MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Ek het my Mossberg 500 so bietjie ge"pimp". Wil nog vir hom 'n red dot site of iets soortgelyks opsit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by hencohugo on Wed Oct 09, 2013 11:36 am, edited 1 time in total.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Cool! Nou kort jy net 'n paar Zombies om te blaas met die outjie 
Jannie Welman
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?
Veiligheid eerste manne!
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Pla daai opvou kolf nie?
Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.
Lyk na baie lekker setup.
My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.
Lyk na baie lekker setup.
My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Hi PierreBRNO .06 (Pierre) wrote:Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?
Ek het lank gesoek vir so'n kolf toe het Jarakal se geelbladsye (GENO) my op Guns & Bows in Stikland se spoor gesit. Die ATI kolf het my R1690 gekos. Die front end het ek saam met die geweer gekry en alles self opgesit in so 15min.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Hi Johansmitjs wrote:Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit
Ek het die flits en bracket, moet dit net opsit. Bel vir Hennie by Guns & Bows 021 9492891 Die kolf het veskillende adaptors wat jy kan gebruik op die Mossberg, Mavric en Winchester pompaksie.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Hi GerhardGerhard wrote:Pla daai opvou kolf nie?
Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.
Lyk na baie lekker setup.
My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
Ek het nog nie met hom geskiet nie, maar ek hou van hoe dit lyk. Sal jou laat weet, gaan Saterdag bietjie baan toe.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Dankie
Groete
Johan Smit
Groete
Johan Smit
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
hencohugo wrote:Hi GerhardGerhard wrote:Pla daai opvou kolf nie?
Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.
Lyk na baie lekker setup.
My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
Ek het nog nie met hom geskiet nie, maar ek hou van hoe dit lyk. Sal jou laat weet, gaan Saterdag bietjie baan toe.
Geniet hom!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Dankie Hugo. Ek gaan hulle ook skakel. Ek het n Franchi semi outo, en wonder of die kit ook daarop sal werk.hencohugo wrote:Hi PierreBRNO .06 (Pierre) wrote:Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?
Ek het lank gesoek vir so'n kolf toe het Jarakal se geelbladsye (GENO) my op Guns & Bows in Stikland se spoor gesit. Die ATI kolf het my R1690 gekos. Die front end het ek saam met die geweer gekry en alles self opgesit in so 15min.
Veiligheid eerste manne!
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Daars hy nou. Red dot sit is op. Dankie oom Ben.
-
Bostokkelos
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Jan 13, 2014 12:12 pm
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
smitjs wrote:Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit
Johan kyk gou hier is een vir 'n baie goeie prys.
http://www.guntree.co.za/latest-ads/ite ... ding-stock
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Dankie Henco, jammer te laat, reeds verkoop.
Groete
Johan Smit
Groete
Johan Smit
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"
Ai dis jammer. Ons probeer maar weer.smitjs wrote:Dankie Henco, jammer te laat, reeds verkoop.
Groete
Johan Smit