Francois
Nou weet jy hoekom ek s? eendag ... Ek gaan by die selfde Sven A nog heelwat meer betaal, so ek wag maar vir die skip om in te kom.
Louis
Range finder poll
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Range finder poll
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
Francois
Laaste wat ek gesien het was so ene R45K - dit moet 'n redelike skippie wees om so ene te kry.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Range finder poll
Louis/Yalair
Ja, ja.... n "CONTAINER SHIP"

Mooi loop
Francois
Ja, ja.... n "CONTAINER SHIP"
Mooi loop
Francois
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Range finder poll
Ek sien hierdie topic is al lekker oud. Ek het baie ondervinding van Blesbokke oes, en anders as trek Springbokke gee hulle mens gewoonlik oorgenoeg tyd om te "Range". Ek self het begin met n Bushnell 800, maar sy g? raak uit so duskant 280m. Partykeer as die kondisies reg is, wys hy die 300m bokke.
Ek het toe n Leica 800 aangeskaf (horisontale een), werk uitstekend, maar die knoppie bo op wat in die middel sit is efens hard om te druk, en word gewoonlik van die teiken af gedruk, en dit pla baie, veral op enkel bokke, en as ek haastig is.
Ek het met verskeie ander fabrikate ook ge werk, onderandere n Swarovski, en die nuwe Bushnell's, asook die hele reeks Leupolds, en cheepies.
n Vriend van my bestel toe n Leica 1200 vanaf Safari & Outdoor toe hulle nog Digital Immage Wharehouse was en toe hy hier aankom, wil hy niks verder as 30m range nie. Ek skakel toe vir Willem en hy stuur dadelik n ander een. Toe die pakkie hier aankom, is daar ook n Nikon Monarch 800 S 6 x 216 by. Ek bel hom en s? vir hom hiers n fout, en hy s? hy weet, ek moet hom ook toets en dan die een hou wat ek wil h?.
Tydens die toets op Blesbokke het die Nikon alles ge range wat die Leica kon doen, op afstande wat mens kan skiet. Enige bok tot op 450m - 500m het hulle saam gepraat. Troppe Blesbokke het ek al oor die 650m gerange met hom, in idiale kondisies. Mens skiet tog nooit so v?r in elk geval. Die Nikon was op daardie stadium R 2800.00, en die Leica R 4500.00. Nodeloos om te s? het my maat die Nikon gehou en die Leica teruggestuur. Hiermee wil ek geensins s? dat die Nikon net so goed range op die langer afstande nie, maar ewe goed is op die afstande binne skiet afstand.
Na ek so paar keer met hom gaan bokke skiet het, en omdat hy so klein is en maklik hanteer, het ek my Leica 800 verkoop en ook vir my die Nikon 800 aangeskaf. Na baie jagtogte en 7 jaar se gereelde gebruik is ek nogsteeds baie tevrede met hom.
My oppinie is dat dit n baie goeie waarde vir geld rangefinder is, wat in meeste jagters se vereistes sal voldoen. Hulle is nog steeds so ongeveer R 3600.00, gemeet teen die Leica's en Swarovskis wat dubbel so duur, en nog meer is. Ek beskou die Leica nogsteeds as die "benchmark" van rangefinders, en beslis beter in sy vermo?ens as die Swarovski in uiterste afstand bepaling. Die nuwe Zeiss het ek ook al onder o? gehad, en is indrukwekkend, maar veels te duur vir ons wat net wil jag daarmee.
Die Nikon 800 sit die Bushnell's en Leupold's behoorlik ore aan. Van die Leupold's wat deur my boog jag vriende besit word, wil glad nie op skurwe goed soos die spons waarop hulle oefen, sowel as skurwe boombas en n vark wat in modder gel? het range nie. Hy het die Leupold al 2 keer teruggestuur as gevolg daarvan, en elke keer is hy terugepos aan hom, om te s? hy is reg, en geen fout het
n Funksie van die Nikon wat baie handig te pas kom, is dat jy hom kan stel op "furthest target acquisition", of "neerest target acquisition"
Dit beteken dat hy klein goeters soos gras sal ignoreer reg voor hom, en op die werklikke teiken waarop jy mik sal range, of anders om. Die naaste een optel, al is hy klein, en nie die groter teiken agter nie. bv as n vo?l op n draad sit, meet hy die vo?l, en nie die bos agter nie. Idiaal vir boogskiet manne.
Dit is ook my ervaring dat verskillende lug toestande die efektiwiteit van enige rangefinder beinvloed. Baie mirrage en deinsterigheid het n groot efek op hul efektiwiteit, sowel as lang gras net voor n teiken. Ek het al n enkel Springbok met die Nikon op 523m gerange in kort gras, en idiale lug toestande, maar dan weer gesukkel om 300m te range in langerige gras. Ek het dieselfde met my Leica ondervind.
As geld nie n faktor is nie, sal ek die nuwe Leica 1200 wat vertikaal l? soos die Nikon as my eerste keuse koop, en dan die Zeiss. Ek hoor die Nikon 1200 is ook n yster, maar het hom nog net in die winkel bekyk, maar glo dat hy baie goed sal wees as mens sy klein boetie se vermo?ens as maatstaf kan gebruik.
Willem Immelman van Safari & Outdoor s? vir my anderdag dat daar nou n nuwe generasie Nikon uitkom wat glo ongelooflik is. Ek sal maar wag en sien.
In aggenome die prys wat jy betaal, en die verrigting wat jy kry, tesame met die gemak van gebruik, kry die Nikon 800S my stem.

Last edited by Piet Breedt on Mon Jul 12, 2010 5:10 pm, edited 1 time in total.