Fluite "Mouth Calls" % gebruik
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Hi Almal
My idee met hierdoe poll is om te sien of die "ART" van fluit blaas nog lewe en/of gaan oorlewe in vandag se wereld van hoe tegnologie.
Voel vry om n bietjie kommentaar te lewer nadat jy ge-vote het, sommer ook, as jy fluite gebruik die fabrikaat daarvan en hoe doeltreffend jy die spesifieke fluit vind.
Hoop ons vind dat die mouth call nog gebruik word, want volgens my is daar definitief plek vir hom inni roep-veld en moet sy waarde nooit onderskat word nie.
Ekself het vir omtrent 2 jaar 95/96 net met n Critter-call geroep, baie goeie ondervinding opgedoen so. Vandag gebruik ek steeds die groen fluitjie, maar het ook ander mouth calls van Tally-ho, Circe, Foxpro, Tweety, en ook n paar custom calls, sal n paar fotos opsit as ek kans het.
Ek roep nie meer so gereeld met fluite nie en gebruik dit deesdae om jak te stop of as coaxer by katte. As ek in "dom jakkals" wereld roep gebruik ek ook die fluit om die naby jakkalse gou in te kry.
Dink egter dis hoog tyd dat ons die fluite bietjie afstof en die longe oeffening gee.
Mooi loop
Francois

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
FM
As ek in die veld stop en ek maak my jakkals "toolbox" oop is die eerste ding wta ek doen hang die fluitjies om my nek. Ek sien en weet van bitter min jagters wat sonder fluitjies operate, So ek dink dit som die hele vraag op..Ek self geniet die fluit. Dis ook maar n gutfeeling wanneer en wanneer nie. Partykeer glo ek dis die fluit wat die jakkals'e' ingebring het, maar dalk is dit net die fluit wat sy oe sigbaar gemaak het. Die Rooikat veral sal ek lekker nader bring met n fluit en dis baie lekker . Maar ek is nie n man wat baie stats hou of kyk nie, so % sal ek nie kan gee nie, se maar ek gebruik hom so 20% van die tyd. Hoekom...dit maak my minder uitasem om die foxpro aan en af te sit as om die fluit te blaas.....maar ek hou daai fluitjie in my mond as die man inkom en ek hom in die scope kry, soms skree ek hokaaaaiiiii en soms gee ek net so kort fluit van die een in my mond....
groetnis tot volgende week

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
J
Dankie vir jou "input"
Wou maar net sien of daar nog ouens is wat met fluitjies werk, en hoeveel hulle die fluitjies gebruik.
Sien die manne is maar traag om te vote, het ook die poll aangepas om voorsiening te maak vir manne wat gladnie fluitjies gebruik nie.

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Jou fluitjie is so belangrik soos jou bakkie se spaarwiel....gebruik min vandat ek elektroniese roeper gebruik, maar gaan NOOIT uit sonder hom om my nek nie. En as ek die fluitjie gebruik die laaste tyd, met sukses, voel dit my half meer "in touch" met die jag. Soos met die Kiss. Of prewel ek nou?
Dawie
Dawie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Dawie
Daai KISS werk honderd, as jy hom kan gemaak kry teen die tyd wat jy hom nodig het, my bek is gewoonlik so droog dat ek nie n geluid kan uitkry nie, moet dan maar die fluitjie gebruik. Ek stem met jou dat flutjies n baie belangrike deel van n man se mondering uitmaak.

tafjak
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Francois
Die laaste 2 jakkalse is geskiet met behulp van fluitjie. Laaste een geantwoord op jakkalsroep(fluitjie) en het in gekom op daarop. Ek dink ons gaan meer en meer jakkalse met fluitjies inroep. Ek reken dit moet die suiwerheid van die klank wees.
Taffie

- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Francois
Wat is jou ondervinding met die nuwe Foxpro fluit? Hoe vergelyk die met die Critt Call- peewee model. Ek hou baie van die fluit terwyl ek van een staanplek na 'n ander trek. Die skyote lyk nogal of dit maklik kan blaas. Wil eers bietjie meer uitvind voordat ek een vir my aanskaf.
Groete
Buda
Wat is jou ondervinding met die nuwe Foxpro fluit? Hoe vergelyk die met die Critt Call- peewee model. Ek hou baie van die fluit terwyl ek van een staanplek na 'n ander trek. Die skyote lyk nogal of dit maklik kan blaas. Wil eers bietjie meer uitvind voordat ek een vir my aanskaf.
Groete
Buda
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
BUda
Sorry dat ek FM se vraag antwoord, maar ek antwoord nie namens hom nie, maar my eie gewaarwording,
Jy, skuus ek kan nie jakkals klanke op daai skyote blaas nie, jy kan bietjie prooi klankies namaak en ganse en eende, maar nie die jakkals tipe klanke nie, self moeilik om daai klein hondjie kerm op die skyote uit te kry..My beskeie opinie, vir daai geld koop liewer nog n critter caller, [peewee of iets dergliks. Ek sou nie die skyote aanbeveel of as n vereiste sien nie, en hy blaas mmmmmm ok...
Moenie dat ek in jou pad staan vir vooruitgang nie, maar my mening...nie sy geld werd nie, nie eens die kwart nie. maar dis ma my sikspens waarde...
Sorry dat ek FM se vraag antwoord, maar ek antwoord nie namens hom nie, maar my eie gewaarwording,
Jy, skuus ek kan nie jakkals klanke op daai skyote blaas nie, jy kan bietjie prooi klankies namaak en ganse en eende, maar nie die jakkals tipe klanke nie, self moeilik om daai klein hondjie kerm op die skyote uit te kry..My beskeie opinie, vir daai geld koop liewer nog n critter caller, [peewee of iets dergliks. Ek sou nie die skyote aanbeveel of as n vereiste sien nie, en hy blaas mmmmmm ok...
Moenie dat ek in jou pad staan vir vooruitgang nie, maar my mening...nie sy geld werd nie, nie eens die kwart nie. maar dis ma my sikspens waarde...
Shoot straight and tell the truth!
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Jacques
Baie dankie vir jou eerlike opinie rondom die skyote. My geldsake laat dit ook nie nou toe op die oomblik nie.
Die peewee doen nog altyd sy ding,sal dit aanhou gebruik.
Groete
Buda
Baie dankie vir jou eerlike opinie rondom die skyote. My geldsake laat dit ook nie nou toe op die oomblik nie.
Die peewee doen nog altyd sy ding,sal dit aanhou gebruik.
Groete
Buda
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Buda
Ek stem met J, jy gaan sukkel om jou Jakkalsklanke op die Blou fluit te blaas, ek dink nie dis regtig daarvoor ontwerp nie.
Ek wil ook verskil van J, die Foxpro blaas vir my BAIE maklikker as die Critt-R-Call. Is dalk ook n bietjie harder (klank) as die pee-wee. Ek het nie die groot Critt-R-Call nie, net die pee-wee en die middel grootte. Ek sal in die volgende week n prys op die Foxpro fluite he, miskien is hulle nie so duur hier geland as wat ons dink nie.
Mooi loop
Francois
Ek stem met J, jy gaan sukkel om jou Jakkalsklanke op die Blou fluit te blaas, ek dink nie dis regtig daarvoor ontwerp nie.
Ek wil ook verskil van J, die Foxpro blaas vir my BAIE maklikker as die Critt-R-Call. Is dalk ook n bietjie harder (klank) as die pee-wee. Ek het nie die groot Critt-R-Call nie, net die pee-wee en die middel grootte. Ek sal in die volgende week n prys op die Foxpro fluite he, miskien is hulle nie so duur hier geland as wat ons dink nie.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
FM
Hy is net so oor die R200.00 hier by ons en ek het tret verloor met prys van die critter's maar laas was hy nog so in die omgewing van R50 dink ek , myne het nog n astronomiese R25 gekos, maar hulle kan ook al by die R100 wees , dalk nie.
Die blou fluit blaas makliker die prooi klank, maar ek dink hy 'verander' nie sy tooonhoogte so maklik nie....Ek het hom ook n rekkie omgesit soos die critter's en ek dink hy sal werk , wat ek eintlik bedoel is ek sal nie die blou een koop as ek n critter het nie, Hoekom ek hom gekoop het ...omdat ek wou.....lag lag lag....
Groetnis en mooi ry daar waar die baie karre is in die stad....
JB
Hy is net so oor die R200.00 hier by ons en ek het tret verloor met prys van die critter's maar laas was hy nog so in die omgewing van R50 dink ek , myne het nog n astronomiese R25 gekos, maar hulle kan ook al by die R100 wees , dalk nie.
Die blou fluit blaas makliker die prooi klank, maar ek dink hy 'verander' nie sy tooonhoogte so maklik nie....Ek het hom ook n rekkie omgesit soos die critter's en ek dink hy sal werk , wat ek eintlik bedoel is ek sal nie die blou een koop as ek n critter het nie, Hoekom ek hom gekoop het ...omdat ek wou.....lag lag lag....
Groetnis en mooi ry daar waar die baie karre is in die stad....
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Jakes
Ek het ook maar net een gekoop omdat ek kan, ja man, wou graag n nuwe speelding he.
Mooi loop
Francois
Ek het ook maar net een gekoop omdat ek kan, ja man, wou graag n nuwe speelding he.
Mooi loop
Francois
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Francois M
Ek gebruik Critt 'R Call Pee-wee en "Standard" baie en ek kyk nie na 'n ander fluitjie nie, behalwe "jakkals se m...r" (sqeeky-toy meganisme), maar dit is nie 'n standaard fluitjie nie.
My fluitjies is dodelik op veral rooikatte. Het ook laaste jakkie met die fluitjie ingeroep.
Critt 'R Call kos nou al R120-00 by Kloppers in Bloem.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Caller
Ek het in my begin jare, 95/96 net met n Critt-R-Call geroep, niks teen die fluit nie. Ek stem ook volkome saam met jou dat n fluit uitsekend werk op die katte.
Thanks vir jou insette
Mooi loop
Francois
Ek het in my begin jare, 95/96 net met n Critt-R-Call geroep, niks teen die fluit nie. Ek stem ook volkome saam met jou dat n fluit uitsekend werk op die katte.
Thanks vir jou insette
Mooi loop
Francois
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Francois
Sorry het vergeet om te noem. Ek het darrem al 'n paar ander fluite probeer, maar ek is nie baie lief vir die "closed reed" fluitjies nie. Miskien kan die ouens laat weet watter van die "open reed" of "closed reed" fluitjies gee hulle meer sukses en wat verkies hulle.
Ek gebruik die Critt 'R Call al 17 jaar lank en is absoluut tevrede met hulle. Het nog nooit nodig gehad om oorspronklike rietjies te vervang nie. Om die waarheid te se, het ook eers met fluitjie geroep voor ek elektronies gegaan het.
Ek dink die ander "open reed" fliutjies is maar almal op die Critt 'R Call se patent gebasseer.
Het ook al vir Major Boddicker (uitvinder van die Critt 'R Call) persoonlik ontmoet met 'n roepkursus van Hein. Daai ou maak bietjie uit van coyote/jakkies skiet. Nie verniet dat hy so 'n goeie produk ontwikkel het nie.
Caller
Sorry het vergeet om te noem. Ek het darrem al 'n paar ander fluite probeer, maar ek is nie baie lief vir die "closed reed" fluitjies nie. Miskien kan die ouens laat weet watter van die "open reed" of "closed reed" fluitjies gee hulle meer sukses en wat verkies hulle.
Ek gebruik die Critt 'R Call al 17 jaar lank en is absoluut tevrede met hulle. Het nog nooit nodig gehad om oorspronklike rietjies te vervang nie. Om die waarheid te se, het ook eers met fluitjie geroep voor ek elektronies gegaan het.
Ek dink die ander "open reed" fliutjies is maar almal op die Critt 'R Call se patent gebasseer.
Het ook al vir Major Boddicker (uitvinder van die Critt 'R Call) persoonlik ontmoet met 'n roepkursus van Hein. Daai ou maak bietjie uit van coyote/jakkies skiet. Nie verniet dat hy so 'n goeie produk ontwikkel het nie.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Caller
Het jou n PM gestuur
Ek stem saam met jou, die open reed fluite werk vi my ook baie beter as die closed reed fluite. Ek het so n verstelbare cirse fluit (closed reed) wat baie lekker coax en ook n groot haas doen. Verder het ek n custom fluit van TNT Predator Calls, ook n closed reed, wat n baie rasperagtige haas blaas, doodsake vir n kat. Al my ander gunsteling fluite is open reeds.
Mooi loop
Francois
NS Sal kyk as ek tydjie het n fotos opsit van paar van my fluite.
Het jou n PM gestuur
Ek stem saam met jou, die open reed fluite werk vi my ook baie beter as die closed reed fluite. Ek het so n verstelbare cirse fluit (closed reed) wat baie lekker coax en ook n groot haas doen. Verder het ek n custom fluit van TNT Predator Calls, ook n closed reed, wat n baie rasperagtige haas blaas, doodsake vir n kat. Al my ander gunsteling fluite is open reeds.
Mooi loop
Francois
NS Sal kyk as ek tydjie het n fotos opsit van paar van my fluite.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
FM
Jy al die LATEX...materiaal fluite gebruik die wat so in die verhemelte vasdruk gebruik, Ek het geen ondervinding van dit nie, Ek het reeds vir jou beeldmateriaal van so fluitery aanmekaar geflans....
Enige opmerkings of aanmerking en of dit relevant is op die diertjies wat ons 'probeer' inroep en kopseer gee??
Laat waai asb die wat weet?
Groetnis
Jy al die LATEX...materiaal fluite gebruik die wat so in die verhemelte vasdruk gebruik, Ek het geen ondervinding van dit nie, Ek het reeds vir jou beeldmateriaal van so fluitery aanmekaar geflans....
Enige opmerkings of aanmerking en of dit relevant is op die diertjies wat ons 'probeer' inroep en kopseer gee??
Laat waai asb die wat weet?
Groetnis
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
JB
Het nog net gesien die manne van die US of A werk met daai verhemelte fluite. Nog nooit eers een gesien in lewende lywe nie. Het hier n DVD waar Randy Anderson self n Coyote howl nadoen met net so n diafram call.
Sal maar moet laat kom en sien of hulle werk, wat lekker sal wees is dat albei jou hand los is om al die ander goed bymekaar te hou.

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
FM en JB asook Caller,
Waar kan ek leer om die goedjies lekker te blaas? Ek dink ek wil bietjie meer geoefen en leer hoe om die fluite te blaas. Wil di jongman ook leer om die fluit te blaas. Hy het my hoeka laas week uit een van my crittercallers toe ek hom gekry het en toe moes Hein vir my nog een saambring.
FM het jy toe van die diafragma roeper ontvang en hoe werk hy en waar is die fototjies van die roepers?
Kalahari groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Hein.
Jy gaan seker vir my lag..
Aan die begin 1990 rond, Ek skiet mos maar hier om die dorp tot so 150 km weg, nou soos ek ry sit ek die tape aan in die bakkie of destyds n cd rom (infra) dan soos ek ry met die haas op die cd probeer ek hom namaak met die fluitjie...
Mense om my op die pad het seker gedink ek is mal...Dan het ek ook die sagte fluit klankies agter in die erf probeer op die honde en gekyk wat hulle doen.... So kortom oefen en oefen self as hein destyds op n kursus die jakkals roep gedoen het, het ek en eerste skietmaat so op mekaar se gehoor geoefen. onthou ek het eens gese die foxpro fluitjie kannie jakkals klanke maak nie ,,,mmm nou kry ek hom ook loslip reg,,,maar ek moes eers verkeerd bewys word..Die beste klanke is nog om die verskillende manne se kiss off death te hoor. En sommiges verduidelik jou nogal hoekom hy hom so of nie so maak nie(slimmes).
Dan is daai oplet watse klanke jy uit die natuur kan namaak help ook.
Soos eendag toe ek n boerbok klankie wou opneem,, kom ek by die ou met boerbokke en hy se wag laat ek jou laat hoor hoe klink n boerbok distress.. ek sit die tape aan en se laat waai...Manne daai man gryp n boerbok lam en byt hom aan die oor.. dat ek daai lam jammer kry en hom stop....,,maar het n hele paar jakkalse met hom omgedop....
oefen en: nb: look and listen...
Groete
Jacques
d

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Skuus nou vir die vraag so tussen al die besprekings.
As mens vars begin met die jakie skiet ding en jy weet jy gaan dit nie weekliks of maandeliks doen nie, sal jy kan regkom met net fluitjies?? Miskien so 2 of 3 verskillendes dalk
Indien wel wat sal werk vir die beginner.
Ek lees ook so tussen die lyne dat die fluite meer as 1 geluid kan maak. Is dit so en indien so, hoe werk dit.
Laaste ding, die KISS lyk/klink vir my soos iets wat mens sommer self met die mond fluit. Is ek reg en hoe werk dit??
Ek sit hier in Pretoria en hoor net die vuvuzelas hier
Glo nie hy gaan die ding doen nie.
Waar koop mens die fluite aan?
Dankie.
Peet
As mens vars begin met die jakie skiet ding en jy weet jy gaan dit nie weekliks of maandeliks doen nie, sal jy kan regkom met net fluitjies?? Miskien so 2 of 3 verskillendes dalk
Ek lees ook so tussen die lyne dat die fluite meer as 1 geluid kan maak. Is dit so en indien so, hoe werk dit.
Laaste ding, die KISS lyk/klink vir my soos iets wat mens sommer self met die mond fluit. Is ek reg en hoe werk dit??
Ek sit hier in Pretoria en hoor net die vuvuzelas hier
Waar koop mens die fluite aan?
Dankie.
Peet
Last edited by Pvdw on Wed Jun 02, 2010 8:11 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Peet,
Stuur vir jaracal n boodskap vir crittercallers en dink Allen of Francois van jou help met die Scoyte, Foxpro se fluitjie.
Moet ok nog die fluit ding baasraak, vrou belowe al vir my en my seun. Die ding gaan glo nie son sien as sy klaar is nie! Hehe
Hein
Stuur vir jaracal n boodskap vir crittercallers en dink Allen of Francois van jou help met die Scoyte, Foxpro se fluitjie.
Moet ok nog die fluit ding baasraak, vrou belowe al vir my en my seun. Die ding gaan glo nie son sien as sy klaar is nie! Hehe
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fluite "Mouth Calls" % gebruik
Hein
Jy moet maar net die ding blaas en blaas en blaas en blaas en............ Ek het vir DRIE JAAR lank nie n roeper gehad nie, en het net fluit geblaas. Daar is geen geluid wat jy op daardie ding kan maak wat n jakkals sal laat weg hardloop nie. Kyk maar die DVD's van die amerikaners wat coyote roep, da is nogal van hulle wat uitmaak. Kyk sommer die world calling contests, sien hoe die manne GEVOEL in n fluit sit, dit maak groot verskil, probeer daardie haas/bok namaak.
Hein, moet bieg, het nog nie tyd gemaak om van die diafram callers te kry nie, maar na ek daardie WCC videos gekyk het, het ek dit weer goed gedink om te kry en te sien hoe hulle werk.
Pvdw
Jy vra klomp vrae gelyktydig......
No problem.
http://www.cabelas.com/cabelas/en/templates/pod/horizontal-pod.jsp?id=0013582&navCount=0&parentId=cat602047&masterpathid=&navAction=push&parentType=index&indexId=cat602047&rid=&cmCat=netcon&cm_ven=netcon&cm_cat=Google&cm_pla=predator%20callers&cm_ite=netcon&rid=2146251080
Hierdie is n link na die CABELAS site met n clomp voorbeelde van open en close reed calls.
Kiss of death, soen sommer so op die agterkant van jou kand, party manne doen dit sommer met hul mond allen, by my werk hy nie, as jakkie naby is is my bek so droog ek kry nie eers gepraat nie, wat nog te se soen.
Weet Kloppers in Bloem het Critt-R-Callers verkoop, Heinrich Funck, het ook nog van die fluite, as ek dit nie mis het nie, Scyote (Foxpro) fluite is by my beskikbaar, reken Allen Truter sal ook he.
Mooi loop, laat weet ma as da nog vrae is, en ek sal probeer antw.

Die wereld is SOOO vol fluite deesdae, maar ja, jy sal regkom net met fluite, kry n Critt-R-Caller, dit is n open reed fluit, en jy kan verskillende pitch klanke uit hom kry, high pich, rabbits and mice, birds. as well as low pitch sounds, goats and pigs. Jy kan ook n skyote fluit kry, open reed, met n bietjie ander tipe klank as die CrCalller. Dan kan jy ook n closed reed fluit kry, baie maklik om te blaas, maar gewoonlik net gemaak om een spesifieke klank te blaas, bv. cottontail rabbit, or jackrabbit.sal jy kan regkom met net fluitjies?? Miskien so 2 of 3 verskillendes dalk Undecided Undecided Indien wel wat sal werk vir die beginner.
http://www.cabelas.com/cabelas/en/templates/pod/horizontal-pod.jsp?id=0013582&navCount=0&parentId=cat602047&masterpathid=&navAction=push&parentType=index&indexId=cat602047&rid=&cmCat=netcon&cm_ven=netcon&cm_cat=Google&cm_pla=predator%20callers&cm_ite=netcon&rid=2146251080
Hierdie is n link na die CABELAS site met n clomp voorbeelde van open en close reed calls.
Kiss of death, soen sommer so op die agterkant van jou kand, party manne doen dit sommer met hul mond allen, by my werk hy nie, as jakkie naby is is my bek so droog ek kry nie eers gepraat nie, wat nog te se soen.
Weet Kloppers in Bloem het Critt-R-Callers verkoop, Heinrich Funck, het ook nog van die fluite, as ek dit nie mis het nie, Scyote (Foxpro) fluite is by my beskikbaar, reken Allen Truter sal ook he.
Mooi loop, laat weet ma as da nog vrae is, en ek sal probeer antw.
Francois
Last edited by Francois Marais on Thu Jun 03, 2010 12:34 am, edited 1 time in total.