Boogjag blesbokke.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Boogjag blesbokke.
Dagse manne,
Ek is gevra om 50 blesbokke vir n man af te haal hier naby Lichtenburg. Molopo oog. Dis n natuurlikke fontein en reservaat. Ek wil weer die forum manne die keuse gee om eers die te waters te toets. Daar is huise op die plek, maar daar is min mense die tyd van die jaar. Dis so 2-2.5 uur se ry van pta/ jhb. Dis net na zeerust op die n4.
Ek wil eers uitvind of gaan daar belang stelling wees vir so tipe jag. Dis blesbokke vir R850 stuk. Manlik of vroulik.
Hulle soek verkieslik net boog jag.
Molopo oog is n baie gesins vriendelikke plek, en die Lichtenburg manne kan getuig 1 van die mooiste plekke in die omgewing. Daar is speel parkies, kanoes kan ook gereel word. Ons doen ook "catch & release" visvang daar met kurpers. So besig bly is geen probleem.
Die jagte is uit blinds uit.
Verblyf is in tente met n amblussie blok en kombuis. Daar is krag ook. Kostes gaan R100pppd wees, kinders onder 12 R50.
Laat weet my asb as iemand sal belang stel dan kan ek hulle laat weet daar is belangstelling en dan kan die jag begin.
Teen daai prys gaan en vir myself so paar skiet.
Groete manne.
Post sommer hier, dan sal ek so deur van die volgende week kyk hoeveel kan ons kry van die forum.
Peet
Ek sal maandag gou kom fotos post.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boogjag blesbokke.
As ek die kontant en tyd gehaad het was ek verseker daar...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Boogjag blesbokke.
pryse is goed. as ek net die tyd gehad het!
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
Klink nie sleg nie - ek kan dalk moontlik so 2-3 ouens ket wat sal belangstel.
Net paar vrae - is daar slag/koelkamer geriewe?
Wanneer beplan julle om die te doen? Week of naweek?
Net paar vrae - is daar slag/koelkamer geriewe?
Wanneer beplan julle om die te doen? Week of naweek?
Last edited by egenis on Fri Mar 22, 2013 11:50 am, edited 2 times in total.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Tyd is nou die probleem, en ek trek binnekort, so dis hoekom die freezer moet leegkom, wil nie 'n vol freezer met vleis probeer dra nie..
ek soek nog wapens...
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
SV MAD (Henk) wrote:Tyd is nou die probleem, en ek trek binnekort, so dis hoekom die freezer moet leegkom, wil nie 'n vol freezer met vleis probeer dra nie..
Ek het ooop plek in myne....
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Molopo
Ek sal ook belangstel indien daar koelgeriewe is, kan self slag ook dis nie probleem.
Mooiloop
JP
Ek sal ook belangstel indien daar koelgeriewe is, kan self slag ook dis nie probleem.
Mooiloop
JP
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Boogjag blesbokke.
molopohunter wrote:Dagse manne,
Ek is gevra om 50 blesbokke vir n man af te haal hier naby Lichtenburg. Molopo oog. Dis n natuurlikke fontein en reservaat. Ek wil weer die forum manne die keuse gee om eers die te waters te toets. Daar is huise op die plek, maar daar is min mense die tyd van die jaar. Dis so 2-2.5 uur se ry van pta/ jhb. Dis net na zeerust op die n4.
Ek wil eers uitvind of gaan daar belang stelling wees vir so tipe jag. Dis blesbokke vir R850 stuk. Manlik of vroulik.
Hulle soek verkieslik net boog jag.
Molopo oog is n baie gesins vriendelikke plek, en die Lichtenburg manne kan getuig 1 van die mooiste plekke in die omgewing. Daar is speel parkies, kanoes kan ook gereel word. Ons doen ook "catch & release" visvang daar met kurpers. So besig bly is geen probleem.
Die jagte is uit blinds uit.
Verblyf is in tente met n amblussie blok en kombuis. Daar is krag ook. Kostes gaan R100pppd wees, kinders onder 12 R50.
Laat weet my asb as iemand sal belang stel dan kan ek hulle laat weet daar is belangstelling en dan kan die jag begin.
Teen daai prys gaan en vir myself so paar skiet.
Groete manne.
Post sommer hier, dan sal ek so deur van die volgende week kyk hoeveel kan ons kry van die forum.
Peet
Ek sal maandag gou kom fotos post.
Is daar nog bokke of plek oor? Ek stel verseker belang, dit klink baie billik geprys en lekker. Hoe werk die storie presies, kan mens maar enige tyd gaan of gaan jy probeer om n paar groepe saam te stel. Ieder geval is ek baie lus. Ek wil bietjie huntex toe gaan, so dalk kan ek dit op pad daarnatoe of terug vir drie of vier dae doen. Andersins vroeer.
Hoor graag meer hieroor,
Cheers
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Dagse manne,
Ek gaan gou vandag die fotos neem, maar solank die vrae beantwoord.
Daar sal n slag raam wees, maar dit gaan moontlik self slag wees.
Ons gebruik n boer in die omgewing se koelkamer, so dis ook uitgesort.
Sal gou weer vanaand info kom post.
Groete,
Peet
Ek gaan gou vandag die fotos neem, maar solank die vrae beantwoord.
Daar sal n slag raam wees, maar dit gaan moontlik self slag wees.
Ons gebruik n boer in die omgewing se koelkamer, so dis ook uitgesort.
Sal gou weer vanaand info kom post.
Groete,
Peet
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
Dankie vir terugvoer Peet
Net ook se van wanneer af ons kan deurkom...
Net ook se van wanneer af ons kan deurkom...
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Dis reg. Ek finaliseer vandag 3uur met die manne daar.egenis wrote:Dankie vir terugvoer Peet
Net ook se van wanneer af ons kan deurkom...
Ek wil self vir daai pryse gaan skiet...en my boog is HONGER
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
Dis baie nice pryse daai.molopohunter wrote:Dis reg. Ek finaliseer vandag 3uur met die manne daar.egenis wrote:Dankie vir terugvoer Peet
Net ook se van wanneer af ons kan deurkom...
Ek wil self vir daai pryse gaan skiet...en my boog is HONGER
My boog se jag lus sleep al op die grond so langs myne!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Boogjag blesbokke.
Nee kyk self... My lus hang vieslik uit vir die storie... Wag om te hoor wat jy se...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Boogjag blesbokke.
ek is vannie Kaap, maar ek was al by daai Oog saam met 'n ex meisie lank lank gelede. Dus een pragtige plek en idiaal om die vrou en kinders saam te vat terwyl jy jag. Daai helder helder water is asem rowend.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Dis einste hy daai...hehehe, en daar moet die meisies min aantrek, ex of nie. Die bestuur het n paar kanoes ook vir die jagters se beskikking los gemaak. So laat middag booze cruise is amper tradisie daar.tau wrote:ek is vannie Kaap, maar ek was al by daai Oog saam met 'n ex meisie lank lank gelede. Dus een pragtige plek en idiaal om die vrou en kinders saam te vat terwyl jy jag. Daai helder helder water is asem rowend.
Ek gaan gou vandag die reelings en n paar fotos kom post. Ek hol net vanoggend bietjie rond.
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
Smaak my Peet het al die bokke self geskiet en weg gehol met die vleis!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Boogjag blesbokke.
egenis wrote:![]()
Smaak my Peet het al die bokke self geskiet en weg gehol met die vleis!
Manne, ek is net uit met groepe op die oomblik.
Ek is nou weer bietjie min op die forum.
Alles was toe gefinaliseer, ons kan 1 Mei begin...so net n maand se slapies.
Die prys is toe vas gemaak op R850.
Akomodasie gaan moontlik n juis wees, maar die boskamp is op standby en sal nie sommer hmeer as R100pppd wees nie.
Die manne wat belang stel, bel of email my asb direk, want ek het vir n ruk nie internet om op die forum te kom nie, maar my foon kan die mails oopmaak.
Email: info@molopohunt.co.za
Tel: 082 578 2758
Groete manne,
Peet
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boogjag blesbokke.
Dankie Peet - mail is oppad!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Boogjag blesbokke.
Mail is gestuur
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Boogjag blesbokke.
Mail is gestuur.
Cheers,
Dewald