Watter een?

Post Reply

Watter een??

Poll ended at Wed May 08, 2013 3:10 pm

Chasa
2
7%
SA Jagters
25
86%
Ander(spesifiseer asb)
2
7%
 
Total votes: 29

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Watter een?

Post by FCLoretz »

Ek wil nou ernstig by 'n jagters verening aansluit.

Stem asb en as jy will gee redes oor hoekom jy sal se ek moet by daardie betrokke verening aansluit.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3623
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Watter een?

Post by Fanta300 »

Sien johnny se post oor sy lisensie wat binne twee dae goedgekeur is!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watter een?

Post by James Wilson »

Is al n paar jaar by SA Jagters, geniet dit baie. Ken nie werklik die ander nie maar hoor ook goeie dinge van hulee
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter een?

Post by FCLoretz »

Ek sal nou daar gaan kyk dankie Fanta300
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watter een?

Post by PWV »

FCLoretz wrote:Ek wil nou ernstig by 'n jagters verening aansluit.

Stem asb en as jy will gee redes oor hoekom jy sal se ek moet by daardie betrokke verening aansluit.
\Hierdie "poll" het nie al die keuses nie. Daar is ander verenigings ook wat gespesifiseer behoort te word. Wat van Kaapjag met baie lede en 'n baie dinamiese vereniging?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter een?

Post by FCLoretz »

Oom PW, ek is in Sin City (johannesburg). Dit is hoekom ek die 2 gelys het wat ek gedoen het en dan 'n "ander" opsie by gesit het, maar ek gaan nie kaap toe trek nie en ook nie elke maand kaap toe ry vir die jagtersverening skietdag of vergadering nie.

Dankie vir die inligting.
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Watter een?

Post by molopohunter »

Ek dink die stemme praat van self. Ek is ook n lid, en mens bly dadelik gemail oor besluite en klagtes by die svr.
Hulle skiet is ook baie lekker en dit kan net goed wees om aan die grootste vereeniging te behoort.

Groete.
Peet
Post Reply