Ek het paar honderd,as dit nie duisend is, van die manne wat 'n nuwe tuiste soek. Verkieslik iemand wat bietjie onder hulle sal moor want die President {Wurm 1} begin bekommerd raak oor die populasie getalle en beskibare begroting om hulle te huisves
Die varswater manne wat bereid is om die outjies by my huis te kom afhaal is meer as welkom om hulle te kom oplaai en relokeer na meer "hostile" gebied. Ek het drie jaar laas langs 'n dam kon kom en ek glo nie ek gaan gou weer papgoei nie. Die vliegstok sal meer diens doen
Sit maar julle aansoeke in
Mooi loop
Marc
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG_1661_zps6644e5a4.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG_1660_zps87b21c8d.jpg

