300 H&H 220gr Hornady Interlock
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
300 H&H 220gr Hornady Interlock
On the Chrono today.
Somchem S365
53.6gr / 2397 fps
54.6gr / 2406 fps
55.6gr / 2478 fps
Somchem S365
53.6gr / 2397 fps
54.6gr / 2406 fps
55.6gr / 2478 fps
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Groepering?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Daai is mos .30-06 snelhede!

-
Danie Lombard .243
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Deon Ek wil saamstem met swc tr
'n 30cl magnum skiet darem 'n 220gr in die omgewing van 2600fps In my .300 WM stoot ek die 220gr Sierra Pro Hunter en Nosler partition 2700fps met PMP doppe en met ander doppe 2640fps. (my loop 'n 12" twist, moenie probeer dupliseer in 10" twist loop nie)
Danie
'n 30cl magnum skiet darem 'n 220gr in die omgewing van 2600fps In my .300 WM stoot ek die 220gr Sierra Pro Hunter en Nosler partition 2700fps met PMP doppe en met ander doppe 2640fps. (my loop 'n 12" twist, moenie probeer dupliseer in 10" twist loop nie)
Danie
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Ja, hierdie was eintlik my eerste herlaai-skote net om te kyk of ek dit reg doen
Ek wil eintlik begin aflaai vir bosveld jag, so ek wil onder die beginlading gaan.
Het enigiemand ondervinding hiermee?
Ek wil eintlik begin aflaai vir bosveld jag, so ek wil onder die beginlading gaan.
Het enigiemand ondervinding hiermee?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Hierdie klink gevaarlik.deonr wrote:Ja, hierdie was eintlik my eerste herlaai-skote net om te kyk of ek dit reg doen![]()
Ek wil eintlik begin aflaai vir bosveld jag, so ek wil onder die beginlading gaan.
Het enigiemand ondervinding hiermee?
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Verseker!VdWalt wrote:Hierdie klink gevaarlik.deonr wrote:Ja, hierdie was eintlik my eerste herlaai-skote net om te kyk of ek dit reg doen![]()
Ek wil eintlik begin aflaai vir bosveld jag, so ek wil onder die beginlading gaan.
Het enigiemand ondervinding hiermee?
Dis hoekom ek eers uitvra.
Dis waarop dit neerkom:
http://www.remington.com/en/products/am ... ecoil.aspx
http://www.hornady.com/store/CustomLite/
http://www.chuckhawks.com/federal_low_recoil.htm
The idea is not to make it a sissie gun - just want to match the application to the cartridge, for plains we're going at near max fps when hunting, but for shooting a rooibok at 90m in the bushveld, you don't want to hit it at 2900fps believe me, I did that last year and lost a lot of meat = $$$
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Deon, moenie verkeerde verwagtinge koester van die kaliber nie. Lae spoed beteken nie niks vleis skade nie. Die eerste prys is om die bok op te tel, as jy nou moet 5 kg vleis afsny op n rooibok van 35kg, maar jy het die bok. Dan wen jy mos. moenie jou verlaat op vleisskade stories op die net of die tydskrifte nie.
Wat is jou groeppe op die lae spoed?
Wat is jou groeppe op die lae spoed?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Met watse koeel het jy die rb geskiet? Mono of cup en core of bonded?
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Ja, ek het bietjie 'n bloutjie geloop met die 180gr PMPs, dis hulle wat 2950fps trek en opbreek en dus soveel vleisskade maak.James Wilson wrote:Deon, moenie verkeerde verwagtinge koester van die kaliber nie. Lae spoed beteken nie niks vleis skade nie. Die eerste prys is om die bok op te tel, as jy nou moet 5 kg vleis afsny op n rooibok van 35kg, maar jy het die bok. Dan wen jy mos. moenie jou verlaat op vleisskade stories op die net of die tydskrifte nie.
Wat is jou groeppe op die lae spoed?
Miskien is my oplossing net om vir beter kwaliteit koeël te gaan soos Barnes of Rhino.
Groepering op 100m was 3cm.
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
PMP 180gr ProAmm.VdWalt wrote:Met watse koeel het jy die rb geskiet? Mono of cup en core of bonded?
Dis die beste beskrywing wat ek daarvan kan gee:
"The Pro-Amm is not a premium bullet but could be described as an "improved standard bullet". It has a tapered jacket to control expansion allied with a dual core. The front core is soft and expands easily while the rear core is much harder and resists expansion. The canalure also helps to prevent the core from pulling out of the jacket. Much better than the standard soft point but still not "premium".
-
deonr
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Fri Jun 28, 2013 7:30 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
180gr PMP crapJames Wilson wrote:Deon, moenie verkeerde verwagtinge koester van die kaliber nie. Lae spoed beteken nie niks vleis skade nie. Die eerste prys is om die bok op te tel, as jy nou moet 5 kg vleis afsny op n rooibok van 35kg, maar jy het die bok. Dan wen jy mos. moenie jou verlaat op vleisskade stories op die net of die tydskrifte nie.
Wat is jou groeppe op die lae spoed?
220gr Hornady Interlocks
130gr Barnes TSX
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Deon, n kaliber soos n 300H&H moet n 5 groep groepering onder 20mm konstant kan herhaal as jy vir hom herlaai op 100m. Dit is die eerste prys. Dan daarna kan jy begin wonder oor vleis skade en spoed. Vleis skade kan eers plaasvind as jy raak geskiet het. Jy kan onmoontlik nie begin om op spoed te meet nie. Skiet eers konstant raak en maak dan daarvandaan verdere besluite oor skade. Skade kan net gebeur as raak skiet. Jy kan net raak skiet as jy konstant daarvoor oeffen,herlaai en nastreef. Eers dan as jy raakskiet gaan my vleis skade he. Moenie dat vleisskade soos n swaard oor jou kop hang nie!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Jy is op die regte pad met die Barnes.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 300 H&H 220gr Hornady Interlock
Ek stem met James saam ek skiet 5 skoot groepe van 18mm op 100meter met 168gr barnes ttsx teen 2980ft/s vir die ver skote ,200 gr accubonds vir kort en meduim afstande teen 2580ft/s met 20mm groepe op 100meter en 168gr nosler custom comp met 10mm groepe vir kompetiesies teen 2850ft/s. Jy het nognie naby die geweer se potensiaal ontdek nie,jy het nog werk om te doen.
Groete
Vossie
Groete
Vossie