Armed O/U 12boor
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Armed O/U 12boor
Goeie middag manne
Ek wil hoor by julle of van julle manne al met 'n Armed O/U 12boor gewerk het. Dit lyk na n mooi geweer en in 'n mooi prysklas ook. Is van plan om hom te toets vuur voordat ek iets drasties doen. Sal interresant wees om te hoor of van julle manne enige stories goed of sleg van hulle gehoor het.
Ek luister na julle
Groete Bazil
Ek wil hoor by julle of van julle manne al met 'n Armed O/U 12boor gewerk het. Dit lyk na n mooi geweer en in 'n mooi prysklas ook. Is van plan om hom te toets vuur voordat ek iets drasties doen. Sal interresant wees om te hoor of van julle manne enige stories goed of sleg van hulle gehoor het.
Ek luister na julle
Groete Bazil
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Armed O/U 12boor
Sover ek weet African outdoor....
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Armed O/U 12boor
Ek het paar naweke terug gesels met die een R.O. by Durbanville Skietbaan se kleiduif baan. Hy het laas jaar by Huntex Kaap 'n Armed O/U haalgeweer gewen. Hy is baie tevrede met hom. Hy het ook 'n Beretta O/U waarmee hy dit vergelyk.
Hy het dit aan my ook aanbeveel as 'n goeie begin haalgeweer vir Kleiduif ens.
Hy het dit aan my ook aanbeveel as 'n goeie begin haalgeweer vir Kleiduif ens.
Jannie Welman
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Armed O/U 12boor
Dankie JTM. Ek het al so paar keer gaan kleie skiet maar elke keer met my pelle se gewere wat ook daar is. Doen dit nou ook nie elke naweek nie. Mens kan 'n Beretta aankoop vir vier keer die prys van die Armed, maar hoe "justify" jy die prys as die gewere net so goed werk in praktyk? Ek moet se die Beretta is defnitief 'n baie mooier geweer!
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Armed O/U 12boor
Is net soos jy sê Bazil. Ek wil self ook een aanskaf. Die Beretta Silver pigeon I is my mikpunt, maar die Turkse gewere se pryse is beter en lyk of dit ook die taak kan verrig.
Waarvoor kan jy die Armed kry?
Waarvoor kan jy die Armed kry?
Jannie Welman
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Armed O/U 12boor
R5600 vir die O/U met extractor en full choke en dan so +- R1000 meer vir die O/U met die ejector.
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Armed O/U 12boor
Ja dit is die self verstelbare choke.
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Armed O/U 12boor
Die haelgeweer kom met n paar chokes saam in n mooi tassie.ek dink dit is goeie waarde vir geld.ek het ook al baie na hul gekyk.ek weet parte behoort jy te kry by African outdoor maar ek weet nie van n betroubare smit wat al aan hul gewerk het nie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Armed O/U 12boor
Is so. Jy is gewaarborg by die Beretta kry jy parte en ondersteuning.
Lanber lyk ook na 'n goeie opsie, maar prys is baie na aan Beretta SP I, dan kan jy maar net sowel daai paar rand extra betaal.
Wie weet, dalk is die Armed in die klas van Howa. Goeie geweer vir nie te veel geld nie.
Lanber lyk ook na 'n goeie opsie, maar prys is baie na aan Beretta SP I, dan kan jy maar net sowel daai paar rand extra betaal.
Wie weet, dalk is die Armed in die klas van Howa. Goeie geweer vir nie te veel geld nie.
Jannie Welman
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Armed O/U 12boor
Daar is ook die Webley & Scott O/U's wat baie netjies is en in die omgewing van R12 000. Mooi stainless steel met grafering. Lyk darm meer soos 'n Beretta 
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19

