Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Ek wil 250gr Sierra Gamekings laai en het gewonder of enige iemand vir my 'n paar ladings kan voorstel? My tpl is 91.5mm en loop lengte 22duim. Ek wil graag so 2700fps kry, ek gebruik tans 60gr S335 en CCI 250 primers om 300gr PMP's teen sowat 2400fps te stuur.