404Jeff
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Ek het hom ook gesien, maar my voet is al in die deur met die bou....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: 404Jeff
DWB is reg ek is n .404Jeff man, myne skiet soos n droom en jag baie lekker, ek het gister oe toe geknyp en n nuwe CZ550 9.3X62 gekoop, hoop nie ek word as n veraaier uitgemaak nie.
PS: Daai K98 404 is baie goed geprys.
PS: Daai K98 404 is baie goed geprys.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Dries, nee wat, nou het jy 2 uitstekende calibers 
Die 9.3 en 404 gaan mekaar aanvul!
Die 9.3 en 404 gaan mekaar aanvul!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: 404Jeff
Ek dink my versameling is nou amper volledig, kort net n 270 of 7mm WSM met n linkerhandse aksie en swaar loop.
As ek die 9.3 se lisensie het gaan ek moet plan maak vir n ou bokkie...........

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404Jeff
Dries
Die 404 = 10,75 x 73mm is mooi metries. Kry nou maar vir jou 'n 7x64 en los die volksvreemde 270 kaliber. Pas dan ook mooi by die 9,3.

- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Dries
n 7 x 57 kan ook werk........
n 7 x 57 kan ook werk........
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: 404Jeff
Ek het n 7X57 Mausertjie maar hy is vir die bos, ek soek iets met baie woema en n lang asem(gemsbok op 300m), .243 is net te lig. Ek wil ook bietjie n leftie probeer want ek is links en al my roere is regs.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 404Jeff
Dries Skiet wrote:Ek het n 7X57 Mausertjie maar hy is vir die bos, ek soek iets met baie woema en n lang asem(gemsbok op 300m), .243 is net te lig. Ek wil ook bietjie n leftie probeer want ek is links en al my roere is regs.
My 338WM met 225gr koeels doen goed met die groot bokke op 300 plus meter. Met 275gr koeels gedra hy hom weer heel skaflik in die bos. Dalk ook 'n opsie.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: 404Jeff
338WM???????? Nee, te swaar en teveel recoil, dan koop ek eerder n Sako 338 Lapua met al die bells en whistle op. R90k is nou nie in my begrooting nie.
Ons dwaal af van die draad af.
.404Jeff is een van my gunsteling gewere in my kluis.

Last edited by Dries Skiet on Thu Aug 29, 2013 2:59 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Manne, hier is nou nog 'n lid by met 'n Sabi 404 Jeff ('n mooi een ook nog!)
Welkom Dries101
Welkom Dries101
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 404Jeff
Dankie DWB. lyk soos n lekker kuier plek hier op die forum.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 404Jeff
Jy laat ook nie gras onder jou voete groei nieDWB wrote:Manne, hier is nou nog 'n lid by met 'n Sabi 404 Jeff ('n mooi een ook nog!)
Welkom Dries101
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: 404Jeff
Dries101, ek sien jy het goeie smaak as dit by gewere kom.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 404Jeff
Dankie man- ek sien ons dink dieselfde oor goedDries Skiet wrote:Dries101, ek sien jy het goeie smaak as dit by gewere kom.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dries 101
Wanneer gaan ons die .404 Jeffery vat vir `n .404 Jeffery jag? Ons sal seker vir Deon moet wag?

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 404Jeff
Nee ons sal reel- ek dink dis net die medesyne vir n bosvark (-,Gert Odendaal wrote:Dries 101
Wanneer gaan ons die .404 Jeffery vat vir `n .404 Jeffery jag? Ons sal seker vir Deon moet wag?
Hiers n foto van my 404
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dries 101 Myne is maar oud , 80 jaar, glad nie so mooi soos joune nie, ek het `n v-visier op wat baie akkuraat is , sal maar oop visier saam jou bosvarke skiet. Ek gaan binnekort punte giet, ek kry `n mooi punt van `n vriend uit New Zealand dn gaan ek die punte giet en self my mould maak.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Goeie Naand Dries
Dit is split punte...ek sal nader fotos neem as ek by die kluis is...die RWS het ek al uitgeskiet, die Kynoch patrone het ek nog 20x van. Ek het toe `n .404 Hornady Full sizing dies gekoop, nou kan ek self herlaai, ek gaan ook nou self punte giet wat teen 2400f/s hardloop, 340 greiners...met gaschecks en al....gaan nou ook `n mould maak van die punt, het dit van `n vriend uit New Zealand gekry wat sy eie .404Jeff gebou het en self sy punte giet al vir baie jare, die punte is so groot in aanvraag hy verkoop dit wereld wyd....
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010776_zpse276480e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010774_zps9e5c9e98.jpg

Dries , ek kan Garry se e-pos adres vir jou gee en dan skakel jy met hom, hy bly in New Zealand,,,,Dries101 wrote:Ek sal nogal wil sien hoe lyk daai punte
Hy stuur juis vir my `n paar cast punte ....laat weet as jy sy adres wil kry....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 404Jeff
Vir die 404 ouens wat belangstel. Camdix het so paar bokse RWS 404 ammo. Soos julle weet is RWS brass van die indien nie die beste wat jy kan kry nie. Daar is sagte en soliede punte en is met Woodleigh 400gr gelaai. Hulle gaan vir R1200 vir n boks van 20. Mens kannie die los komponente vir goodkooper koop huidiglik nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Andries, dankie vir die inligting dit word waardeer, ek dink ons .404 manne moet maar asb. alle moontlike kontakte rakende doppe/punte en ander komponente hier oplaai sodat ons almal `n voordeel uit die inligting kan kry.
Ek het toegang to 1000x B.E.L.L doppe by Baffalo Arms in Amerika, die mense het my laat weet as jy `n persoon se adres in Amerika vir hulle verskaf sal hulle die doppe daarheen stuur en dan kan die persoon dit inbring of pos vir jou. Ek het persoonlik .404 Jeffey doppe nou baie onlangs uit Amerika ontvang en hulle het baie mooi verpak hier aangekom, die posgeld was R121 vir 40x .404 Jeffery doppe.
So daar is nie `n probleem om doppe en punte in te bring nie.
http://www.buffaloarms.com/404_Jeffery_ ... x?CAT=4798
Gert
Ek het toegang to 1000x B.E.L.L doppe by Baffalo Arms in Amerika, die mense het my laat weet as jy `n persoon se adres in Amerika vir hulle verskaf sal hulle die doppe daarheen stuur en dan kan die persoon dit inbring of pos vir jou. Ek het persoonlik .404 Jeffey doppe nou baie onlangs uit Amerika ontvang en hulle het baie mooi verpak hier aangekom, die posgeld was R121 vir 40x .404 Jeffery doppe.
So daar is nie `n probleem om doppe en punte in te bring nie.
http://www.buffaloarms.com/404_Jeffery_ ... x?CAT=4798
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Goeie Dag Menere,
Nou ja, hierdie prosessie van my is nou al 'n paar maande aan die gang en vorder maar stadig.
Intussen het ek ook van geweersmid verander want ek het gesien ons gaan nie oor die weg kom nie.
Ek het Maandag die loop ingegee by Juan Brogiolo in Wynberg(Sandton).
Hy doen uitstekende werk. Hy is H&H se service agent in SA!
Hier is die loop en aksie en 'n kolf template:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_092838.jpg
My Oberndorf Mauser Commercial aksie met Magnum Magasynkas
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_092917.jpg
En dan my stuk Turkse Okkerneut wat ek gekry het.
Hy is natgemaak hier om die grein te kan sien, dit is dood eenvoudig net met mooi reguit grein, nes ek hom gesoek het.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_205514.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_205654.jpg
Van hier af kan ek net so vinnig soos my beursie dit toelaat werk.
Nou ja, hierdie prosessie van my is nou al 'n paar maande aan die gang en vorder maar stadig.
Intussen het ek ook van geweersmid verander want ek het gesien ons gaan nie oor die weg kom nie.
Ek het Maandag die loop ingegee by Juan Brogiolo in Wynberg(Sandton).
Hy doen uitstekende werk. Hy is H&H se service agent in SA!
Hier is die loop en aksie en 'n kolf template:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_092838.jpg
My Oberndorf Mauser Commercial aksie met Magnum Magasynkas
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_092917.jpg
En dan my stuk Turkse Okkerneut wat ek gekry het.
Hy is natgemaak hier om die grein te kan sien, dit is dood eenvoudig net met mooi reguit grein, nes ek hom gesoek het.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_205514.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20140113_205654.jpg
Van hier af kan ek net so vinnig soos my beursie dit toelaat werk.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Alles kom nou by mekaar!!!