Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post Reply
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

INIBOS het 15% afslag op akkomodasie (tot einde Mei)
Rooibok Ramme 22" en kleiner R 650 Rooibok Ooie R 550 (tot einde Mei)

Vir n volledige pryslys en meer inligting P.M. my met kontak besonderhede of skakel vir Amanda op 0832276350 na 13h00 asb.

Groete uit INIBOS
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Riaan Beeslaar »

Middag

Ek probeer jou PM maar is onsuksesvol
Sal jy asb so gaaf wees en vir my die pryslys aanstuur na adriaan.beeslaar@mediclinic.co.za.

Groete

Riaan
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Marc »

Ok, so hoeveel is die Akkomdasie na 15% afslag en wat is die ander fooie ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by GERT vd M »

Marc wrote:Ok, so hoeveel is die Akkomdasie na 15% afslag en wat is die ander fooie ???

Glo die MANNE (moderators) gaan nie kla as jy die pryse hier opsit nie ???
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Stuur asb. die informasie fcocquyt@gmail.com
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Herman Venter »

Kan ek ook dalk 'n pryslys kry? herraventer@gmail.com

Groete
Herman
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Wat het gebeur met die aanbod ons almal wag vir die info ?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by mariusr »

Nee o he'll Innibos sal my uitibos haal! Pryslys gekry gaan jou by die R800 per dag per jagter kos met alles waarvoor jy moet betaal dan het jy nog nie eers 'n bok geskiet nie! Ek gaan verby dankie!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Marius,

Ek weet nie of jy dieselfde lys as ek gekry het nie maar as ek so kyk werk ek die vogende uit vir 3 jagters en 2 nagte.
Totaal R1785 sluit bakkie en koelkamer in en twee nagte deel dit deur 3 dan kom ek uit R748 per jagter dan moet die bokke natuurlik bykom so dit is nie so sleg nie of lees ek dit verkeerd?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by mariusr »

Jy is seker reg net vinnig getel elke geval naby joune dan onthou R200 per dag vir gids as bok miskien gewond is en met die boere wat hul eie rekords stelsel opstel en nie vlgs RW gaan skiet jy jou self diep in geldelike moeilikheid op so plaas!R748 per dag per jagter is in elke geval bo my vuurmaak plek want my seuns gaan ook saam wat gaan dit my nie kos!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Eugene »

mariusr wrote:Jy is seker reg net vinnig getel elke geval naby joune dan onthou R200 per dag vir gids as bok miskien gewond is en met die boere wat hul eie rekords stelsel opstel en nie vlgs RW gaan skiet jy jou self diep in geldelike moeilikheid op so plaas!R748 per dag per jagter is in elke geval bo my vuurmaak plek want my seuns gaan ook saam wat gaan dit my nie kos!
Manne, ek het nie die pryslys of die venue gesien nie en ek post hier totaal in al na aanleiding van julle post's hierbo!

Ek weet nie of ek bederf is nie, maar R748-00 per jagter per dag, is rof vir my... :o :o :o

Ek skiet gewoonlik op plekke waar die dagfooi en nagfooi saam nie R400 per dag oorskry nie en dan is alles, tot die die hond wat die bloedspoor moet vat, daarby ingesluit! Ek vat en maak natuurlik my eie kos en drankies!

Miskien moet ek ophou brom oor een van my gunsteling plekke sy dagfooie met R50 verhoog het... :-[
Aim small, miss small
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Ek weet nie of ek bederf is nie, maar R748-00 per jagter per dag, is rof vir my... :o :o :o

Eugene dit was totaal oor twee nagte nie 1 dag nie. :laugh:
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

More aan almal wat sover na my pryslys gekyk het. Ek sien daar is van die manne wat sukkel met lees. Die koste per jagter per nag is R 297.50 die Koelkamer is R 80.00 per dag deel deur min van 2 jagters is dit R 40.00 dan per jagter, die voertuig is R 150.00 per dag deel dit weer deur n min van 2 jagters is dit R 75.00 Met ander woorde die meeste wat dit dan gaan kos is R 412.50 per jagter per dag as daar 4 jagters is dan gaan die koelkamer kos R 20.00 per jagter per dag die voertuig R 37.50 en verblyf R 297.50 as jy dit by mekaar tel gaan dit R 355.00 per jagter per dag. Die dag fooi word net gehef wanneer die jagters langer as hul bespreekte tyd jag en nie die betrokke aand oorslaap nie. Die R 200 per gids is vir n SONDAG!!!! as daar gekweste bokke mag wees. Nog n ou verstaan lyk my nie Roland Ward se mates nie. Daar is n min lengte wat n bok se horings moet meet om te kwalifiseer daarvoor en niemand kan daar oor stry nie, maar ja wat elke wild boer ag as n trofee minimum op sy/haar plaas is n ding wat met hom/haar voor die tyd uitgeklaar moet word
KNOPIESKOP


INIBOS JAG TARIEWE 2011 2013

BEDRAG DUIM METING
KOEDOEBULLE R 3,500.00 <48"
KOEDOEBULLE R 4,500.00 48"-<50"
KOEDOEBULLE R 5,000.00 50"-<52"
KOEDOEBULLE R 8,000.00 52"-<53"
PER DUIM R 10,000.00 53"+R1000"+ R/W"
KOEDOE KOEIE R 2,500.00
ROOIBOK RAMME* R 650.00 <22"
ROOIBOK RAMME R 1,000.00 22"-<23"
ROOIBOK RAMME R 1,500.00 23"+
ROOIBOK OOIE* R 550.00
VLAKVARK BERE R 550.00 12"
VLAKVARK BERE R 750.00 >12"
VLAKVARK SOGGE R 550.00
ROOI HARTBEES BULLE R 6,000.00 < 20"
ROOI HARTBEES BULLE R 7,000.00 20- 23"
ROOI HARTBEES BULLE R 8,000.00 > 23"
ROOI HARTBEES BULLE R 9,000.00 R/W + R1000 "
ROOI HARTBEESKOEIE R 5,000.00
GEMSBOK B+ K R 5,000 < 30"
GEMSBOK B + K R 6,000 >30" - <40"
GEMSBOK B + K R 8,000 R/W + R1000 "
ZEBRA HINGSE R 4,500
WATERBOK BULLE R 8,000 < 22"
WATERBOK BULLE R 9,000 22" - <23"
WATERBOK BULLE R 10,000 > 23"
WATERBOK BULLE R 11,000 R/W + R1000 "
WATERBOK KOEIE R 8,000

JAKKALS P.O.R
BOBBEJANE P.O.R.


ENIGE ANDER SPESIE NIE BO GENOEM R6500, ROLAND WARD
R 10000 + R 1000 PER DUIM WAAR VAN TOEPASSING

MIS SKOTE 10% VAN DIE DIER WAARNA GESKIET IS SE PRYS.

Jagters min. 3* R350-15%per nag*
Nie Jagters* R250-15%per nag*
Min 2 nagte*
Arriveer 10 A.M.
Vertrek 10 A.M. SONDAG
Dag fooie R100 p.p.pd na 10.A.M.
Dag fooie R 150 p.p.d na 15h00
Koelkamer R 80.00 per dag
Voertuig R 150.00 per dag.

Voor waardes en terme geld op spesiale aanbod van verblyf en Rooibok pryse min 3 jagters vir 2 nagte*
spesiale aanbod geld tot einde mei 2013



Knopieskop

INIBOS Jag Reels


PRICELIST & BROCHURE (CONTINUED)
HUNTING TRIPS: ( Minimum 2 Nights )

IF THE DAY OF ARRIVAL OR DAY OF DEPARTURE, FALLS ON A PUBLIC
HOLIDAY THAT DAY COUNTS FOR A FULL DAY.
BOOKINGS:
MAKE A PROVISIONAL RESERVATION TELEPHONICALLY.
BANKING DETAIL FNB 62109155300 BRANCH 256955 KEY WESY FV BADENHORST CHEQUE ACCOUNT


MINIMUM 3 HUNTERS ACCOMODATION/DAYFEES TO BE PAID IN FULL TO CONFIRM BOOKING TO QUALIFY FOR SPECIAL

HUNTING REGULATIONS:
Hunting with vehicles and hunting (voor lê) nearby the lodge or at water places are not allowed.
Hunters must be accompanied by guides in the veldt. Guides can be consulted, but the responsibility lies with the person that pulls the trigger.
No alcohol allowed in the veldt and no alcohol to be given to trackers.
The safe handling of weapons is of utmost importance and on arrival hunters must confirm that their rifles have been correctly sighted. If not it can only be done at the shooting range.
Firearms smaller than 270 calibres are not allowed and ammunition must be soft points.
Shotguns, .22 rifles and air guns are not allowed.
After three successive missed shots the hunter will return to the shooting range.
Hunters must use their own licensed firearms.
No non hunters are allowed in the veldt while the actual hunting takes place. Too many people becomes a safety risk and scares the game, remember you came to hunt!!!
Animals in motion may not be shot at. Only shoot once the animal is clearly visible and standing in a position for a true shot. Head shots cause broken jaws and are not recommended!
Once the animal has been wounded – do not continue hunting, but start following the track of the wounded animal immediately.
Ownership and risk goes to the hunter, once the animal has been shot or wounded and must be paid in full.
Hunting and / or tracking on Sundays (or part there of), can be done by special arrangements, at a minimum fee of R200 per day for each tracker involved.
Gratuities to trackers are optional and may only be given to them on departure and must be done through the owner.
Pythons are protected and may not be hassled or killed.
Nothing may be taken from the veld !!!!!!!!
No hunting allowed 30 min before Sunset or Sunrise
Hunters that seems intoxicated will be breathelised and will not hunt if found to be intoxicated, they will be financially liable for the days hunt!!!!!!!!

ALTHOUGH NOT UNFAMILIAR TO EXPERIENCED ETHICAL HUNTERS, THE ABOVE REGULATIONS ARE NEVERTHELESS BROUGHT TO THE ATTENTION OF OUR CLIENTS.


Directions

Take the R 511 From Btits to Thabazimbi. From the last Robot in Brits (Speedz Tyres) travel 86 km.and turn left at the yellow sliding Gate @ INIBOS follow the the road straight and park in front of the Thatched brick Chalet and hoot for service if necessary.
For bookings please call Amanda on 0832276350 between 13hoo- 21hoo
For more information Francois 0824653737 all day.
Last edited by wingover on Thu Mar 28, 2013 1:46 pm, edited 1 time in total.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Eugene »

Frederik wrote:Ek weet nie of ek bederf is nie, maar R748-00 per jagter per dag, is rof vir my... :o :o :o

Eugene dit was totaal oor twee nagte nie 1 dag nie. :laugh:
Eks eintlik meer verlig as skaam, dis darem baie beter!

Jammer dat ek 'n onnodige en oningeligte kommentaar geplaas het, voordat ek behoorlik gelees en navraag gedoen het! Sal in die toekoms 'n wag voor my mond (sleutelbord...) sit! :police:

Wingover, ek het darem gesê dat ek nie op julle website was nie! ;D Nou lyk julle pryse nie meer so rof nie en einlik baie aanvaarbaar, laer as waar ek gewoonlik gaan jag!

Jy weet mos darem hoe is jagters, almal wil daai 60" koedoe skiet vir 'n rooibok se prys! :angel:
Last edited by Eugene on Thu Mar 28, 2013 11:44 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by JPS »

Pryse lyk goed en nou is alles duidelik en kan manne mos heeltemal hulle eie besluit maak.

Tx Wingover.

Mooiloop
JP
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by LoveHenties »

Ek het al daar gejag, en dis regtig nie sleg nie. Vat maar sagte skoene saam, want die veld het redelik gruis, so die diere hoor jou maklik stap. MOOI koedoes daar! Die groot bulle is deeglik bewus van hulle size horings, en dus inherente "veiligheid", en byt jou amper as jy nie versigtig is nie :)

Die fasiliteite is lekker, alle eetgerei, potte en panne ens is daar. Jy hoef eintlik net jou geweer en kos te bring. Die boonste kamp is die lekkerste jagplek, maar enige plek is eintlik reg.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Riaan Beeslaar »

Middag Wingover

Watter datums het julle beskikbaar.

Groete
Riaan
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

Hi Riaan

Amanda doen die besprekings sy werk tot 13h00 en kan ongeliukkig eers na 13hoo oproepe ontvang anders raak haar baas moerig. Sy is vanmiddag besig met lone so ek sal haar vra om jou te skakel sodra sy by die huis kom. As jy vir my jou kontak no. kan P.M. sal dit gaaf wees.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Dankie Wingover,

Vir al jou hulp ons jag is bespreek en deposito deurbetaal.
Sien uit na lekker jag !
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by LoveHenties »

Ek hoop my geldjie is los voor al die naweke gevat is.
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by PJB »

More manne!
Hierdie lyk baie belowend! Ekt ook eers geskrik maar op die ou einde is dit werklik nice pryse! Dis net jammer ek kannie met my ou .243kie kom kap daar nie! Een van die dae is ek by inibos met n groot roer!
Die van julle wat gaan, mag julle n baie lekker tyd he! Ons wag vir die fotos!
Groete
PJB ++>:
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by BenG »

Jou pryse lyk goed. As ek mag vra, hoekom is die minimum kaliber 'n 270?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Frederik »

Volgende week 14-17 is ons tyd kan nie wag om weer lekker in die veld te stap nie.
Hoop die bokkies speel mooi saam ek het 'n klein lysie om vol te maak.
Post Reply