Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie..
Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
- Gunskip
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jun 23, 2012 11:26 am
Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Ons is n paar werks-kollegas wat na n plaas soek in die bogenoemde omgewing om springbokke en blesbokke ens te skiet.
Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie..
Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie..
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Kontak vir KSV hier op die forum Hein bly daar en weet van heelwat jagplekke daar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Ek sal vir Greyghost eers 'n skip gee, hy is bietjie keelvol vir "korporatiewe" jagte....Gunskip wrote:Ons is n paar werks-kollegas wat na n plaas soek in die bogenoemde omgewing om springbokke en blesbokke ens te skiet.
Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie..
Jy kan dalk ook vir Stan man en Jakkalsgat probeer, weet nie op hulle so ver jag nie, maar het dalk kontakte daar rond!
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Jakkalsgat kan dalk vir jou reel Kimberley se kant toe ja, is mos darem nie te ver van julle nie. Gee hom gerus ook n probeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gunskip
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jun 23, 2012 11:26 am
Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Glo die manne gaan rol soos hulle lag sodra hulle hoor ons word as "korporatief" beskou.....
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu
Gunskip wrote:Glo die manne gaan rol soos hulle lag sodra hulle hoor ons word as "korporatief" beskou.....
Aim small, miss small