Jannie
Man ek JEUK om bietjie die 300 vir n lakker lading toets sessie te vat, tyd is bietjie beperk, sal ma sien wanneer kom ek daby uit.
Mooi loop
Francois
6BR en 300WM
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6BR en 300WM
Geno
Thanks, vannie bench af, sit ma net da en trek die sneller, gun doen alles.
Hein
Loop lewe lank, lading is maar 32 gr S355, alle komponente is beskikbaar, 6mm punte, Small RP, Lapua doppe is by S&O R10.00 n dop.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6BR en 300WM
Francois,
Hoe lyk dit met 'n update oor daai twee gunne?
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6BR en 300WM
Geno
Die BR het ek toe so 600 skote mee geskiet, maar het baie gesukkel om die lead reg te kry by Springbokke wat stap en draf, geweer uit mekaar gehaal en die parte verkoop.
Die 300 het ek so drie weke terug met 160 gr GSC koeels gelaai, hy skiet mooi snyers op 100m teen 3180ft/sec, hy moet nou net sy eie scope kry, en dan is hy reg virri veld, die geweer is die laaitie s'n, hy is nogal heel in sy noppies.
Ek het so 180 150 gr Barnes punte wat inni mark is, dink dis jy wat ek gesien het stel belang in so iets......

-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: 6BR en 300WM
Middag Francois
Wil gou by jou hoor... Ek het ook dieselfde 6mm BR as jy ook op n Howa 1500 net vir my 'n ander loop opgesit. Het jy die magasyn kas van die 223 gebruik? Sukkel nog om myne te kry om lekker te voer want ek het die .243 vloerplaat en patrone skuif vorentoe na 1 ste skoot. Probeer nou uitvind of die boks met die plaatjie agter in soos die 223 sn nie beter sal werk nie?
Sal bly wees as jy kan help.
6mm BR Groete
Christoff
Wil gou by jou hoor... Ek het ook dieselfde 6mm BR as jy ook op n Howa 1500 net vir my 'n ander loop opgesit. Het jy die magasyn kas van die 223 gebruik? Sukkel nog om myne te kry om lekker te voer want ek het die .243 vloerplaat en patrone skuif vorentoe na 1 ste skoot. Probeer nou uitvind of die boks met die plaatjie agter in soos die 223 sn nie beter sal werk nie?
Sal bly wees as jy kan help.
6mm BR Groete
Christoff
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6BR en 300WM
CB
Myne was op n 22-250 Aksie, maar ek reken dis dieselle as die 243s'n. Ek kan nou nie eers meer onthou of hy n spacer in gehad het nie, ek moes my patrone net tot heel agter skuif met die laai slag, dan was daar nie voer probleme nie.