Hallo ek is op soek na n jag plek waar ek my 6jarige seun en my vrou kan saam bring.Sy wil ook n bok skiet,ek weet dit sal n hewige reaksie uitlok maar ek is nie lus vir sukkel nie.Ek wil jag oor n naweek in middel Junie .Ek werk in Nigeria so my tyd is beperk en ek wil so 5 Springbokke en n Gemsbok skiet.
Enige voorstellevan julle,die Suid Kaap sal ook doen.
Soek familie jag plek in Wes of Noord Kaap omgewing
-
mosbotha
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Apr 22, 2013 9:31 pm