30x PMP doppe vir iemand wat belangstel.
Posgeld vir koper
Groetnis
Monrique
308 doppe
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 308 doppe
SJ.
Jason soek paar doppe vir n netgun. Ek sal hom sê om jou te kontak.
Jason soek paar doppe vir n netgun. Ek sal hom sê om jou te kontak.
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 308 doppe
Is reg maat. First come first serve. Ek is min op die forum. Hy moet maat lui.Geno wrote:SJ.
Jason soek paar doppe vir n netgun. Ek sal hom sê om jou te kontak.
Groetnis
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3638
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 308 doppe
Naand Monrique,
Ek sal hulle ook wil he. Het vir jou PM gestuur. Wou bel maar het nie jou nr.
Fantie
Ek sal hulle ook wil he. Het vir jou PM gestuur. Wou bel maar het nie jou nr.
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
