Poeier S 385 ...70.5 gr
CCI 200 Primer
Pmp doppe
Punte hornady 180 gr btsp
Col 85
Meter 100
Na n paar kombinasies besluit ek om te krimp en kry toe
Die groepering
300 win mag...
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
300 win mag...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 300 win mag...
Ja myne groep ook nie lekker sonder krimp nie, dink die recoil verander die TPL van die rondtes in die magasein. Lekker groep daai.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 300 win mag...
Wat is die spoed?
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: 300 win mag...
Ek het nie spoed gevat nie.
Nou die dag 69 gr gelaai toe was die spoed 2700fps so ek weet nie watse verskil maak 1.5 gr nie
Nou die dag 69 gr gelaai toe was die spoed 2700fps so ek weet nie watse verskil maak 1.5 gr nie