Goeie dag
Kan een van julle manne my dalk help met `n begin lading vir my 270?
Ek wil 3 soorte koels probeer en kyk waarmee ek die beste gaan reg kom.
Barnes:
Howa M1500 .270 Winchester met `n looplengte van 540mm (22")
Twist: 1 tot 10
Max TPL: 83.3mm
Punt: 130gr Barnes TTSX Boattail
Doppe: Nuwe Winchester doppe 69gr H2O
Kruit: S365
Primer: Murom Large Rifle
Sierra:
Howa M1500 .270 Winchester met `n looplengte van 540mm (22")
Twist: 1 tot 10
Max TPL: 83.44mm
Punt: Sierra Matchking 135gr HPBT Match 1833
Doppe: Nuwe Winchester doppe 69gr H2O
Kruit: S365
Primer: Murom Large Rifle
Hornady:
Howa M1500 .270 Winchester met `n looplengte van 540mm (22")
Twist: 1 tot 10
Max TPL: 80.56mm
Punt: Hornady Interlock 150gr SP #2740
Doppe: Nuwe Winchester doppe 69gr H2O
Kruit: S365
Primer: Murom Large Rifle
Enige hulp sal ek baie wardeer.
Ek is ook bereid om `n fooi te betaal.
Baie dankie
Howa .270 Winchester Help ASB
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Howa .270 Winchester Help ASB
Groete
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Howa .270 Winchester Help ASB
Hallo Parafien,
Ek het die Somchem Herlaai boekie gebruik en raai aan dat jy dit gebruik vir jou min / max ladings, indien jy hom nie alreeds gebruik nie.
Ek het ook n Howa .270 en deel graag wat ek sover self ontwikkel het:
Hornady SST 130gr
Remington doppe (Nuut gekoop en ge-fire form)
CCI 200 Primers
Somchem S365 (*Let wel dis die brugte Lot 061 wat forums op hol gehad het verlede jaar omdat dit so warm gebrand het)
Lading: 53gr (Volgens Somchem boekie is max. 54gr)
TPL 85.8mm
Ek het intussen oorgeslaan na die volgende:
Hornady SST 140gr
Remington doppe (Selfdse as hierbo het reeds 3 keer herlaai)
CCI Bench rest Primers
Somchem S355
Lading: 48.5gr (Daar is geen info in Somchem boekie nie, ek het gemiddelde tussen 130gr en 150gr gevat en ladings getoets. GESTOP voordat ek druk tekens kry maar tevrede was met performance en groepering)
TPL 86.2mm
Hoop dit help?

Hallo Johan
Ek wardeur baie jou moeite om dit vir my deur te stuur en ja, dit help baie. Baie Dankie.
Ek het Ook nou gewerk met gemidelde ladings op elk, maar gebruik van die raad wat ek oral kry.
Ek self besit nie `n kronograaf nie, so is maar afhanklik van iemand anders en kon nog nie my toets ladings gaan skiet het nie, hoop om dit of die naweek of volgende naweek te kan doen, dan sal ek ook terugvoering gee.
As ek mag vra, hoe groepeer jou Howa en wat dink jy van hom?
Groete
Peregrine Visser
Ek wardeur baie jou moeite om dit vir my deur te stuur en ja, dit help baie. Baie Dankie.
Ek het Ook nou gewerk met gemidelde ladings op elk, maar gebruik van die raad wat ek oral kry.
Ek self besit nie `n kronograaf nie, so is maar afhanklik van iemand anders en kon nog nie my toets ladings gaan skiet het nie, hoop om dit of die naweek of volgende naweek te kan doen, dan sal ek ook terugvoering gee.
As ek mag vra, hoe groepeer jou Howa en wat dink jy van hom?
Groete
Peregrine Visser
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Howa .270 Winchester Help ASB
Naand Peregrine
Ek het die Howa met groen hogue overmould kolf so 3 jaar terug gekoop by S&O, en het n 4-12x40 Redfield opgesit want dis my hoof jaggeweer wat vir 90% van my jagte gebruik word. (Vlakte jag in die Vrystaat)
Ek sal die Howa vir enigiemand aanbeveel!! Dis wraggies van die geweertjies wat die beste waarde vir geld bied, veral vir die budget gestremdes soos ek! Dit het n lekker sterk en "gladde" aksie. Hy het my tot dusver geen storings of ander probleme besorg nie.
Van die begin af was hy akkuraat genoeg vir my jag behoeftes. Ek kon groeperings van 1.5" op 100m kry. Blameer die bobbejaan agter die scope!
Al wat ek laat doen het was om die aksie te laat pak en my groeperings het verbeter en meer konstant goed gebly, maar ek glo dat beter skuts sal hom nog meer tot sy reg kan bring maar vir my jag doeleindes is dit goed genoeg. Ek voel gemaklik met skote op medium wild tot 200 meter. Ek skiet net agter die blaaie en het die naweek omtrent n 2" groepering op 200meter reggekry.
Groete
Johan