK.
1. DIE AS "KOMPLEET MET KRAGDRADE EN GLYSTUKKE" R1800.00
2. DIE VOETSTUK: 9 PARTE
3. DIE STOEL: 1 * GEWEERRAK (KOMPLEET)
1 * GEWEERARM (KOMPLEET)
1 * ELMBOOGRUS (KOMPLEET)
1 * STOEL (SITVLAK + RUGLEENING)
1 * KRAGPUNT R1200.00
VIR ENIGE VERDERE NAVRAE KONTAK MY GERUS BY:
083 VIER VIER NEGE 449 VYF
OF MAIL: beytellia@telkomsa.net
Groete Ian
3D SKIETSTOEL "SIT SELF AANMEKAAR VIR HELFTE VAN DIE PRYS"
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
3D SKIETSTOEL "SIT SELF AANMEKAAR VIR HELFTE VAN DIE PRYS"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Tue Apr 02, 2013 6:15 am, edited 1 time in total.
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: 3D SKIETSTOEL "SIT SELF AANMEKAAR VIR HELFTE VAN DIE PR
Middag
Kan jy dalk foto plaas hoe hy aanmekaar lyk
Dankie
Gerrit lessing
Kan jy dalk foto plaas hoe hy aanmekaar lyk
Dankie
Gerrit lessing
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 3D SKIETSTOEL "SIT SELF AANMEKAAR VIR HELFTE VAN DIE PR
Ian, dit klink bakgat, sal binnekort met jou in kontak kom! Het hierdie maand al bietjie baie "overspent"....
Aim small, miss small
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D SKIETSTOEL "SIT SELF AANMEKAAR VIR HELFTE VAN DIE PR
Dankie
Johan Nel (jnr) en Flip Fouche vir die ondersteuning.
Groete Ian
Johan Nel (jnr) en Flip Fouche vir die ondersteuning.
Groete Ian
