Walther LGV Competition Ultra
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Walther LGV Competition Ultra
Ek het na n maand of so se rondvra vir my n Walther LGV Competition Ultra gekoop. Al wat ek kan se is "WOW"!! 25m_ 5 skote= 8mm!! Stock standard uit die boks uit met n Nikko Stirling 4-12x50 teleskoop!! Ek is baie beindruk!!
As iemand in die mark is vir n bekostigbare uitstekende windbuks, Kry maar een van die!!
As iemand in die mark is vir n bekostigbare uitstekende windbuks, Kry maar een van die!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Het juis gister vir die eerste keer die gun in my hande gehad by die geweer winkel. Was R4300 goeie prys? Kort loop lekker verstelbare wangstuk houtkolf. Draad gesny vir silincer n overall lekker pakket. Hoor die manne se hy loop saam met die underlevers in die akuraatheids departement soos jy nou net bewys het. Ek kan nie onthou of hy met spring werk of gasram? Sit bietjie fotos op dat almal kan sien.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Dis 'n Gasram geweer. Ek het self by S&O gespeel en geskiet met die outjie en dis rerig 'n baie lekker geweer. Dit was eers R6000 plus daai tyd vir die LGV, maar sy prys nou maak dit 'n baie beter koop. Ek sal nou mooi dink om eerder die LGV te koop teenoor die HW97K.
Jannie Welman
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Ek hou ook van n breeknek alhoewel ek n underlever Air arms tx200 besit. As hierdie geweer net so akuraat is sal ek eerder hom koop en hys nog goedkoper ook hoe wens ek nou ek kan hom probeer.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Sal vannaand n paar fotos posit! Nee wat, R4300 is n goeie prys!! Jy kan maar met liefde koop! Ek het myne via Vincent op airrifledot co dot za gekoop. Hy strip hom van al sy ghries en sit net genoeg op en sit een van sy verstelbare snellers ook op! Ek wou self n HW97K koop, maar na wat ek gehoor het van die Walther, het ek maar Walther gekry. R3000 goedkoper ook!!
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
O Ja!! Ek wil ook se dat my geweer het met n kraak in die kolf by my aangekom. Vincent het die kolf vervang sonder enige vrae! Gaan vanaand gou die nuwe kolf opsit, sal dan n paar fotos neem!
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Het vrydag die Walther gesien en was beindruk, veral met die prys. As ek reg onthou was hy R3800.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Daar is twee Walthers: Competition Ultra en die Challenger.
www.walther-lgv.com
www.walther-lgv.com
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
So paar fotos!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Ek moet hom nog deur die chronograph druk, maar almal skat so 800fps. Nou kom die minder lekker gedeelte om hom WEER te zero op 25m!! 
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Groepering op 25meter oor die knie geskiet! 8.44gram JSB Exact Diabolo pellets. 8mm centre to centre!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Lyk dan soos n spring in daai pic? Maak nie saak hy skiet mooi. Ek het nog nie mooi gekyk na al die modelle maar dis maar waar die prys verskil inkom.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Ek moet verskoning maak. Dis toe nie 'n gasram nie. Soos dit skiet het dit regtig gevoel soos een. Dis net 'n bewys van hoe goed Walther se spring piston ontwerp is. Ek was verbaas oor hoe stil dit was met 'n silencer. Geniet dit.
Jannie Welman
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Kan n Gasram conversion laat doen, maar standard met spring!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Walther LGV Competition Ultra
Manne, het die naweek een van hierdie gesien, of altans net die voubiljet. Kan iemand my meer vertel. Ek het tans 'n Weihrauch in 97k, maar hy is so blerrie swaar en met die laaities wat nou groter word, sal ek hom dalk laat gaan in ruil vir 'n Walther synthetic stock.
Waar kan ek so een kry ?
Groetnis
Waar kan ek so een kry ?
Groetnis
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Nee!!! Moenie dit doen nie!! HW97K is die koning van alle springers!!! Die sintetiese kolf Walther is die Challenger, nie so akkuraat soos n Competition Ultra(houtkolf) nie! Comp Ultra is swaar!! Swaarder as n HW97K As jy 97K wil verkoop, laat my weet asb!!
Kontak mze(Vincent) op airrifle.co.za en praat met hom oor n upgrade kit vir die HW!!
Kontak mze(Vincent) op airrifle.co.za en praat met hom oor n upgrade kit vir die HW!!
-
brianh
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 12, 2013 5:17 pm
Re: Walther LGV Competition Ultra
Het nounet my nuwe silencer opgesit, en die pellet wat die teiken tref raas meer as die geweer!
