PCP Pistool vir skole teiken skiet
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
PCP Pistool vir skole teiken skiet
Ek sien baie onderwerpe rakende die PCP gewere wat gebruik word soos AirArms ens, maar min tot geen handpistole waarmee teiken op skole vlak geskiet word nie. Is daar `n rede daarvoor dat daar nie belangstelling is om met pcp pistole te skiet nie, enkelskoot slot-aksie ?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: PCP Pistool vir skole teiken skiet
Ek reken die belangstelling is maar swak weens die rede dat daar nie juis goedkoop intreevlak 10m PCP pistole is nie. Met die gewere begin die kinders eers met basiese spring gewere skiet en beweeg dan aan na pcp gewere as die ouers sien dat belangstelling daar is.
Die Weihrauch HW40 is 'n intree vlak pistool , maar is nie 'n PCP nie , wel 'n PCA wat elke slag oorlaai soos 'n spring geweer per skoot , maar dit gebruik 'n piston om dan lug saam te pers en te stoor vir die skoot. Die pistole kos om en by R2000.

Jannie Welman
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: PCP Pistool vir skole teiken skiet
JTM, dankie vir terugvoer, ek het gaan kyk vir pistole, die pcp en dan die "pumpers" soos die manne oorsee dit noem, ek sien jy moet teminste die herlaai grendel 10x heen en weer pomp dat dit die gewenste hoeveelheid lug inkry, dit is soos die engelsemanne se, `n "slep" hulle gaan ook maar vir R3000-4000 Suid-Afrikaanse rand, dan die pcp pistole wat met suurstof silinders volgemaak word is maar ook rondom die R2000-6000 rand. http://www.amazon.com/Crosman-Black-Bol ... Air+Pistol
http://www.amazon.com/Crossman-American ... Air+Pistol
http://www.amazon.com/Crossman-American ... Air+Pistol
http://www.crosman.com/airguns/pistols/1720T
http://www.walmart.com/ip/Crosman-1720T ... l/20753513
http://www.walmart.com/ip/Crosman-1720T ... l/20753513
http://www.topairgun.com/single-shot-pcp-air-pistols
http://www.topairgun.com/product/PY-2690-5298
http://www.amazon.com/Crossman-American ... Air+Pistol
http://www.amazon.com/Crossman-American ... Air+Pistol
http://www.crosman.com/airguns/pistols/1720T
http://www.walmart.com/ip/Crosman-1720T ... l/20753513
http://www.walmart.com/ip/Crosman-1720T ... l/20753513
http://www.topairgun.com/single-shot-pcp-air-pistols
http://www.topairgun.com/product/PY-2690-5298
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: PCP Pistool vir skole teiken skiet
Net ter inligting, die PCP modelle word nie d.m.v. suurstof silinders volgemaak nie , maar wel met gewone saamgepersde lug uit 'n duik silinder.
Daai Crosman Match Grade pistole is meer 'n jag pistool met moontlike "match accuracy". Ongelukkig is dit baie lank, swaar en te ongebalanseerd om vir 10m teiken skiet. te gebruik. Veral vir 'n kind.
Intreevlak teiken lug pistole is in my opinie steeds die HW40 en dan ook die Gamo Compact. Hulle is beter opgestel met goeie grepe, snellers, visiere en balans.
http://www.fishingmegastore.com/hires/weihrauch/weihrauch-hw40_pca.jpg
http://t1.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcS7RsXplfqJwUY7Ee_TPTexRZ679O6uvWBsfiI3D9FCA_AW5yJkAQp0esca

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: PCP Pistool vir skole teiken skiet
Die Zorakie is ook 'n opsie, maar raak ook alweer aan die groot kant. Alhoewel met die opsie om 'n pomp of twee extra te gee vir meer energie maak dit bietjie meer veelsydig en kan vir meer as net teiken skiet gebruik word.
Jannie Welman