NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Ouens

Ons het die MT26 - 800 lumens flits nou op SPESIALE aanbieding vir R795 VAT ingesluit, onthou om 'n herlaaibare batterye 2300 mAh -R110; 2600 mAh -R135 of 3100mAh -R195 by te sit. Laaiers R130, i2 intellicharger (2 x batterye gelyk) wat AAA en AA en CR123 en 18650 batterye kan laai met 220V of 12v R230 of die i4 intellicharger wat 4 x batterye kan laai AAA, AA, CR123 en 18650.
NiteCoreSA MT26.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu Mar 28, 2013 8:41 pm, edited 1 time in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hugo geniet jou flits man, mag jy baie gelukkige skyn ure uit jou NiteCore MT26 uit kry!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Beretta »

Lekker Hugo enjoy maar jy moet report hoe hy skyn.Ek stel baie belang om ook vir my een te kry. Maar ek is maar nou eers n Fenix man ;D
Beretta
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Hugov »

Dankie Celsesti,

Ek het hom juis gisteraand al mooi gebruik, toe die manne by buurman wou inbreek..... Die strobe funksie is wild hehe.

Het hom vanoggend gou op die golfbaan ook gebruik en hy gooi n bitter goeie straal met mooi kol.
Ek sal met geruste hart hierdie flits vir enigiemand aanbeveel, maar sal hom die naweek oordentlik toets. Ek kyk al lank uit vir n taktiese flits, die feit dat hy so wille straal gooi is net n bonus. Ek het hom gisteraand toe ons gaan uiteet het, in my sak gedra met sy belt clip, en nie rerig agter gekom hy is daar nie.

Ek gaan verseker die geweer picatinny rail clamp kry en die flits op my Sig probeer.

Groete
H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by douw »

Hallo Celesti.

Gaan julle die flits by Huntex beskikbaar hê teen die prys?

Groete
Douw
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hugov wrote:Dankie Celsesti,

Ek het hom juis gisteraand al mooi gebruik, toe die manne by buurman wou inbreek..... Die strobe funksie is wild hehe.

Het hom vanoggend gou op die golfbaan ook gebruik en hy gooi n bitter goeie straal met mooi kol.
Ek sal met geruste hart hierdie flits vir enigiemand aanbeveel, maar sal hom die naweek oordentlik toets. Ek kyk al lank uit vir n taktiese flits, die feit dat hy so wille straal gooi is net n bonus. Ek het hom gisteraand toe ons gaan uiteet het, in my sak gedra met sy belt clip, en nie rerig agter gekom hy is daar nie.

Ek gaan verseker die geweer picatinny rail clamp kry en die flits op my Sig probeer.

Groete
H

Dankie H vir die goeie terugvoer - bly jy is te vrede met jou aankoop - dis vir ons belangrik dat ons kliente altyd gelukkig moet wees met hulle aankoop en hulle moet voel hulle kry waarde vir hulle geld. Geniet jou naweek en skyn die skelms :police:

Cheers C
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

douw wrote:Hallo Celesti.

Gaan julle die flits by Huntex beskikbaar hê teen die prys?

Groete
Douw
Hi Douw ja ons sal die MT26 by Huntex nog he teen dieselfde prys 8)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

douw wrote:Hallo Celesti.

Gaan julle die flits by Huntex beskikbaar hê teen die prys?

Groete
Douw
Ek sal sorg dat ek Huntex kaartjies het volgende jaar, vir julle ouens natuurlik;') O0 O0 O0
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by JohanvB »

Ons het twee naweke terug by Steylerville met die spesifieke lig in die nag gaan ry om wild te kyk, en ja, die flits gooi baie lig, dit is regtig amper daglig om jou in daai bos...en hmmm daai "strobe" laat 'n Kudu doodstil staan....
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Noors wrote:Ons het twee naweke terug by Steylerville met die spesifieke lig in die nag gaan ry om wild te kyk, en ja, die flits gooi baie lig, dit is regtig amper daglig om jou in daai bos...en hmmm daai "strobe" laat 'n Kudu doodstil staan....

mmmm arme kudu :o
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Dankie Dewald vir jou besigheid en geniet jou MT26;')
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Beretta »

Manne
Ek het Saredag vir my Nitecore MT26 flits by Celseti en Louis van Nitecore in Pretoria gaan koop. Ek het ook vir my die charger en die batterye saam gekoop. Ek het so paar van die tactical flitse oa Fenix wat na my mening nie n gelyke in die mark gehad het nie. Of sal ek eerder se wat ek het. Nou ja kon nie vir die donker wag Saterdag nie want ek wil mos nou toets en ek het getoets.
Die flits se afwerking is uit die boonste rakke hy kom met so n paar xtras pocket clip arm strap as ek dit so kan noem. Hy het ook verskillende sterktes. Die sterkste is 800 lumens op sy turbo mode. Nou ja die gouste wat jy nag in dag verander is sit net die flits aan hy skop gat. Hy laat my Fenix soos n kers lyk.
Die diens wat ek by Celesti en Louis gekry het is uit die boonste rakke. As jy waarde vir geld wil he koop hom die MT 26
jy gaan nie beter waarde vir geld of vir lumens iewers anders kry nie.
Beretta
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: NiteCore Flits Spesiale Aanbieding

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Beretta wrote:Manne
Ek het Saredag vir my Nitecore MT26 flits by Celseti en Louis van Nitecore in Pretoria gaan koop. Ek het ook vir my die charger en die batterye saam gekoop. Ek het so paar van die tactical flitse oa Fenix wat na my mening nie n gelyke in die mark gehad het nie. Of sal ek eerder se wat ek het. Nou ja kon nie vir die donker wag Saterdag nie want ek wil mos nou toets en ek het getoets.
Die flits se afwerking is uit die boonste rakke hy kom met so n paar xtras pocket clip arm strap as ek dit so kan noem. Hy het ook verskillende sterktes. Die sterkste is 800 lumens op sy turbo mode. Nou ja die gouste wat jy nag in dag verander is sit net die flits aan hy skop gat. Hy laat my Fenix soos n kers lyk.
Die diens wat ek by Celesti en Louis gekry het is uit die boonste rakke. As jy waarde vir geld wil he koop hom die MT 26
jy gaan nie beter waarde vir geld of vir lumens iewers anders kry nie.
Beretta
Dankie Beretta vir die mooie woorde ++>:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Post Reply