Hi,
Het enige iemand ondervinding met die goed?
Iets goed of sleg te se?
Ek kyk na 'n Semi auto 12 ga wat ek kan kry. Met extended magazine so dis 6 +1.
Atis / Interarms haelgewere
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Atis / Interarms haelgewere
Hi Piet,
Nee - daars een in Mpumalanga wat ek my oog op het. Het gister na een gaan kyk by Arms. Dis nou nie die mooiste ding wat ek al in my lewe gesien het nie , maar hy sal werk vir wat ek hom wil gebruik.
Wat was daai een by Pro shot se prys? die een wat ek gesien het was oor die R4k.

DJ
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Atis / Interarms haelgewere
Nee gits, dis darem biedjie baie daai.
die waarna ek kyk het ook extensions op en is aansienlik goedkoper!
Solank hy werk dan is dit reg - ek sal hom pimp

- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Atis / Interarms haelgewere
Het een en is nou gelukkig met hom - aan die begin gesukkel om met die ligte ladings al die patroon doppe reg te laat "uitskop" - net genoeg olie op die "Slipring" en dan loop hy mooi - net die "recoil" is dan n bietjie fris - daar is nie n "recoil pad" op myne - net die standaard "buttplate
- swaarder ladings geen probleem tensy jy die swaarder ladings met die ligte ladings meng
dan voel jy die recoil omdat daar dan te veel olie is vir die swaarder ladings

-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Atis / Interarms haelgewere
CZ apie,
Nee, kyk as ek hom kry vir daai prys wat ek in gedagte het gaan ek hom vat.
Ek sal punt maak van die lading - en dan maar die regte goed van die begin af koop.
Recoil sal ek mee kan leef - ek sit een van daai Pachmayer slip on recoil pads op - dan kan mens darem so paar skote skiet .
dankie vir die insette
Nee, kyk as ek hom kry vir daai prys wat ek in gedagte het gaan ek hom vat.
Ek sal punt maak van die lading - en dan maar die regte goed van die begin af koop.
Recoil sal ek mee kan leef - ek sit een van daai Pachmayer slip on recoil pads op - dan kan mens darem so paar skote skiet .
dankie vir die insette
DJ
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Atis / Interarms haelgewere
Piet-Skiet wrote:Relax. 'N semi skop regtig nie hard nie. Gan skiet klei duif met 35 gram no7s met 'n enkelskoot healpomp. Selfs 'n gewoone pomp! My semi skop maklik halfe wat my lang loop pomp skop.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Atis / Interarms haelgewere
Menere.
Ek het gister so 'n Atis Semi-outo in my hande gehad. 6+1 magasyn en kort loop. Die ding was amper nuut (niks gewerk nie, net in kluis gestaan) en die handelaar wil R2500 hê. 'n Vriend gaan hom vat.
Die model lyk baie na 'n Browning Auto-5, maar die binnekant verskil aansienlik. Die een groot eienskap, wat enige voornemende eienaar van moet weet, is die manier van laai. Jy kan nie patrone van die magasyn af, in die kamer kry, met die hand nie (sover ek kon vasstel). Dus, om hom te laai, trek jy die aksie oop, tot hy haak. Gooi patroon in aksie en druk knop op linkerkant om toe te maak. Laai dan die res in magasyn. As jy skiet, voer hy reg.
Lyk na skaflike kwaliteit. Die enigste vangplek sal wees, as jy dalk eendag onderdele mag benodig. Jy sal dit moet laat maak. Neem in ag wanneer jy die prys onderhandel.
Groete,
338LM

338LM wrote:Menere.

Dit is presies hoe hy werk -Vat nogal tyd om daaraan gewoond te raak - Amper soos om n "left hand drive" voertuig te bestuur