Môre Manne
Ek wil julle hulp vra asb? Ek het einde laasjaar vir my 'n Sendero II 300 winmag gekoop en 'n klompie
factory ammo deur hom gejaag. Ek wil nou begin laai maar wil hoor of julle my kan help met hoeveel grein
omtrent die beste sal werk vir hom... My info lyk soos volg:
Kaliber ------------300 win mag
Koeel -------------- Sierra Spitzer Boattail
Koeel gewig --------- 180gr
Maak Dop ----------- PMP
H2o dop -----------5.85gram
Slagdop ------------- CCI 250
TPL -------------84.8mm
Magasyn kas Lengte ----------92mm
Loop Lengte --------25.8 inches
Kruit --------- S385
Ek kon ongelukkig nie enige spoed ladings vat nie...
Sal dit baie waardeer as julle my kan help met bg.
Groete
Herlaai data vir 300win mag
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Herlaai data vir 300win mag
70 - 72g.
-
vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Re: Herlaai data vir 300win mag
Naand mense
n Vriend van my het vir hom Barns ttsx 165 gr gekoop vir sy 300 wm , maar somchem se bookie beveel net s 385 vir barns punte aan. Nou die vraag kan hy s 365 kruit gebruik en waar begin hy met sy ladings?

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Herlaai data vir 300win mag
Sonder enige behoorlike gegewens sal tussen 62gr en 65gr veilig wees volgens QL.Dopvulling so tussen 90% en 95% so dit behoort nie 'n probleem te wees nie.Begin by 62gr en werk op in .5gr en kyk vir druk tekens.Patroonlengte , dop Kapasiteit , Looplengte kan die hele prentjie verander vir akkuraatheid en ook vir 'n veilige lading as jou geweer se spesifikasies baie afwyk van dit wat in QL standaard daar geplaas is.QL gee spoed van 2940vps op standaard "settings".
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave