Weet iemand hoeveel draaie het die Musgrave M80 3006?
Jake1
Draaie van loop raad?
-
Danie Lombard .243
Re: Draaie van loop raad?
By verre die meeste 30-06 gewere indien nie almal het 10 duim groef draai. Dit is die standaard norm van 30-06 kaliber lope.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Draaie van loop raad?
Die groefdraai is 1in 10"
Groete
Daan
Groete
Daan
