Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post Reply
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by Clarifon »

Hi almal,

So hierdie gaan 2 kante, ek hoop ekt die naam reg van die ding, dis so klein tent affêre wat jy uit skiet?
1. Waar in Pretoria kan ek so iets kry en vir hoeveel?
2. Is dit die moeite werd in 'n plek soos die Vrystaat waar dit in die oop veld is en nie bosveld?
3. Sal dit werk om so ding saam te vat as ek op ander plaas gaan skiet of dink julle die wild sal eers moet gewoond raak eintlik? Die ou laat boog toe, maar het geen hides so gaan uit 'n boom moet skiet.

Dan nog 'n ding, so uit 'n boom uit, hoe groot rol speel die hoek en hoogte teenoor afstand bv, aangesien mens gewoonlik reguit omtrent skiet?

Sien uit na enige kommentaar of hulp.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by BRNO (Pierre) »

Clarifon wrote: 2. Is dit die moeite werd in 'n plek soos die Vrystaat waar dit in die oop veld is en nie bosveld?
E k is eindlik lus om vir my een te kry vir my Boshof trip volgende week, dan kan ek volgende oggend na ek myself so effe oor bedien het, die tentjie onder n boom opslaan, en lekker rustig le en slaap. Klink na n blink plan. Hy sal verseker werk in die Vrystaat. :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BIGHUNT
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by BIGHUNT »

Dag Clarifon.

Om jou eerste vraag te beantwoord is maklik, jy sal by archers edge of enige groot boog winkel van daai pop-up skuilings kry! kyk net mooi voor jy een koop dat hy groot genoeg is binne vir jou om jou boog met gemak te span! Hulle wissel so van R2000-R4000.
Ek weet nie of hy so vinnig sal werk in die vrystaat nie maar as jy hom opsit en toepak met takke sal die wild so oor n week aan hom gewoond raak en dan is jy reg.
Ek het myne al hier in die bosveld opgesit en mooi toegepak met takke en 2 ure later was daar varke en rooibokke by die water! Ek dink die een wat ek gekoop het was die geld werd!!!
Onthou maar as jy uit n boom uit skiet met die boog tref jy n bietjie hoor as wat jy mik so hou daai pennetjie maar laag net so onder die middel van die lyf.

Hoop dit help!

Groete
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by mariusr »

Parktown stores in pretoria paul kruger str verkoop!
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by Clarifon »

Dankie almal, het reggekom daar in Wekker straat by Archers Edge sommer
User avatar
BIGHUNT
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by BIGHUNT »

Dag Clarifon!

Watse hide het jy toe vir jou gekry???

Bighunt
Get as close as you can, then get 10 yards closer.
CZ .375 H&H Mag, Musgrave .30-06, Mathews z7x
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by Clarifon »

Hi Bighunt,

Het die volgende gekry.
"Bush Blinds - BB01 Pop-Up Bush Blind"
1.8 x 1.8 x 2.05M
8 shooting side ports
2 shooting roof ports

http://www.sadectrade.co.za/index.php?p ... t&Itemid=2
User avatar
BIGHUNT
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by BIGHUNT »

Dagse.

Daarshy dit lyk lekke, ek hoop jy kom reg met hom.
Hier is n foto van my hide as ek hom klaar toegepak het met takke!

Groete.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by Clarifon »

Jis Bighunt, daardie ding van jou is omtrent toe gepak!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by henried »

Clarifon wrote:Jis Bighunt, daardie ding van jou is omtrent toe gepak!
Heng, moet saam stem.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Popup hide in Pretoria en is dit die geld werd.

Post by jamalley »

Waar is die hide, ek sien net 'n groen boom - baie mooi, lyk of dit uistekend kan werk
Post Reply