Welgevonden-'n paar mooi bokkies
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Ons was bevoorreg om saam met vriende Welgevonden te besoek. 'n Paar mooi bokkies raak gesien.
Renoster
https://lh6.googleusercontent.com/-p7XhHkJu6uA/Uf9vPqIc18I/AAAAAAAAEoA/eJ2ERDlIq4s/w800-h533-no/IMG_6533.jpg
Klipspringer goeie verteenwoordigende trofee.
https://lh4.googleusercontent.com/-orseNkEudN8/Uf9vPhdSLcI/AAAAAAAAEoE/LSAV1ru3EJE/w427-h640-no/IMG_6564.jpg

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Koedoe, natuurlik en een van die mooistes
https://lh4.googleusercontent.com/-tFVod7st1w4/Uf9vP4GJHWI/AAAAAAAAEoQ/R3-Ih0Q8wMM/w800-h533-no/IMG_6580.jpg
Mnr Varkie
https://lh4.googleusercontent.com/-5Aj2JTRFTdM/Uf9vQ1GpBAI/AAAAAAAAEos/CnHZwxT9eck/w800-h533-no/IMG_6591.jpg

Die koning
https://lh3.googleusercontent.com/-AUpaTCd57UE/Uf9vRSSiURI/AAAAAAAAEok/wxsKwCEgpBY/w800-h533-no/IMG_9481.jpg
Koel oggend gewees
https://lh5.googleusercontent.com/-6psDXJBQxbk/Uf9vRit7MQI/AAAAAAAAEoo/iNjzmiKtXhI/w800-h533-no/IMG_9510.jpg

BWB, ek het al gehoor dat hulle op redelike jong ouderdom maksimum horing lengte kan haal. Die man het nog bruinkop en dis al 'n paar mooi horings.
https://lh5.googleusercontent.com/-e1qeEvKQtys/Uf9vSQNIfGI/AAAAAAAAEo8/nwjREMdfI9s/w800-h533-no/IMG_9578.jpg
En 'n mooi eland
https://lh5.googleusercontent.com/-ugHsJnucZNA/Uf9vStcfETI/AAAAAAAAEo4/6MExPi7kjAg/w427-h640-no/IMG_9584.jpg
https://lh5.googleusercontent.com/-e1qeEvKQtys/Uf9vSQNIfGI/AAAAAAAAEo8/nwjREMdfI9s/w800-h533-no/IMG_9578.jpg
En 'n mooi eland
https://lh5.googleusercontent.com/-ugHsJnucZNA/Uf9vStcfETI/AAAAAAAAEo4/6MExPi7kjAg/w427-h640-no/IMG_9584.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Dis n moerse mooi en groot Klippie daai!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Baie mooi. Daai BWB is ook glad nie sleg nie..
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Pragtig Carl.
Maar....jy kon darem n beter gezoomde naby foto van daai K-k-kuuuuudu geneem het - genade dis n pragtige bul daai! (verskoon die hakkel - Kudus doen dit aan my)

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Dankie manne, so wildtuin trofeetjie is seker my voorland ek is maar biltong jagter. Francois die was op 420mm, langer lense is nie meer in my prys klas nie - 500mm = R100k+. Wat vir my ook mooi is van die koedoe is die omgewing om hom.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- henried
- Hero Member

- Posts: 2336
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Dis een van die mooiste plekke wat ons al besoek het, vriende het 'n aandeel in die Waterberry lodge daar.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Mooi fotos Carl, dankie vir die deel!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Henrie,
Beslis baie mooi. Die skoon onbesoedelde water die fantastiese verskeidenheid bome en daai klowe, werklik mooi!
Boekenhout sonsondergang
https://lh3.googleusercontent.com/-QvZehc6L7Kw/UgCyMQZhbAI/AAAAAAAAEpU/ffCub9RX9qk/w800-h533-no/IMG_9483.jpg
Die Waterberge is een van die 2 plekke in die land waar ons oudste bome voorkom. Hierdie ondergrondse bome/woude is tot 13,000 jaar oud, baie ouer as 'n kremetart.
http://rachelsussman.com/images/OLTW/underground_0707_3716.jpg
Beslis baie mooi. Die skoon onbesoedelde water die fantastiese verskeidenheid bome en daai klowe, werklik mooi!
Boekenhout sonsondergang
https://lh3.googleusercontent.com/-QvZehc6L7Kw/UgCyMQZhbAI/AAAAAAAAEpU/ffCub9RX9qk/w800-h533-no/IMG_9483.jpg
Die Waterberge is een van die 2 plekke in die land waar ons oudste bome voorkom. Hierdie ondergrondse bome/woude is tot 13,000 jaar oud, baie ouer as 'n kremetart.
http://rachelsussman.com/images/OLTW/underground_0707_3716.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Welgevonden-'n paar mooi bokkies
Netjies maat - pratige fotos