Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post Reply
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

Naand manne.

Ek het annerdag fluitjies in die winkel gesien, 4x verskillendes,

1. Watter een werk die beste?
2. Watter een leer die maklikste?
3. Watter een is die mees effektiefste?
4. En hoe lank vat dit om te leer regkry, 1,2,3 jaar of meer?
5. Hoeveel klanke moet ek kan blaas om regtig goed te kan roep?

Die rede vir my vrae is, ek het nog nooit een geblaas nie of besit nie en wil een aanskaf en begin leer om die ding reg te kan blaas.

Ek wil dit aanleer as n vaardigheid en wil dus dit rerig ordentlik kan doen,

So help asseblief met julle kennis.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by James Wilson »

Criitr call. Ek het so n maadn gevat voordat ek die eerste keer n jak kon inroep. Ek dink die fluitjies kry te min aandag as dit kom by toerusting wat moet deel uitmaak van nou roep
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by Louis102 »

Ek reken die blou FoxPro fluite blaas effe makliker as die Critter Calls, maar niks fout met beide nie. Sal wel 'n "oop riet"-fluitjie voorstel as eerste fluit, man kry so bietjie meer met hulle reg. Om te leer blaas is vining, boots maar net die bestaande klanke op jou roeper na en loer af by iemand wat kan blaas. Fluitblaas is soos fietsry, sommige mense is net beter daarmee as ander, maak nie saak hoeveel jy oefen nie. Oefening help egter almal, maak nie saak hoeveel talent jy het nie.

My ou stukkie "slimgeit" alweer.

Mooiblaas
Louis
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by Armand9 »

Ek het altyd met die ou bekende groen fluitjie geblaas. Ek is nou nie verskriklik goed nie, die jak geluide vat nogal tyd en oefening. Ek blaas maar meestal kos(distress).
Ek het ook onlangs die blou foxpro een aangeskaf en moet se my geluide is makliker op 'noot'. Definitief n goeie fluitjie! Ek het ook my eerste jakklas met n jakkals klank met hom ingeroep.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

Dankie manne.

Die koop is omi draai
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by cassie_calvinia »

blou FoxPro blaas baie maklik
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

cassie_calvinia wrote:blou FoxPro blaas baie maklik
Jip . . . Hy staan opi koffie tafel. En ma laaik hom niks nie, hahaha.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by cassie_calvinia »

het jy ook die swart disc fluitjie bygekry?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

Cassie.

nee dis net die een.

hoe lyk die een waarvan jy praat. kan jy dalk n foto laai asb.

na 2 dae het ek darm al soos n gans geklink en soos op die een post die "pok jou jak klank", maar dis meer perongeluk as iets anders, vir nou.

maar ek sal daar uitkom.

die truuk is om jou mond gewoont te kry om dieselfde aksie te herhaal en jou asem ook.
ek dink dit so goed gewees het as ek op skool in die kadet orkes was met n blaas instrument.
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by Jaktrap »

Ek het ook nou onlangs vir die eerste maal Diafram fluit begin blaas en dit neem maar n tydjie om gewoond te word
aan die vibrasie in jou mond. Omdat die Latex amper soos stembande is glo ek met baie oefening mens amper met
hierdie fluite sal kan praat. Die lekkerte van hierdie fluit is dat hy heeltemal binne jou mond pas en ek kan selfs
in die verkeer sit en my distresse oefen.
Dit is vinnig besig om n plesier te raak om te oefen en ek geniet dit om "robot verkoopspersoneel" se reaksies
dop tehou as ek so n paar tjanke gee in die verby ry.

Lekker dag.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

Jaktrap wrote:Ek het ook nou onlangs vir die eerste maal Diafram fluit begin blaas en dit neem maar n tydjie om gewoond te word
aan die vibrasie in jou mond. Omdat die Latex amper soos stembande is glo ek met baie oefening mens amper met
hierdie fluite sal kan praat. Die lekkerte van hierdie fluit is dat hy heeltemal binne jou mond pas en ek kan selfs
in die verkeer sit en my distresse oefen.
Dit is vinnig besig om n plesier te raak om te oefen en ek geniet dit om "robot verkoopspersoneel" se reaksies
dop tehou as ek so n paar tjanke gee in die verby ry.

Lekker dag.
Jy het my so pas nog n plan gegee- n jak in PTA se middestad sal nogals sports wees. Mamie mag net nie by wees nie, sy reken eks kla te stout.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by Geno »

LongWolf wrote:Cassie.

nee dis net die een.

hoe lyk die een waarvan jy praat. kan jy dalk n foto laai asb.
http://www.gofoxpro.com/site/products/d ... chain-call
http://www.gofoxpro.com/site/images/products/keychain_call.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

Geno

Dankie, dit lyk of hy moeilik kan blaas.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by cassie_calvinia »

danki geno. ja dit is hy. ek is mal oor daai fluit. hy is sag, maar jy blaas ner, gewoonweg. soos balon opblaas, dan maak hy soos has. werk vrek lekker
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by VdWalt »

Ek het nou een van daai verstelbare hout Faulks fluitjies gekoop - want ek kon nie blou fox pro kry nie
en ek wou hom NOU gehad het. Nou my vraag is watter kant blaas ek??!! Ek is al blou geblaas maar
myne klink soos iemand wat deur ronde hout blaas.

Blaas ek op die dik kant na die rietjie se punt toe, of op die dun kant dat dit by die rietjie (wat eintlik metaal is)
se puntjie uitkom en dan deur die dik kant uit gaan?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by LongWolf »

VdWalt wrote:Ek het nou een van daai verstelbare hout Faulks fluitjies gekoop - want ek kon nie blou fox pro kry nie
en ek wou hom NOU gehad het. Nou my vraag is watter kant blaas ek??!! Ek is al blou geblaas maar
myne klink soos iemand wat deur ronde hout blaas.

Blaas ek op die dik kant na die rietjie se punt toe, of op die dun kant dat dit by die rietjie (wat eintlik metaal is)
se puntjie uitkom en dan deur die dik kant uit gaan?

black-sam maar ek is nou Conficious se broer ,suster,oom , en tannie.

seker omdat ek nog nie so fluitjie gesien het nie.

gooi n foto asb.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by Geno »

VdWalt.
SMS of Whatsapp foto van die riet na my toe. Ek vermoed daar is fout.
Nul8253541OO
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Watter fluitjie, en hoe lank om te leer.

Post by VdWalt »

Ek dink ek het hom nou reg. Ek moes hom net soos n pea shooter blaas.
Post Reply