zebras te jag boog/skiet

Post Reply
farmchick
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 07, 2013 11:29 am

zebras te jag boog/skiet

Post by farmchick »

8 Zebras te jag met boog/skiet @ R5000 stuk.Slaggeriewe ingesluit. Akommodasie beskikbaar @ R400 p nag B&B. Heilbron. Skakel Hans by 0836502997
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: zebras te jag boog/skiet

Post by Gerhard »

farmchick wrote:8 Zebras te jag met boog/skiet @ R5000 stuk.Slaggeriewe ingesluit. Akommodasie beskikbaar @ R400 p nag B&B. Heilbron. Skakel Hans by 0836502997

Welkom Farmchick,

Maar dis nie hoe ons dinge hier doen deur sommer met die intrap slag advertensies te plaas nie.

Gaan stel jou gerus self voor in die nuwe lede gedeelte en kom gesels lekker saam.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: zebras te jag boog/skiet

Post by FHM »

Gerhard wrote:
farmchick wrote:8 Zebras te jag met boog/skiet @ R5000 stuk.Slaggeriewe ingesluit. Akommodasie beskikbaar @ R400 p nag B&B. Heilbron. Skakel Hans by 0836502997

Welkom Farmchick,

Maar dis nie hoe ons dinge hier doen deur sommer met die intrap slag advertensies te plaas nie.

Gaan stel jou gerus self voor in die nuwe lede gedeelte en kom gesels lekker saam.


Aaaaaiiiiii Gerhard nou het jy vir Farmchick heeltemal vewilder! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: zebras te jag boog/skiet

Post by SV MAD (Henk) »

As dit. Volgende jaar was sou Ek dit gedoen het...
ek soek nog wapens...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: zebras te jag boog/skiet

Post by Roger »

SV MAD (Henk) wrote:As dit. Volgende jaar was sou Ek dit gedoen het...
x2
Too many to mention ;-)
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: zebras te jag boog/skiet

Post by Hugo »

Gerhard wrote:
farmchick wrote:8 Zebras te jag met boog/skiet @ R5000 stuk.Slaggeriewe ingesluit. Akommodasie beskikbaar @ R400 p nag B&B. Heilbron. Skakel Hans by 0836502997

Welkom Farmchick,

Maar dis nie hoe ons dinge hier doen deur sommer met die intrap slag advertensies te plaas nie.

Gaan stel jou gerus self voor in die nuwe lede gedeelte en kom gesels lekker saam.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=5918

Het al gesien jy like om links te plaas, hiers een vir jou.
Post Reply