Node spoed vir 243
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Node spoed vir 243
Hoop julle kan my asseblief help met n node spoed vir my 243. Ek is maar nuut op die gebied.
Geweer inligting:
243 Sako Varmint Laminated S/S
Twist: 1-10"
Barrel Length: 600mm of dalk 510mm
Doppe: Norma
Punte: Nosler 90gr Accubond
Kruit: S365
Primers: PMP
Maks TPL gemeet: 69.5mm (gedink ek sal maar laai op68.5mm)
Sonkem se boek se ek moet n lading he van tussen 40,4 tot 44,9gr en snelheid van 2884 tot 3169vt/p/sek. Gedink ek sal maar onder begin en oplaai met spronge van so 0,5gr.
Dankie vir julle hulp.
Is ek darem op die regte PAD??

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Node spoed vir 243
wat is jou dop volume in H2O Sako?
Jy sal ook akkurate loop lengte moet gee.
Jy sal ook akkurate loop lengte moet gee.
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Node spoed vir 243
Hoe meet ek die H2O en loop lengte, jammer maar ek is nog baie nuut met die bedryf.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Node spoed vir 243
Sako243,
Looplengte meet vat ny jou skoonmaak stok. Maak jou geweer se slot toe. Druk die skoonmaakstok voor by die loop in tot teen die slotgesig. Maak nou n merkie op die skoonmaakstok,dan meet jy die lengte van die punt van die skoonmaak stok af tot by die merkie wat jy gemaak het op die stok.
Jou water kapassityd meet jy deur n gevuurde dop te weeg,dan maak jy hom vol water, ek gebruik sommer n inspuiting spuit. Dan trek jy die gewig van die lee dop af by die dop vol water en dan het jy jou kapassityd. Vat so 5 doppe en vat dan die gemiddeld.
Hoop dit help.
Groetnis

Hi Armand, eerste dankie vir jou raad.
Lente van loop: 600mm
H2O volume: 53.1
Hoop ek antwoord nou jou vrae
Groete
243
Lente van loop: 600mm
H2O volume: 53.1
Hoop ek antwoord nou jou vrae
Groete
243
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Node spoed vir 243
Sako, dis reg daarsi foute nie! Die manne sal jou nou beter kan help
Groetnis
Groetnis
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Node spoed vir 243
Sako , Goeie vertrekpunt is rondom 40gr.Ek sal voorstel dat jy tussen 39gr en 41gr met .2gr variasies patrone laai vir 'n node met die gegewens van jou.Die volgende node is die druk baie hoog en onveilig hier naby 43gr volgens QL tensy prakties anders bewys word deur stadig op te werk en druktekens voor te kyk.Die volgende simulasie op QL gee 'n veilige begin aan.Bestudeer dit en probeer dit.
ANDER PERSONE MET QL GEE OOK JULLE INSETTE INGEVAL JULLE VERSKIL AL DAN NIE MET ONDERGENOEMDE.MENS KAN NOOIT TE VEILIG OPTREE NIE.PAAR KOPPE IS BETER AS EEN.....
Case capacity and propellant properties may vary considerably from lot to lot!
**** Input data: Date: 1-May-2013 Time: 09:18:02
Cartridge................. = .243 Win.
Projectile type........... = .243, 90, Nosler Accubond 56357 with boattail
Max.avg.pressure(Piezo CIP)= 60191 psi Shot start / init pressure = 3626 psi
Projectile weight (gr)= 90 Groove caliber (in)= 0.243
Length of cartridge (in)= 2.697 Length of case (in)= 2.044
Case capacity(Grains Water)= 53.10 Length of projectile (in)= 1.071
Length of barrel (in)= 23.622
**** Values calculated:
Seating depth (in)= 0.418 Volume displaced (gn H2O)= 4.81
Comb.chamber volume(gn H2O)= 48.29 Projectile travel (in)= 21.996
**** Input data:
Propellant type........... = ? Somchem S365 ?
Charge weight..........(gr)= 40.0 Load density......(g/cu.cm)= 0.827
Heat of Explosion (cal/lb)= 399235 Ratio of spec. heats cp/cv = 1.239
Solid density (gr/cu.in)= 404.6 Weighting factor...........= 0.7
Burning rate factor Ba(1/s)= 0.47 Pro-/degressivity factor a = 1.715
Burning limit ......... z1 = 0.6 Combust.Chamber Vb(ft³)= 1.107177E-4
Factor.................. b = 2.271 X-S.Area of Bore A(ft²)= 3.148575E-4
Bulk density (gr/cu.in)= 231.4 Projectile mass mp (lb)= 1.285714E-2
Loading ratio (%)= 90.3 Projectile travel x(ft)= 1.833005E+0
**** Results calculated:
Maximum pressure ........ = 49730 psi Way of projectile at Pmax = 3.01 in
Muzzle velocity ......Ve = 2998 fps Muzzle pressure .......Pe = 9660 psi
Project. energy at muzzle = 1796 ft.lbs Fraction of powder burnt = 100 %
Projectile travel time from 10% Pmax to muzzle = 1.21 ms

Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Node spoed vir 243
Sako, Gebruik jy gewone pmp primers ? of magnum primers ? Sal gewone primers voorstel...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Node spoed vir 243
Len baie dankie vir die moeite. Ek gebruik gewone PMP primers.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Node spoed vir 243
SakoSako243 wrote:Len baie dankie vir die moeite. Ek gebruik gewone PMP primers.
Eerstens, dis n bitter nice geweer daai.
2) Ek stel voor jy kry vir jou cci bench rest primers of federal match primers, wat baie meer konstant sal wees as die pmp's
Geniet daai gun
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Node spoed vir 243
Dankie Kopskoot,
Ek geniet hom reeds baie, het vanoggend gou my ou 85gr sierra's geskiet....ook net kopskote.
Ek geniet hom reeds baie, het vanoggend gou my ou 85gr sierra's geskiet....ook net kopskote.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Node spoed vir 243
Great
Ek het self twee van daai. 243 en 260Rem. Werk mooi vir kopskootjies
Ek het self twee van daai. 243 en 260Rem. Werk mooi vir kopskootjies
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Node spoed vir 243
Middag Manne,
Len ek het toe bietjie opgewerk vanaf die 41gr wat jy voorgestel het en sommer mooi reg gekom op 41,8gr met n average spoed van 3100fps. Ek het toe ook die TPL verander na 67,60 (maks 69,50) en dit het toe mooi toegemaak met 3 skote wat mekaar almal sny. Seker my swak skiet vermoe anders kon dit in 1 gat gewees het.
Wat my nou bietjie bekommer
is dat my Sonchem boek (Herdruk Aug 2009) gee die volgende inligting:
243 Winchester
S365
90gr Speer Spitzer
Lading: 40,4 tot 44,9
Spoed: 2884 tot 3169
So dit lyk of my huidige lading en spoed heel binne perke is.
Ek sien toe op die skiet baan die nuwe Sonchem boek (Herdruk June 2012), en ek weet daar is nuwe eienaars!! Die seldfe inligting daarin lyk soos volg:
243 Windchester
S365
90gr Speer Spitzer
Lading: 38,5 tot 40,4
Spoed: maks 3067 of iets...
Kan julle raad gee asseblief..
Jammer, net nog n vraag.
Met die lading van 41,8gr en TPL van 67,60 (maks 69,5) kon ek nie rerig tekens van druk sien nie, maar met dieselfde lading en TPL van 68,60 het 1 van die 3 patrone n swart ring
om die primer gewys. Is dit reg dat hoe korter die jump hoe hoer die druk?
Groete
Hendrik
Len ek het toe bietjie opgewerk vanaf die 41gr wat jy voorgestel het en sommer mooi reg gekom op 41,8gr met n average spoed van 3100fps. Ek het toe ook die TPL verander na 67,60 (maks 69,50) en dit het toe mooi toegemaak met 3 skote wat mekaar almal sny. Seker my swak skiet vermoe anders kon dit in 1 gat gewees het.
Wat my nou bietjie bekommer
243 Winchester
S365
90gr Speer Spitzer
Lading: 40,4 tot 44,9
Spoed: 2884 tot 3169
So dit lyk of my huidige lading en spoed heel binne perke is.
Ek sien toe op die skiet baan die nuwe Sonchem boek (Herdruk June 2012), en ek weet daar is nuwe eienaars!! Die seldfe inligting daarin lyk soos volg:
243 Windchester
S365
90gr Speer Spitzer
Lading: 38,5 tot 40,4
Spoed: maks 3067 of iets...
Kan julle raad gee asseblief..
Jammer, net nog n vraag.
Met die lading van 41,8gr en TPL van 67,60 (maks 69,5) kon ek nie rerig tekens van druk sien nie, maar met dieselfde lading en TPL van 68,60 het 1 van die 3 patrone n swart ring
Groete
Hendrik
-
Sako243
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:10 pm
Re: Node spoed vir 243
Hi Len, Siemens tog asseblief my vorige pos.vriell wrote:Sako, Gebruik jy gewone pmp primers ? of magnum primers ? Sal gewone primers voorstel...
Groete
Hendrik
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Node spoed vir 243
Hendrik,
Jammer nou eers. Die lading wat jy gebruik is heel veilig so ek sal nie bekommerd wees wat die "nuwe" Somchem boekie verskil van die oue nie.Ons beweeg nie hier in 'n gevaar sone met die lading wat jy gebruik nie. Wat wel 'n verskil kan maak is as jou TPL nie 100% reg vasgestel was nie en jy nou reg teen die lande laai met daai TPL van 68.60 dan sal dit beslis die druk heelwat verhoog en kan gevaarlik wees ! Dit kon ook daai een patroon gewees het wat net 'n fraksie langer TPL gelaai was wat dit kon veroorsaak het. Verander jou TPL met fraksie korter en kyk weer.Ek wil amper my kop op 'n blok sit dat dit jou probleem gaan oplos.