Lee leepeltjie

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Lee leepeltjie

Post by Sniper66 »

More julle hoe gaan dit,wil net uitvind die lee lepeltjie op hom staan 1.6cc,kan julle my dalk se hoeveel grain is dit asb,ek het nie n skaaltjie en so ver laai ek my partrone volgens daai papier wat saam die Lee dies gekom het,het altyd die hornady v-max 53grn gelaai maar get nou die 55grn v-max punte gekry.ek gebruik s321 kruit en federal champion primers vir my 223,sal julle komentaar wardeer danki.

Stefan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lee leepeltjie

Post by Johan Nel »

Die lepeltjie klink nie vir my betroubaar nie. Ek dink jy moet dringend plan maak om 'n skaaltjie te kry anders kom daar dalk nog groot fout.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Lee leepeltjie

Post by mariusr »

Stem daar jy kan nie die lepel vertrou! :o
Post Reply