243win minimum doplengte

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

243win minimum doplengte

Post by vossie1 »

Naand manne,ek wil graag hoor wat is die absoluute minimum dop lengte vir die 243 win, en waneer trim n men's as dit klaar gevuur en geneck size is of voor jy dit Gefireform het? Ek sien maks lengte is 2.045 en min word as 2.035 gegee, sal dit moelikheid maak as jy korter as 2.035 gaan?

Dankie
Vossie
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: 243win minimum doplengte

Post by TOKELOS »

Vossie

Ek kan nie jou vraag beantwoord nie maar wil graag weet hoekom jy dit vra.
Vra jy dit omdat jou doppe korter is nog voor jy gesny het?
Myne is wel korter (ek praat nou van die doppe!)soos hul uit die pakkie kom
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 243win minimum doplengte

Post by vossie1 »

Tokelos ek sal hoop jy Praat van jou doppe ;D Man ek wil maar net weet want die 243 het al klaar so n kort nek,ek glo jou doppe sal langer word na jou eerste fire form,ek het gelees van ouens wat se doppe 2.025 is wil weet of dit n groot Verskil sal maak en of dit enigsins gevaarlik sal wees.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243win minimum doplengte

Post by tripodmvr »

'n Dop langer as die maks lengte kan voor in jou kamer vasgedruk word en ekstra spanning op jou koeël plaas. Dit word dus vasgeknyp en kan baie hoër drukke veroorsaak. Dit is 'n gevaarlike situasie en kan ook keer dat die patroon wil kamer. Met enige kaliber moet getoets word vir doplengte alvorens die dop herlaai word.
Post Reply