velle fries?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
velle fries?
Dag Manne
Kan n mens n vel vat en behandel soos genoem met die Detol en dan sout en dan vries vir n tydperk voor dat jy hom gaan ingee om gelooi te word.?Het iemant dit al gedoen en hoelank kan jy hom vries voor dat hy begin opneuk.
Kan n mens n vel vat en behandel soos genoem met die Detol en dan sout en dan vries vir n tydperk voor dat jy hom gaan ingee om gelooi te word.?Het iemant dit al gedoen en hoelank kan jy hom vries voor dat hy begin opneuk.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: velle fries?
Ek het dit al probeer, maar ek dink myne was te lank in die vrieskas en het sy hare verloor in die breiproses, maar ek hoor ook graag van die manne wat meer weet - deesdae laat ma my in elk geval nie toe om nog velle in die huis in te bring nie, laat nou al my velle huide maak, wil eendag my Imbuia Bal en Klou eetkamerstel se stoel sitplekke mooi daarmee oortrek en dalk my Toyota se sitplek ook - hierts hoe lekka sit die koedoe
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: velle fries?
Rupert ek lees saam met jou wat die kundiges vir ons gaan se, ek vries die velle wat my kliente inbring tot die taxidermie dit kom haal, sout dit goed, maar gebruik nie detol nie, so sal ook graag wil weet hoe lank mens dit kan doen ens.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: velle fries?
Eks ook nie 'n expert nie, maar weet jy kan velle vir 'n tydperk vries, as die field prep reg gedoen is, eks egter nie seker vir hoe lank nie! Het ook al soos Robbie, velle gevries op jagte langer as 'n week en nie probleme gehad nie! Ek weet sekere velle is meer geneig tot hairslip as ander! Miskien kan iemand vir ons bietjie meer inligting gee!
Aim small, miss small
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: velle fries?
Dag se julle,
Om jou vraag te antwoord, ja n mens kan n rou vel vries.
nie langer as 3 weke nie, dan moet hy behandel word.
Hoop dit help jou.
Groete
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177
012 545 4125
legendsafrica@ymail.com
Om jou vraag te antwoord, ja n mens kan n rou vel vries.
nie langer as 3 weke nie, dan moet hy behandel word.
Hoop dit help jou.
Groete
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177
012 545 4125
legendsafrica@ymail.com
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: velle fries?
Dankie wardeur die raadLegends Africa Taxidermy wrote:Dag se julle,
Om jou vraag te antwoord, ja n mens kan n rou vel vries.
nie langer as 3 weke nie, dan moet hy behandel word.
Hoop dit help jou.
Groete
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177
012 545 4125
legendsafrica@ymail.com
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: velle fries?
soos legends gese het mens kan rou velle vries, maar moet nie 'n vel sout as jy hom wil vries nie. die sout trek die water uit die vel en verhoed dat hy behoorlik vries. As jy moet vries is dit die beste om die vel te was soos beskryf, hom bietjie te laat afdrup en dan net so te vries. Het al velle so vir lang tydperke gevries gehad en nooit probleme gehad nie, maar dan moet die vel NIE gesout wees ni
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: velle fries?
my vraag is - is dit nie juis die sout wat die vog uittrek en dan sodoende die haar folikel laat skiet gee aan die haar en dan sodoende die haar verlies dan bewerkstellig nie ?WingsandThings wrote:soos legends gese het mens kan rou velle vries, maar moet nie 'n vel sout as jy hom wil vries nie. die sout trek die water uit die vel en verhoed dat hy behoorlik vries. As jy moet vries is dit die beste om die vel te was soos beskryf, hom bietjie te laat afdrup en dan net so te vries. Het al velle so vir lang tydperke gevries gehad en nooit probleme gehad nie, maar dan moet die vel NIE gesout wees ni
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: velle fries?
LongWolf dit is waarom ek gese het dat die velle afgespoel word, en dag gevries moet word sonder om te sout. SO sal jy nie sommer 'n probleem het nie
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: velle fries?
ek was nie seker nie dis hoekom ek gevra het, my kennis op die velle is maar beperk.WingsandThings wrote:LongWolf dit is waarom ek gese het dat die velle afgespoel word, en dag gevries moet word sonder om te sout. SO sal jy nie sommer 'n probleem het nie
dankie.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: velle fries?
As jy homngaan vries, draai die velmin koerant papier toe,
Dit voorkom frostbite opmdie vel.
Dit voorkom frostbite opmdie vel.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm