Sommer net so kort video van gister se duifskiet by Elandsfontein.
Ons het ons bag limit van 30 duiwe voor 16:00 vol gemaak...
Sommer net...
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Sommer net...
Last edited by gillie on Thu Jul 04, 2013 3:32 pm, edited 1 time in total.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Sommer net...
gillie, aitsa jy het hulle lekker gelooi en daai kamera van jou werk uitstekend.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sommer net...
Netjies gegooi Johan;D .
Vertel bietjie meer van jou "kamera-tegniek".
Vertel bietjie meer van jou "kamera-tegniek".
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Zack Benade
Re: Sommer net...
Baie mooi geskiet.
Jy moet daai OU inruil op 'n enkel loop
.
Jy skiet so goed jy gebruik nie die ander loop nie.

Jy moet daai OU inruil op 'n enkel loop
Jy skiet so goed jy gebruik nie die ander loop nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Sommer net...
Waars die honde manne! 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sommer net...
Netjies Gillie!
Dit lyk BAIE beter as jou ander jagvideo!
Dit lyk BAIE beter as jou ander jagvideo!
Goed, beter, 6millimeter!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sommer net...
Ha ha ha Geno, ja dis wat gebeur as jy kyk na die bok en nie kyk waar jy verfilm nie !!!!Geno wrote:Netjies Gillie!
Dit lyk BAIE beter as jou ander jagvideo!![]()
Natuurlik wys ek net al die goeie skote !!! Paar lelike misses wat ek ook gehad het !
Kamera is GoPro 1
Ek gaan die video net oorlaai, Youtube se automatiese editing het hom beitjie rukkerig gemaak op party plekke !
-
Zack Benade
Re: Sommer net...
Net brandewyn kan jou so laat bewe.
Ek is bly om te sien jy drink deesdae minder.

Ek is bly om te sien jy drink deesdae minder.

