Trofee en Rowland Bosbokke lewend te koop en te jag plus and

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Trofee en Rowland Bosbokke lewend te koop en te jag plus and

Post by Jake1 »

Trofee en Rowland Bosbokke gevang en lewend te koop en te jag plus meeste tipe ander wild in baie goeie kondisie - Thabazimbi.

Vir die jagters -Geweer en Boogjag toegelaat. Lekker Jacuzzi en mooi netjiese slaapkamers en kamptreiler vir slaap teen bekostigbare pryse.

Het nou week en naweke oop beskikbaar vir Jagters. Ek was al self daar en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel aangesien ek al paar keer daar gaan jag het.



Skakel Joe by Sandilands Safaris
sel 081-421 5828 ( Sê vir hom Jaco het julle verwys)

(ek adverteer as guns vir Joe, dus sal ek nie verderre inligting kan gee oor pryse nie, jammer)
Post Reply