Hi Almal,
Na ons gesprek oor die stabilizers en bowjax laas week Vrydag, het ek en vroulief bietjie ons boee ge-upgrade met nuwe speelgoed.
Het op altwee die boee Bowjax Monster Jax en Carbon Express Carbra-Max stabilizers opgesit, is BAIE gelukkig en die boee is nou so stil soos 'n muis met slippers.
Hier is 'n paar fotos aangeheg...
Groete,
Vincent
Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Watse spoed het julle verloor met die jax op?
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Dankie Henk!
@ VdWalt,
Nog nie weer die boee met die chrony getoets nie, maar op die oog af voel dit nie of ons verloor het nie, moet sê, daai bowjax het die vibrasie baie afgebring en die boee is baie stiller.
Daar het saterdag 'n vrou saam ons geskiet ook met 'n Heartbreaker, en mens kon duidelik die verskil hoor tussen haar boog en my vrou s'n. My vrou se heartbreaker was BAIE stiller.
Sal hulle satredag toets en laat weet wat die verskil is en of daar is.
Nou nog net ander grips en sites, dan is ons klaar (ek hoop LOL), daar is te veel mooi goed by archers edge, dink ek moet maar van nou af buite wag as ons soontoe gaan.
Groete,
Vincent
@ VdWalt,
Nog nie weer die boee met die chrony getoets nie, maar op die oog af voel dit nie of ons verloor het nie, moet sê, daai bowjax het die vibrasie baie afgebring en die boee is baie stiller.
Daar het saterdag 'n vrou saam ons geskiet ook met 'n Heartbreaker, en mens kon duidelik die verskil hoor tussen haar boog en my vrou s'n. My vrou se heartbreaker was BAIE stiller.
Sal hulle satredag toets en laat weet wat die verskil is en of daar is.
Nou nog net ander grips en sites, dan is ons klaar (ek hoop LOL), daar is te veel mooi goed by archers edge, dink ek moet maar van nou af buite wag as ons soontoe gaan.
Groete,
Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Lyk baie,spoggerig,hoor
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Dankie theedge!
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Die boe lyk baie netjies.
Glo hulle skiet net so lekker nou ook.
Glo hulle skiet net so lekker nou ook.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Dankie Gerhard,
Ja ek moet sê hulle loop nou soos 'n jet, ons is baie gelukkig met die upgrades.
Groete,
Vincent
Ja ek moet sê hulle loop nou soos 'n jet, ons is baie gelukkig met die upgrades.
Groete,
Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bowtech Assassin en Heartbreaker Upgrades
Thx Roger!