Die een wat weggekom het

Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image004.jpg
image005.jpg
image006.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image007.jpg
image008.jpg
image009.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image010.jpg
image011.jpg
image012.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image013.jpg
image014.jpg
image015.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

image016.jpg
image017.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by ROBBIE1 »

Briljante foto's, het jy dit geneem Riaan?

Daai bul net nou bruin streep tussen die boude!!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by Riaan Beeslaar »

Hi Robbie

Nee ek het dit ongelukkig nie self afgeneem nie, het dit per e-pos gekry en gedink ek deel met julle.

Groete
Riaan
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by ROBBIE1 »

Ja nee baie dankie daarvoor, dis werklik iets om te sien, ek was nog nooit so gelukkig nie!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by mariusr »

Dis nou geluk! Wonder waar was die geneem? Lyk nie soos KNP se omgewing meer na Addo of privaat plaas? Sal graag die video wil sien! Die klomp leeus lyk maar bietjie onervare!?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Marc »

Magtag dis goed gedoen, wys net mens moet maar altyd die onverwagse verwag in die bos !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Jakkie 321 »

Sjoe goed gedoen ja lyk baie soos Addo omgewing.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Polla1983 »

Fantasties!!! Baie goed gedoen..!

Daai bull het vinning besef hy slek af waneer sy pote die grond raak..die laaste 3 pics wys duidelik hy hardloop in die lug!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by theedge »

Briljante foto's
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Die een wat weggekom het

Post by mariusr »

Hou van daai houding wat die klomp in neem deur dadelik plat te gaan ! Sien daai mannetjie het hom amper gehad ! Sy fout was hy het die bul bo oor die een horing beet gekry die koedoe het hom seker met die horing en daai sterk nek af gestamp anders was hy bokveld toe as vuilbaard hom onder die horing gekryp het!
Ooploop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Ooploop »

Ongelooflik!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Capt. Yoda »

http://www.jaracal.com/download/file.php?id=10290

Baie baie mooi!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by LongWolf »

Capt. Oblivious wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=10290

Baie baie mooi!

WWE op sy beste.
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by BLOUVALKIE »

jho,dis goed gedoen

daai kudu is vrek lucky!!!!
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Die een wat weggekom het

Post by Martin Marais »

Pragtige foto's,dankie vir die deel.
Post Reply