"TACTICAL STOCK" VIR HAELGEWEER

Post Reply
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

"TACTICAL STOCK" VIR HAELGEWEER

Post by hencohugo »

Middag manne.

Ek is opsoek na n "Tactical Stock" vir my Mossberg 500 soos soortgelyk in die foto's. Dit lyk my die Winchester1200/1300, Remington 870 en Maverick 88 vat almal dieselfde stock's. Weet iemand waar ek so iets kan kry, want die manne in die USA mag dit nie na ons toe stuur nie.

Groete

Henco
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: "TACTICAL STOCK" VIR HAELGEWEER

Post by Geno »

Guns&Bows in die Kaap dalk?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: "TACTICAL STOCK" VIR HAELGEWEER

Post by hencohugo »

Thanks Geno, Sal hulle probeer.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: "TACTICAL STOCK" VIR HAELGEWEER

Post by hencohugo »

Geno wrote:Guns&Bows in die Kaap dalk?
Thanks Geno. Skuld jou n dop. Jy weet ook van als. Hulle voorraad kom oor twee weke. Het my naam opgesit dat Mark of Hennie my bel sodra dit daar is.
Post Reply