338 Wm 250gr Accubond
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
338 Wm 250gr Accubond
kan julle dalk help met laai data vir 'n Winchester Model 70. 25" loop.ek wil S365 gebruik en 250gr Accubonds?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Hallo James
Begin op so 62gr S365 met n Magnum primer. Rede vir die Magnum primer is dat dopfulling n probleem raak en die gebruik van die tipe primer verlig dit. Jou nodespoed le op 2574 en 2674ft/sek onderskeidelik. Aangesien ek nie jou gegewens het nie is hierdie goed wat ek deurgee net n riglyn. Beskou 2720ft/sek as jou maksimum spoed.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Wouter,
baie dankie.Ek sal op daai gegewens begin en spoed gaan meet en van daar af weer werk.

adriaan p
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Nov 22, 2012 5:20 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Dag Wout..net opmerking hier groot-asb ?..dink nie dis nodig vir nuwe 'thread' ? 
Netgou,jou mening oor Magnum-primers:
Ek laai ook .338wm(Ruger), + oa ook Nos AB's 250gn, + spoede so tussen 2631/2653fps..maar gebruik 200LR deurgaans,(ook met 180,200,255gn koeels) & kry deurgans goeie groepe, so +-0.50"(100m)..
Wel, ek was die raad gegee om eerder 200LR te gebruik as Mag-primers(250), want dit sou die keel/landings v/d loop baie spaar, + veral omdat die koeel so naby die landings le, + in 338 kal's besonderlik..
Maw, as 200LR werk nl, spoed is reg, druk is reg, groeperings is reg..is Mag250's dan rerig nodig ?...maak nogal sin ?
Ek gebruik daarom nie stadige poeiers nie..S335, S341 of S355..Maar S365 & 385 glad nie..beskou dit ma as belegging in loop..?
Maarnouja, watse opinie/mening/raad sou jy se ?
ap
Gewere maak nie dood..skootplasing doen so..of nie ?
Ruger Hawkeye Mk2 .338wm;Mauser 7x64mm;Taurus .40sw;

Hallo Adriaan
My raad oor die magnum primer is met S365 spesifiek in die kaliber. As n mens na die hoer nodespoed met 250gr koeels beweeg dan raak dopfulling met die poeier soms n probleem. Die gebruik van n warmer primer kan die situasie verbeter.
Met betrekking tot jou looplewe vraag en vinniger poeiers sowel as gewone primers. Die 338 WinMag is n baie gebalenseerde kaliber as n mens die dopkapasiteit en kaliber in ag neem. Baie in die lyn van die 308 Win. So as ons dit omskakel in looplewe dan is hulle baie vergelykbaar, met die 338 wat tog so rapsie sal swaarder wees. Die vraag is of jy werklik as jagter gaan naby die einde van die loop se lewe kom met normale skiet? As jy gaan kyk in die meeste internatoinale herlaaiboeke sal jy vind dat die poeier van keuse IMR 4350 of soortgeyk is met 250gr koeels. Die poeiers in die ontbrandings klas gee gewoonlik die beste akkuraadheid en spoed. S365 is in presies hierdie klas en presteer verseker die beste in die 338. Dit is amper of hulle vir mekaar gemaak is. Die hoe dopfulling help met konstante ontbranding wat weer of sy beurt ES verminder. Alles wat help met goeie akkuraadheid. Laer drukvlakke wat die poeier bied help ook met looplewe om alles te kroon. Net hierdie feit kanseleer in n groot mate die raad wat jy gekry het uit oor die vinniger poeiers.
Ek sal nog S355 oorweeg as n mens na koeels in die 180-210gr gewigsklas kyk maar S365 is die poeier van keuse met 225-275gr koeels. Jy kan nog steeds met gemak normale primers gebruik met uitstekende resultate vanwee die feit dat die 338 nie werklik magnum primers benodig nie agv sy relatiewe klein dopkapasiteit. Die gebruik daarvan gaan net gepaard met die verligting van erge gekompakteerde ladings met S365 en S385. So probeer gerus S365 en kyk wat maak jou geweer daarmee want die raad wat vir jou gegee is dra nie juis water nie, veral as n mens in ag neem dat die gebruik van magnum primers defnetief nie duidelike verskille in looplewe gaan meebring nie. Teoreties kan n mens selfs redeneer dat daar meer ontbranding van die poeier binne in die dop kan plaasvind met n warmer primer wat weer op sy beurt verminderde keel erosie lewer.
Groetnis
Wouter
My raad oor die magnum primer is met S365 spesifiek in die kaliber. As n mens na die hoer nodespoed met 250gr koeels beweeg dan raak dopfulling met die poeier soms n probleem. Die gebruik van n warmer primer kan die situasie verbeter.
Met betrekking tot jou looplewe vraag en vinniger poeiers sowel as gewone primers. Die 338 WinMag is n baie gebalenseerde kaliber as n mens die dopkapasiteit en kaliber in ag neem. Baie in die lyn van die 308 Win. So as ons dit omskakel in looplewe dan is hulle baie vergelykbaar, met die 338 wat tog so rapsie sal swaarder wees. Die vraag is of jy werklik as jagter gaan naby die einde van die loop se lewe kom met normale skiet? As jy gaan kyk in die meeste internatoinale herlaaiboeke sal jy vind dat die poeier van keuse IMR 4350 of soortgeyk is met 250gr koeels. Die poeiers in die ontbrandings klas gee gewoonlik die beste akkuraadheid en spoed. S365 is in presies hierdie klas en presteer verseker die beste in die 338. Dit is amper of hulle vir mekaar gemaak is. Die hoe dopfulling help met konstante ontbranding wat weer of sy beurt ES verminder. Alles wat help met goeie akkuraadheid. Laer drukvlakke wat die poeier bied help ook met looplewe om alles te kroon. Net hierdie feit kanseleer in n groot mate die raad wat jy gekry het uit oor die vinniger poeiers.
Ek sal nog S355 oorweeg as n mens na koeels in die 180-210gr gewigsklas kyk maar S365 is die poeier van keuse met 225-275gr koeels. Jy kan nog steeds met gemak normale primers gebruik met uitstekende resultate vanwee die feit dat die 338 nie werklik magnum primers benodig nie agv sy relatiewe klein dopkapasiteit. Die gebruik daarvan gaan net gepaard met die verligting van erge gekompakteerde ladings met S365 en S385. So probeer gerus S365 en kyk wat maak jou geweer daarmee want die raad wat vir jou gegee is dra nie juis water nie, veral as n mens in ag neem dat die gebruik van magnum primers defnetief nie duidelike verskille in looplewe gaan meebring nie. Teoreties kan n mens selfs redeneer dat daar meer ontbranding van die poeier binne in die dop kan plaasvind met n warmer primer wat weer op sy beurt verminderde keel erosie lewer.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
adriaan p
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Nov 22, 2012 5:20 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Wouter, eishhhh !...jou arg'e maak ookal nog baie sin..verseker.. 
Mag ek net vra wat jy met 'ES' bedoel ?
Ja, ek het al S365 probeer, & ja, ma dan met die ligter punte so van 180gn > 225gn, & met L/R 'primers'(nie 250's nie)..& kry ek ook redelike goeie akkuraatheid...ma ek's tog biekie lugtig vi die 250gn's & swaarder, spesifiek met S365/385.. +juis ook omdat die koeel so lank is & nogal ver innie dop terug-le..maw, lugtig vi 'compressed' ladings dus, in kort ?..& veral dan omdat dit die dop so behoorlik/propvolvul !..
Vraag kan dan wees, maak dai propvol dop tesame met die 250'primer' nie daai vlam NOG meer warm daar oppie landings nie ??..logiesgesproke ?
Verder ok, met al die negatiewe berigte nou onlangs rondom S365 het ek nog meer rede gehad om maar liewer na 'n plaasvervanger te soek..ma dit daar gelaat vi nou..
Ja-nee Wout..ek stem dat prakties gesproke 'n jagter waarskynlik nie 338wm se loop sal kan uitskiet nie..& dit = nog meer waar as ek van tyd tot tyd ook my 7mm gebruik..(spaar die 338 se loop nog meer dan ?)..ma steeds, wil ek tog na my geweer kyk so goed ek kan ?..ma net my persoonlike gevoelte..?
Ek moet se, sover nog nie eintlik gejag met 250gn punte nie...maaar, mono 225gn-koeel werk verseker wonderlik sover,nl +- 1.50m gepenetreer in BWB(lengte) velede jaar..& dit was met 200 'primer', & S355 teen so 2790vps op +- 80m..
&, hierdie spes lading skiet groep van minus .50" op 100m...
So kry ek ook goeie groeperings met S335(LR'primer') & punt-gewigte van 180/210/215 > 225gn met geen druktekens...dus, vraag kan dan wees of sou hiedie vinniger poeier nadelig, of dan meer nadelig wees as 250-'primer' ...dalk ?..of nie ?..of hoe ?
Ja-nee, ek's bewus van S365/imr4350( & mag-'primers') se gewildheid daar oorie see..& kannie damee stry nie..ma andie annerkant wil dit wil nie noodwendig se dat dit reg is nie, of meer reg is nie, met respek gese..? ek's maar leek op hierdie..maw, is 250'primers' rerig nodig ?
Wel, baie baie dankie vi jou menings & raad..dink ek sal ma voorlopig hou by S355 & LR 'primers omdat my skiet-resultate vir my se hierdie is goeie kombinasie IN MY GEWEER..dus, druk is reg, lading is reg, koeelpunt is reg, ens ens,ens...
Maarook, ek gaan tog ook S365 met 250'primers' & 250greiners probeer een of ander tyd, in my geweer & sien hoe hy davan hou..probeer bly maar die beste geweer ?...ma ek hoor wat jy se...
ap
Gewere maak nie dood..skootplasing doen so..of nie..
Ruger Hawkeye mk 2 .338wm;Mauser 7x64mm;Taurus .40sw.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Ek soek ook asb hulp. Ek het vandag my 338 win mag Nosler gaan haal.
Sommer pakkie koeels gekoop en so paar skote "afgetrek" net om te voel. LEKKER. En recoil met 'n baboonstalker tromrem op is heel gemaklik met 67gr S365 kruit met large primer.
Hier is wat ek het as iemand kan help.
Nosler Trophy Grade 338WM
24" loop
1-10 twist
Max OAL gemeet as 81.5mm
Doppe - ELD
244.4gr leeg gemeet en 331.1gr vol gemeet (water)
Sierra game king 215gr spitser BT
Ek het S365 en S335 kruit vir nou.
Dankie.
Watter spoed vir beste node

Last edited by Christo on Sun Jan 13, 2013 9:35 am, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Hallo Christo
Eerstens maak jou dopkapasiteit nie sin nie. Dit moet in die orde van 86gr wees en nie oor 115gr nie. Is jou looplengte gevat met die tromprem of daar sonder? Sover ek dit het is jou looplengte 24 duim. Jou maksimum TPL is ook aan die kort kant so maak maar net seker. Met default settings van 86gr dopkapasiteit en n 24 duim loop is jou nodespoed 2786ft/sek met S365. Indien jy kan chrony daai eerste lading sodat n mens net mooi kan kalibreer.
Adriaan ES is extreme spread. As jy gelukkig is met jou ladings dan bly daarby. S365 se probleme is nie net beperk tot die poeier nie. Al die poeiers is onderhewe daaraan. Soos jy se jy is nuut in die herlaai game so hoekom sal n mens dan nou enigsins wil luister na iemand wat al reeds deur die leerskool is. As jy verder kom sal jy ook leer dat compressed ladings iets is waarna n mens juis streef en nie iets is om te vrees nie.
Groetnis
Wouter
Eerstens maak jou dopkapasiteit nie sin nie. Dit moet in die orde van 86gr wees en nie oor 115gr nie. Is jou looplengte gevat met die tromprem of daar sonder? Sover ek dit het is jou looplengte 24 duim. Jou maksimum TPL is ook aan die kort kant so maak maar net seker. Met default settings van 86gr dopkapasiteit en n 24 duim loop is jou nodespoed 2786ft/sek met S365. Indien jy kan chrony daai eerste lading sodat n mens net mooi kan kalibreer.
Adriaan ES is extreme spread. As jy gelukkig is met jou ladings dan bly daarby. S365 se probleme is nie net beperk tot die poeier nie. Al die poeiers is onderhewe daaraan. Soos jy se jy is nuut in die herlaai game so hoekom sal n mens dan nou enigsins wil luister na iemand wat al reeds deur die leerskool is. As jy verder kom sal jy ook leer dat compressed ladings iets is waarna n mens juis streef en nie iets is om te vrees nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Wouter jammer vir die foute. Seker te opgewonde gewees gisteraand. Ek het nou die veranderinge hierbo aangebring. Die loop lengte is vanaf die geweer specs gedoen en ek weet nie waar ek aan die 24.5" gekom het nie.
Die tpl pla so bietjie toe het ek 'n koeel vlak geseat en ingesit sodat die die geweer hom terug druk in die dop in.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 0a1356.jpg[/img]
Toe gemeet en 86.56mm gekry maar sien die groewe druk so 2mm merk op kers se swartmaak.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... feb225.jpg[/img]
Op 85.19mm is daar nie meer merke nie, net die instoot merke.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... b34723.jpg[/img]
Die eerste lading het ek gemeet en is 2808ft/sek. Lyk nie te ver uit nie. Tpl hier is 84.6mm/3.330" en die het ek gekry uit
Lyman se reloading manual.
Die tpl pla so bietjie toe het ek 'n koeel vlak geseat en ingesit sodat die die geweer hom terug druk in die dop in.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 0a1356.jpg[/img]
Toe gemeet en 86.56mm gekry maar sien die groewe druk so 2mm merk op kers se swartmaak.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... feb225.jpg[/img]
Op 85.19mm is daar nie meer merke nie, net die instoot merke.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... b34723.jpg[/img]
Die eerste lading het ek gemeet en is 2808ft/sek. Lyk nie te ver uit nie. Tpl hier is 84.6mm/3.330" en die het ek gekry uit
Lyman se reloading manual.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Christo
Met daai gegewens is jou nodespoed nou 2770ft/sek. As jou magesyn dit kan vat met so 1mm spasie oor maak jou jump dan so 0,3mm en slaan die spoed en maak hom dan in inkremente van 0,2mm korter totdat hy die beste groepeer.
Oorweeg maar sterk swaarder koeels wat beter met die looplengte en poeier doen. Die kaliber kom baie mooi tot sy reg met 225-250 greiners. Met n Barnes 225gr gaan jou nodespoed in die orde van 2760ft/sek wees met S365 wat n persoon gaan sukkel om te klop op baie gebiede.
Groetnis
Wouter
Met daai gegewens is jou nodespoed nou 2770ft/sek. As jou magesyn dit kan vat met so 1mm spasie oor maak jou jump dan so 0,3mm en slaan die spoed en maak hom dan in inkremente van 0,2mm korter totdat hy die beste groepeer.
Oorweeg maar sterk swaarder koeels wat beter met die looplengte en poeier doen. Die kaliber kom baie mooi tot sy reg met 225-250 greiners. Met n Barnes 225gr gaan jou nodespoed in die orde van 2760ft/sek wees met S365 wat n persoon gaan sukkel om te klop op baie gebiede.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Dankie Wouter,
Die 215gr's was net wat oppie rak was en ek wou net iets he om mee te skiet. Die 225e sal volgende wees.
Groete
Die 215gr's was net wat oppie rak was en ek wou net iets he om mee te skiet. Die 225e sal volgende wees.
Groete
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
adriaan p
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Nov 22, 2012 5:20 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Dag Wouter...dankie vi die raad..ek gan def S365 probeer vorentoe, verseker..
Ek moet byvoeg dat ek nie graag 'maks' spoede laai nie..+ dis seker w/om ek nie so gemaklik is met 'compressed' ladings nie,(of miskien andersom), maar ek jag nogal lekr met med-spoede want ek streef te loop/bekruip so na as mntlik..& dan nog 10tree nader as mntlk...enja, vleisskade is ok dan nogal redelik min..
Jakkelse is natuurlik perd van ander kleur..dan is maks-ladings verseker nodig meen ek ?
Ook moet ek se, my geweer se km is redelik 'kleiner' as die standaard, dink ek,want ek moes omtrent 3-4gn onder PMP/Lyman se boekie-min begin, & toe opgewerk..
My ladings = Norma-dop(63.25mm), S355,CCI200, mag/km lengte 87.20, COL 86.60,24"loop, 1-10 twist, punte oa=Nos180/200/250AB,Sierra215/250,gsc200/225, Barns210/225,.. + baie tevrede met almal..338wm = baaaie lekr kaliber, voorwaar..
Enja, ek stem dat anner poeiers ok maar probleme het soms,soos bv 'koeking' veral waneer humiditeit hoog is lyk dit my...?& lyk of stafie-poeier meer geneig is ?
Sal jy mntlk op bg gegewens dalk nodespoed kan bereken ?..my punte le baie naby die landings..my spoede = so 2600 > 2900 +-
ap
Gewere maak nie dood..skootplasing doen so..of nie..
Ruger mk2 .338wm;Mauser 7x64;Taurus .40sw.

Adriaan
Jy het vroeer genoem dat jy n 225gr mono skiet met S355 teen 2790ft/sek. Wel ek het nuus vir jou, dit is so 1500psi oor maksimum!
So daar gaan jou teorie oor gematigde ladings.
Die enigste manier hoe jy gaan weet of jou kamer aan die groot of klein kant is is deur jou dopkapasiteit te meet van n gevuurvormde dop.
Caking van poeier is beperk tot balpoeiers. Stafie poeiers is basies daarvan vrygespreek. Humiditeit en kompakteerde ladings is hier die sondebok. Kompaktering van stafie kruit gee nie hierdie probleem nie. Die probleme waarna ek verwys met al die Somchem poeiers is wisselvallige brandspoed tussen verskillende lotte poeiers. Daar was net een keer in die laaste ruk n probleem met S365 waar ontbranding onkonstand was en dit was met Lott 61. Die ander poeiers is net soos S365 onderhewe hieraan en dit is hoekom dit so gerieflik is met QL om hierdie verskeinsel aan te spreek.
Om nodespoed uit te werk verg so bietjie tyd en moeite. Daar is selfs manne wat al geld vra vir hierdie diens. So deur n magdom koeelgewigte deur te gee en te vra om n nodespoed vir elkeen te gee gaan ek jou aanraai om vir Ludwig hier op die forum te kontak. Dit sal jou R80 vir elkeen kos. My raad sal wees om op een tipe koeel en gewig te besluit en daarmee al jou jagwerk te doen. Ek maak so in elk geval met groot sukses. My koeelgewig is 225gr Barnes TSX en S365 wat vir niks terugstaan nie. Jy het mos nou al self gesien dat dit bitter goed werk. Gee jou dopkapasiteit van n gevuurvormde dop en jou TPL met n koeel van jou keuse tot teen die lande dan kan ek vir jou loer waar jou nodes sal le.
Groetnis
Wouter
Jy het vroeer genoem dat jy n 225gr mono skiet met S355 teen 2790ft/sek. Wel ek het nuus vir jou, dit is so 1500psi oor maksimum!
Die enigste manier hoe jy gaan weet of jou kamer aan die groot of klein kant is is deur jou dopkapasiteit te meet van n gevuurvormde dop.
Caking van poeier is beperk tot balpoeiers. Stafie poeiers is basies daarvan vrygespreek. Humiditeit en kompakteerde ladings is hier die sondebok. Kompaktering van stafie kruit gee nie hierdie probleem nie. Die probleme waarna ek verwys met al die Somchem poeiers is wisselvallige brandspoed tussen verskillende lotte poeiers. Daar was net een keer in die laaste ruk n probleem met S365 waar ontbranding onkonstand was en dit was met Lott 61. Die ander poeiers is net soos S365 onderhewe hieraan en dit is hoekom dit so gerieflik is met QL om hierdie verskeinsel aan te spreek.
Om nodespoed uit te werk verg so bietjie tyd en moeite. Daar is selfs manne wat al geld vra vir hierdie diens. So deur n magdom koeelgewigte deur te gee en te vra om n nodespoed vir elkeen te gee gaan ek jou aanraai om vir Ludwig hier op die forum te kontak. Dit sal jou R80 vir elkeen kos. My raad sal wees om op een tipe koeel en gewig te besluit en daarmee al jou jagwerk te doen. Ek maak so in elk geval met groot sukses. My koeelgewig is 225gr Barnes TSX en S365 wat vir niks terugstaan nie. Jy het mos nou al self gesien dat dit bitter goed werk. Gee jou dopkapasiteit van n gevuurvormde dop en jou TPL met n koeel van jou keuse tot teen die lande dan kan ek vir jou loer waar jou nodes sal le.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
Wouter,
ek het tot vandag nie aan die 338 gevat nie en gaan vannaand hopelik tyd kry.ek neem aan dat ek die 250gr Accubonds ook op .3mm van die lande af moet laai vir 'n begin punt mits my magasynkas dit toelaat?
ek het my SAKO doppe se kapasiteit ook gemeet,90.75gr
dankie vir jou vriendelike hulp altyd
ek edit sommer gou die post,ek het my kamer gemeet maar ek het vrek kort magasynkas.ek moet my TPL 85mm mak en het dan net net spasie in die magasynkas,seker .5mm.Dus het ek 'n jump 5.75mm.
is dit nie baie nadelig vir akkuraatheid om so lang/groot "jump" te he nie?
ek het tot vandag nie aan die 338 gevat nie en gaan vannaand hopelik tyd kry.ek neem aan dat ek die 250gr Accubonds ook op .3mm van die lande af moet laai vir 'n begin punt mits my magasynkas dit toelaat?
ek het my SAKO doppe se kapasiteit ook gemeet,90.75gr
dankie vir jou vriendelike hulp altyd
ek edit sommer gou die post,ek het my kamer gemeet maar ek het vrek kort magasynkas.ek moet my TPL 85mm mak en het dan net net spasie in die magasynkas,seker .5mm.Dus het ek 'n jump 5.75mm.
is dit nie baie nadelig vir akkuraatheid om so lang/groot "jump" te he nie?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 Wm 250gr Accubond
James
Moet jou nie dood bekommer oor daai jump nie. Goeie groepering kan gekry word met baie groter spronge.
Met n TPL van 85mm is jou nodespoed 2608 en 2708ft/sek onderskeidelik met S365. Die hoer een lyk na n teoretiese goeie lading. Moenie bang wees om heelwat korter met jou TPL te gaan vir goeie groepring nie. Hou maar natuurlik alles mooi dop vir druktekens.