Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

Naand kan iemand al help met die nuwe 2013 Oos-Kaap Proklamasie asb
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Dawie D »

Theedge

Stuur vir my jou email adres dan email ek hom vir jou.

GroeteDawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

vir jou email gestuur dankie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Jakkalsgat »

Dawie

stiuur vir my ook asb jacostander@telkomsa.net

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Stasoft »

Dawie, kan jy asb die 2013 proklamasie vir my ook email asb?
My adres is jvaneyk@telkomsa.net
Dankie
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Eugene »

Jakkalsgat wrote: Dawie

stiuur vir my ook asb jacostander@telkomsa.net

Groete
Jaco
Jaco, as jy hom gekry het, sal jy vir my ook aanstuur?
eugene[at]eugeneharmse[dot]co[dot]za

Dankie!
Aim small, miss small
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Dawie D »

More Manne

Ek sien ek het net die "Draft" proklamasie waar ons nog insette kon gelewer het, maar ek het nou net met Mr Tim de Jong van ons natuurbewarings kantoor gepraat en hy sal vir my die proklamasie email deur die loop van die dag en dan stuur ek hom vir julle almal wat gevra het.

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

Dankie maat sal great wees
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Daneel »

Dankie Dawie

Ek sal dit baie wardeer as jy hom vir my ook sal aanstuur.
daneel@metlite.co.za

Daneel
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
User avatar
donderkop
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Sat Nov 13, 2010 7:39 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by donderkop »

Dawie, sal jy asb vir my ook die jagproklamasie stuur?  My E-mail is : danie.bredenkamp@gmail.com  Baie dankie.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by andre007 »

Nog net die "Draft" Proklamasie is beskikbaar, ek't dit so einde laasjaar vir Hein gestuur om op die Ooskaap Provinsiale wetgewing te plaas.  Ek sien dis nog nie op die, gaan dit gou weer vir hom stuur aangesien ek ook n klom navrae daaroor kry.

Hein ek stuur gou weer vir jou daai "Draft" proklamasie as jy dit vir ons op die bogenoemde draad kan plaas, sodra ek die werklikke proklamasie kry mail ek dit vir jou.

Groete

Andre007
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Gerhard Smith »

Naand

Sal jy asb vir my ook aanstuur sal baie waadeer word. My e-mail is: gsmith073@gmail.com

Baie dankie
Gerhard
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by jaracal »

Hiermee die link na die jag proklamasie

https://dl.dropbox.com/u/60407233/Draft ... 2Nov28.pdf

En aansoek vir 'n permit:
https://dl.dropbox.com/u/60407233/Appli ... 3%20EC.dot

Groete
Last edited by jaracal on Mon Jan 21, 2013 1:50 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by Stasoft »

Dankie
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

Baie dankie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
donderkop
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Sat Nov 13, 2010 7:39 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by donderkop »

Baie dankie!  Ek waardeer dit baie!  Groetnis. :)
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by 30-06 »

Weet julle manne of die draft toe uitgereik is?
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

30-06 wrote: Weet julle manne of die draft toe uitgereik is?
Sal ook graag wil weet of die draft toe goedgekeer is
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by jaracal »

Sal bietjie probeer uitvind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Oos-Kaap Proklamasie 2013

Post by theedge »

Het julle al die nuwe 2013 Oos-Kaap Proklamasie gekry nie die Draft nie
Post Reply