Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post Reply
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by Louis Nel »

Goeie dag jagters.

Kan jul my van hulp wees?
Ek het onlangs by 'n boer gaan skiet wat 'n 5000 ha grote plaas het. Hy of sy volk weet nie waar die jakkalsse loop of skree nie. Daar is wel baie baie Jakklase en Rooikatte volgens verlede jaar Okt se vangste.

Hoe kan ek te werk gaan om 'n geskikte roeplek te soek?Of wat kan ek doen om te hoor waar die jakkalse hulself bevind? Watter klanke?
projag

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by projag »

Daardie boer verdien om skade te h?.
Hy en sy arbeiders is slapgat --- s? hom ek s? so.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by Yalair »

Buda
as die boer ernstig is sal hy jou ekstra moet betaal sodat jy die plaas deur die dag kan besoek en le plekke spore ens kan identifiseer, anders moet hy maar die slae vat. As hy nuut is op die plaas sal hy nie weet nie, maar ou boer op die plaas..... dan stem ek saam met projag. Geen boer as hy 'n boer is kan nie weet waar jakalse loop nie, anders wil hy he jy moet sukkel  >:( en dit nie vir jou se nie
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by jaracal »

Buda
Die maklikste manier is om 1km voor water en 1km na water te roep. Dit gee jou 'n spasie?ring van ongeveer 2km. Die meeste jakkalse sal nou by water hou. Fonteine is nog beter. Begin met 'n jakkalsroep en hoor of hulle jou antwoord. Indien nie roep dan met 'n haas of bokkie. Indien hulle jou antwoord wag 'n ruk - sien my roepmetodes by die lede afdeling- voor jy die haas aansit ens.

Sterkte laat ons weet hoe dit gegaan het. Hoor ook sommer of iemand anders al daar geroep het en staan so 300m + van waar hy gestaan en roep het.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by JACQUES BOTHA »

BEGIN ONDER DIE WIND....EN WERK OP ...HOOP JY HET TEN MINSTE 4 DAE UITGESIT...WANT AS JY HET, DOEN ELKE AAND DIE BACTRACK ROETE OOK...
AL HET JY OP N PLEK N JAKKALS OF TWEE GEKRY...DOEN HOM WEER VROEG MORE , EN MOET NIE DIE DAGROEP VERGEET NIE...VERAL KOPPIES NABY DRINKPLEKKE...DIT GEE JOU N EKSTRA 2 ROEPPLEKKE PER NAG....AS VORIGE ROEPER ROOI LIG GEBRUIK HET, LOS SOMMER JOU FILTER BY DIE HUIS EN GEBRUIK NET WIT LIG MET DIMMER...
EK IS NIE N PRO NIE, MAAR DIT HET AL GEWERK VIR MY
Shoot straight and tell the truth!
projag

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by projag »

Lyk my jy is ou Jacquls. Ken van dit n
rednat

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by rednat »

Enige Boer wat in beheer is van sy boerdery en baas is oor sy boerderybedryf behoort vir jou te kan s? hoe die jakkalse loop en waar hulle vang. As hy dit nie kan s? nie was ander jagters heelwaarskynlik klaar daar en is die jakkalse klaar rondgeneuk.
As die kerngebied of looppatroon nie bekend is nie probeer daar waar hulle vang ( aan die eettafel ). Dan het jy weer nodig die vangpatroon --- party sal bv. net elke 3de dag kom vang as die wind bv. noord waai --- ander maak soos hul lus het. Sterkte vir 'n bietjie geluk.
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by Louis Nel »

Baie dankie vir julle goeie en  advies. Ek sal jul raad en advies toepas en weer terugvoering gee sodra ek weer na die betrokke plaas gaan.
Groete
projag

Re: Roep op 'n 5000 ha plaas?

Post by projag »

Buda
Terugvoering??
Post Reply