Verskeie handwapen doppe
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Verskeie handwapen doppe
Ek het die volgende onderskeie doppe beskikbaar. Ek het by n man by n skietbaan n lot 9mm doppe oorgekoop, en toe is die lot ook daar tussen in. Posgeld vir die persoon wat dit oorneem, of ek is in Pta Oos indien jy dit wil optel
40 * 45 Auto
45 * 40 S&W
60 * 9mm short
60 * .38 Spesial (hierdie is my eie doppe wat slegs een keer gewerk het)
Stuur maar pm of email.
40 * 45 Auto
45 * 40 S&W
60 * 9mm short
60 * .38 Spesial (hierdie is my eie doppe wat slegs een keer gewerk het)
Stuur maar pm of email.
Veiligheid eerste manne!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Verskeie handwapen doppe
Ek soek asb die .38 doppe.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Ek het weer n lot doppe opgetel verlede week by die skietbaan. Indien jy belangstel is hulle gratis, maar posgeld is vir jou eie sak, of kom tel dit op by my huis in Moreleta Park.BRNO .06 (Pierre) wrote:Ek het die volgende onderskeie doppe beskikbaar. Ek het by n man by n skietbaan n lot 9mm doppe oorgekoop, en toe is die lot ook daar tussen in. Posgeld vir die persoon wat dit oorneem, of ek is in Pta Oos indien jy dit wil optel
40 * 45 Auto
45 * 40 S&W
60 * 9mm short
60 * .38 Spesial (hierdie is my eie doppe wat slegs een keer gewerk het)
Stuur maar pm of email.
58 * 45 Auto
10 * 300 Win mag (S&B en Hornady gemeng)
65 * 9mm short
50 * 40 S&W
Laat weet maar sommer hier op die draad indien jy belangstel.
Veiligheid eerste manne!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Verskeie handwapen doppe
Kan ek asb die 45 en 300 Win mag doppe kry
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Hulle is joune Arnold. PM my jou details, dan stuur ek dit. Sal laat weet wat die koste is.Arnold wrote:Kan ek asb die 45 en 300 Win mag doppe kry
Veiligheid eerste manne!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Verskeie handwapen doppe
Baie dankie, die details is reeds oppad.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Pierre, hou asb vir my die .40 S&W, ek kom die naweek daar verby. Sal jou pm met my details indien hulle nog beskikbaar is.
Dankie
Dankie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Regso Gillie. Laat weet maar met jou besonderhede.gillie wrote:Pierre, hou asb vir my die .40 S&W, ek kom die naweek daar verby. Sal jou pm met my details indien hulle nog beskikbaar is.
Dankie
Veiligheid eerste manne!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Pierre, mag ek vra vir die.45 doppe as en as daar .38 doppe is ook?
Dankie
Dankie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Grumpygrumpy wrote:Pierre, mag ek vra vir die.45 doppe as en as daar .38 doppe is ook?
Dankie
Jy mag vra, maar al die doppe is reeds geneem.
Groete
Pierre
Veiligheid eerste manne!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Verskeie handwapen doppe
Pierre
Ek het n vriendd alk in daai 9mm short dopp sal belangstel
Is hulle steeds beskikbaar?
Ek kan reel dat vriend van my dalk daar by jou optel - hy bly daar naby jou
Ek het n vriendd alk in daai 9mm short dopp sal belangstel
Is hulle steeds beskikbaar?
Ek kan reel dat vriend van my dalk daar by jou optel - hy bly daar naby jou
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Verskeie handwapen doppe
Henk, ek is jammer, hulle is reeds geneem.Hilux01 wrote:Pierre
Ek het n vriendd alk in daai 9mm short dopp sal belangstel
Is hulle steeds beskikbaar?
Ek kan reel dat vriend van my dalk daar by jou optel - hy bly daar naby jou
Veiligheid eerste manne!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Verskeie handwapen doppe
Doodreg dankie Pierre
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75

