Ek dink hierdie is een van die mooiste jag portret fotos
http://www.davidchancellor.com/img/content/6476.50_001book_final.jpg
David Chancellor het 'n prys gewen daarvoor, hier is nog een.
http://www.davidchancellor.com/img/content/9884.54_001.book_final.jpg
Hy gebruik 'n medium formaat kamera. Dit is so R100,000 plus en dan nog lense.
Mooi fotos van jag
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Mooi fotos van jag
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mooi fotos van jag
Hier is sy web blad. Dis die storie van die olifant in Zim wat binne ure op gesny en weg gedra is.
http://www.davidchancellor.com/docs/photos.php?id=2:14
http://www.davidchancellor.com/docs/photos.php?id=2:14
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Mooi fotos van jag
Baie mooi!
Ek dink om regtig mooi foto's te neem, moet jy ten minste effens kunstig wees! Ek het ongelukkig geen kuns in my nie...
Ek dink om regtig mooi foto's te neem, moet jy ten minste effens kunstig wees! Ek het ongelukkig geen kuns in my nie...
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mooi fotos van jag
Die blesbok foto is stunning.
Die rooihartbees foto met die gras doen dit nie vir my nie.
Hou nogal van die jagters ook...
Die rooihartbees foto met die gras doen dit nie vir my nie.
Hou nogal van die jagters ook...
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Mooi fotos van jag
ja daai blesbok foto is sowaar n wenner! nog nie so foto gesien nie (bok en jagter op perd). Uniek.
Wil maak dat mens sommer beter en meer fotos neem.....
Wil maak dat mens sommer beter en meer fotos neem.....
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Mooi fotos van jag
Lyk of die girlies kan gat skop! Nie vir my nie ek sal my jag afskeep saam met hulle!?
- Daniel J
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm
Re: Mooi fotos van jag
Blesbok foto IS besonders ja