Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

JAKKALSGAT SAFARI?S
Tel: 051 422 4582 Faks: 086 696 5803 Sel: 082 494 5587 E-pos: jacostander@telkomsa.net
JAGPAKKET
Die volgende Jagpakket is beskikbaar te Drostersnes naby Koffiefontein in die Vrystaat. Drostersnes is ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein.
Prys : R 3 200
1 x Blesbok
2 x Springbokke
2 Nagte verblyf vir 1 jagter
Buiten die wild is die volgende ingesluit en deel van die pakket.
Verblyf, etes, Jagbakkie, Hout, Slagter, Gids, Beddegoed en breekgoed.
Slag sluit nie aftrek en sout van velle in nie maar kan gereel word teen ?n addisionele fooi van R 30 per klein en R 80 per grootbok.
Selfsorg opsie ook beskikbaar R 450 per jagter per nag en skiet van pryslys af.
Minnimum 6 jagters 2 nagte of 4 jagters 3 nagte.
Aankoms verkieslik op Vrydag en vertrek Sondag maar weeksjagte kan ook gereel word.
Addisionele bokke kan vanaf ons pryslys geskiet word .
Pryslys
Gemsbok R 3 300
Blesbok R 950
Witblesbok R 2 000
Springbok R 500
Volstruis R 1 200
Pakket slegs beskikbaar aan groepe 6 jagters minimum 25 maksimum.
Deposito van R 1000 per groep is betaalbaar by bespreking.
Vriendelike Groete
Jaco Stander

Last edited by Jakkalsgat on Wed Jul 18, 2012 1:42 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Piet-Skiet
Hierdie is die eerste jaar wat ek die pakket uitsit, wil maar kyk hoe dit werk maar die beplanning is dit ons dit wil herhaal, hang maar net af hoe die belangstelling lyk. Wil graag in die omgewing van 80 sprinbokke en 40 blesbokke hier afhaal op die een plaas. In totaal praat ons van so 200 springbokke in die omgewing wat ons met voorsit jag wil laat skiet. Wil ook net vir julle se julle hoef nie volgens pakket te skiet nie en julle kan my pm vir ander pryse.
Groete Jaco

Last edited by Jakkalsgat on Sat Feb 25, 2012 10:27 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Piet Skiet
Sien uit daarna, hierdie is 'n PH wat ek al jare mee saam jag wat nou vir hom 'n kitsfamilie met 'n plaas gevat het. Ek glo en bid sy nuut gevonde liefde sal hou en gewoonlik klou ek soos 'n neut aan so jagplaas en behandel ek met my jagters die boere so goed dat hulle ons wil terug he.
Groete
Jaco

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Jaco
Ek slaap elke jaar as ek in daai gedeelte jag by Drostersnes.
Ons help so nou en dan maar n paar trek bokkies skiet ens dan self n paar blesbokke vir die biltong kas ook.
Waar by koffie is die plaas presies?
Groete
Dippies
Ek slaap elke jaar as ek in daai gedeelte jag by Drostersnes.
Ons help so nou en dan maar n paar trek bokkies skiet ens dan self n paar blesbokke vir die biltong kas ook.
Waar by koffie is die plaas presies?
Groete
Dippies
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Dippies
Ek ken net die een Drostersnes by die dam, glo dit sal dieselfde een wees Marlene is die eienaar en nou verloof aan Tomas 'n ph vir wie ek al baie jare jagte reel, hulle het my genader om dieselfde daar te doen.
Groete
Jaco
Ek ken net die een Drostersnes by die dam, glo dit sal dieselfde een wees Marlene is die eienaar en nou verloof aan Tomas 'n ph vir wie ek al baie jare jagte reel, hulle het my genader om dieselfde daar te doen.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Jacojakkalsgat wrote: Piet-Skiet
Hierdie is die eerste jaar wat ek die pakket uitsit, wil maar kyk hoe dit werk maar die beplanning is dit ons dit wil herhaal, hang maar net af hoe die belangstelling lyk. Wil graag in die omgewing van 80 sprinbokke en 40 blesbokke hier afhaal op die een plaas. In totaal praat ons van so 200 springbokke in die omgewing wat ons met voorsit jag wil laat skiet. Wil ook net vir julle se julle hoef nie volgens pakket te skiet nie en julle kan my pm vir ander pryse.
Groete Jaco
Nou maak jy nie mooi nie broer
Sluit daai pryse BTW in
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Marc
Ou maat, what you see is what you pay, ek het niks soos BTW en sulke nonsens nie, werk verkieslik nog kontant ook.
Groete
Jaco
Ou maat, what you see is what you pay, ek het niks soos BTW en sulke nonsens nie, werk verkieslik nog kontant ook.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Gaan bietjie die manne nader trek en hoor
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
Praat maar ek is hier 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
More Manne
Ek het die naweek oop vir jagters op Drostersnes by Koffiefontein vir,
Blesbok R 950 kom kies jou eie bok.
Springbok R 500 van die mooiste bokke in die Vrystaat
Gemsbok R 3 300 Nog 1 bul oor vir die seisoen
Lekker voorsit skiet uit skietstoele.
Verblyf R 450 per persoon per nag minimum 2 nagte 6 jagters, kom ons maak 'n groep op en kom ontmoet ander manne.
vir R 550 per jagter per nag gee ek vir jou kos ook.
Bel my as iemand belangstel Jaco Stander 082 494 55 agt 7.

Dankie vir almal wat positief gereageer het op die advertensie en vir hulle 'n jag bespreek het, ek is klaar met jagte op die plaas vir die jaar behalwe vir die wat reeds bespreek het vat ek nie nog jagters in vir Drostersnes vir die jaar nie. Gaan na die jagseisoen hopenlik bietjie opgradeer en sal ons weer kan kyk na volgende jaar.
Ek sal egter binne die volgende twee weke weer advertensie plaas, dalk sommer vir die uitskiet van 200 Springbokke op 'n plaas in Hopetown distrik so vir die van julle wat sal belangstel in so 'n oes, wat dit nog nie gedoen het nie PM my gerus.
Groete
Jaco
Dankie vir almal wat positief gereageer het op die advertensie en vir hulle 'n jag bespreek het, ek is klaar met jagte op die plaas vir die jaar behalwe vir die wat reeds bespreek het vat ek nie nog jagters in vir Drostersnes vir die jaar nie. Gaan na die jagseisoen hopenlik bietjie opgradeer en sal ons weer kan kyk na volgende jaar.
Ek sal egter binne die volgende twee weke weer advertensie plaas, dalk sommer vir die uitskiet van 200 Springbokke op 'n plaas in Hopetown distrik so vir die van julle wat sal belangstel in so 'n oes, wat dit nog nie gedoen het nie PM my gerus.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok Springbok pakket - Koffiefontein
JAKKALSGAT SAFARI?S
Tel: 051 422 4582 Faks: 086 696 5803 Sel: 082 494 5587 E-pos: jacostander@telkomsa.net
[align=center]Drostersnes - Koffiefontein[/align]
Wild
Pryslys
Gemsbok R 3 800
Blesbok R 1 000
Witblesbok R 2 250
Springbok R 600
Volstruis R p.o.a
BWB R 3 000
Selfsorg dagfooi R 500 per persoon minnimum 6 jagters maksimum 20.
Verblyf, etes, Jagbakkie, Hout, Slagter, Gids, Beddegoed en breekgoed.
Afslag sluit nie aftrek en sout van velle in nie maar kan gereel word teen 'n addisionele fooi van R 30 per klein en R 80 per grootbok.
.
Aangesien hierdie plaas en omgewing uiters geskik is vir voorsit jag laat ons net 10 Springbokke per jagter per jagnaweek toe.
Deposito van R 500 per jagter is betaalbaar by bespreking.

Frederik kom in.
Hier is die jagplek, ek dink ons het al hier gepraat van 9-11 Augustus en ek dink julle is 3 skuts, wat ek voorstel is dat ons hier jag kombineer met FCloretz, hulle soek ook jagplek dink vir 2 jagters omtrent dieselfde tyd. Wat dit hier lekker maak is dat 2 groepe gemaklik geakkomodeer kan word met verblyf sonder dat hulle mekaar pla en kamp is groot genoeg dat ons 6 of 8 jagters kan akkomodeer.
Praat maar met my